Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
- ink
- Low Range 4WD
- Posts: 194
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
- Real Name: Jaques
Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Ek het n 2012 nissan patrol 3.0di gl gehad (ok voor ek retrenched was) het toe my hilux gekoop al rede was oor dat dit bekostigbaar was en n sfa, wil nou weer na n groter voertuig beweeg en natuurlik kyk ek weer na n patrol oor ek weet dat hy kan, maar ek kyk ook na n cruiser met sfa natuurlik iets soos n 80 of 100 gx. Sal graag julle insette wil hoor oor wat dink julle aangesien ek nie die cruisers ken nie, my kop bly na die patrol neig maar as ek insette kry dat n cruiser beter as n patrol maak kan my kop geswaai word. Die patrols het natuurlik vantastiese diffs voor en agter en diff lock standaard agter, goeie gewysde engines en en en. Eenige inset sal wardeur word. Ek self is nie n groot hilux aanhanger nie behalwe vir die ou sfa's. En moet se my huidige hilux is ek baie trots op veral na die engine ombouing, hy trek ooral aandag en hy is capable! Maar met kids soek ek meer gemaklike spasie, mens moet dit vir die kids ook gemaklik hou om lang trips te doen anders klaaaaaaaaaa hulle net die heeltyd.
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Ek ken nie die Patrol nie, maar ek het n 80 series, 1Hd-t engine en sal hom ruil vir niks. Maak maar seker of hy goed opgepas was en goed gediens anders kan hy duur raak.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Ek dink as jy 'n Toyota ou vra gaan hy sê Cruiser en as jy 'n Nissan ou vra gaan hy sê Patrol.
Ek dink daar is niks fout met Patrols nie, in Australia is hulle meer gewild as Cruisers. As hulle scrap was sou hulle nie so gewild gewees het nie
EK dink albei se brandstofverbruik is ewe swak.
Gepraat van dif, as ek reg onthou het die 100 series Cruiser 'n probleem dat hulle voor dif strip, iets wat ek nog nie van 'n Patrol gehoor het nie.
Vir myself beslis 'n Cruiser, maar ek het met Toyota groot geword, van ek kan onthou het Pa nog nooit iets anders gery nie.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Ry 'n 80 GXL 4500EFI en sal hom net ruil vir 'n diesel Cruier trokkie (vir die plaas); beste voertuig nog (en my getroue ou SFA )
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Jy het reeds die beste gehad toe jy 'n Patrol gery het. Hoekom dan nie weer nie??
Niks teen die Cruiser nie.
So paar onoortrefbare feite van 'n Patrol:
- Dit gaan jou minder uit die sak jaag om die Patrol te koop. Jy sal 'n jonger voertuig vir minder geld kan koop met die Patrol as met 'n Cruiser.
- Parte en dienste kos jou minder.
- Die diffs en aste op die Patrol wees heelwat meer. Waarom? Want daar is meer staal in die casings en meer staal in die bewegende dele.
Net 'n gedagte as jy weer 'n 3.0GL Diesel wil koop. As hy 'n gebruikte sleepstang het, moet jy verseker die head gasket laat toets voordat jy koop. Ongelukkig het daai engines 'n slegte reputasie dat hulle kan head gaskets blaas weens verstopte intercoolers.

Know what you don't know.
- ink
- Low Range 4WD
- Posts: 194
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
- Real Name: Jaques
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
As ek weer koop Toyota of Nissan sal dit petrol wees. Eks genees van diesel. Met by se my lekkerste diesel wat ek op die pad gery het was my 2.5 pathfinder en off road 3.0 patrol , maar ek soek bietjie speed om verby te steek en Dan ook off road capability so petrol bo diesel
- Outlaw
- Low Range 4WD
- Posts: 124
- Joined: Tue Jun 03, 2008 7:41 am
- Town: Piet Retief
- Vehicle: Hilux V8 Lexus 1995
- Real Name: Pierre
- Location: Piet Retief
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
as jy jou offroading geniet, daar is min goed wat saam met n GX100 cruiser sal loop dual lockers en as jy 100mm lift OME suspension of soortgelyks insit, is die suspension travel beste, - baie beter as die patrol sin. voordiff is swakker as patrol maar ekt my GX hard laat werk en ekt niks gebreek nie.
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Diesel het meer torgue vir offroad as n petrol , maar petrol het meer spoed, maar in low range maak dit seker nie rerig verskil nie. Maar ek ry met 160l diesel waar die petrol manne 300l nodig het.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Ek hou van altwee, daar is nou weer n redelik nuwe Patrol in my shop, die Patrol is in party opslgte beter, dis hoekom hy al soveel kere 4x4 van die jaar in Aus gewen het, maar gaan ry n ou Patrol en dan n ou Cruiser, die Patrol is n ramelkas teen n Cruiser, dis waar die kwaliteit verskil is, dan wat my die meeste afsit van n Patrol is die beskikbaarheid en prys van onderdele, die Patrol, soos meeste Nissans, is maklik 3 maal duurder met hulle onderdele en hulle het nooit voorraad nie.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Onlangs vir 'n vriend geskryf:
Shop bietjie rond na 'n Nissan Patrol.
BAIE capable voertuig, baie min probleme met hulle(Petrol - die diesels wil jy nie verniet he nie) en vergelyk met dieselfde jaar Cruiser, betaal jy maklik R50-100k minder...
Die 4.8GRX is die top of the range, auto box, 190kw, leer sitplekke, als wat oop en toe maak. Die 4.8 GR is handrat en het gewoonlik materiaal sitplekke. Na 2004 het hulle groot agterligte, voor dit sulke kleintjies.
Die 4.5 is ook 'n opsie maar het maar iets soos 135kw met dieselfde verbruik as die 4.8. Diesel - jy waag groot!

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Miskien in die Kaap.Hoppy wrote:dan wat my die meeste afsit van n Patrol is die beskikbaarheid en prys van onderdele, die Patrol, soos meeste Nissans, is maklik 3 maal duurder met hulle onderdele en hulle het nooit voorraad nie.
Kan jou waarborg, dat Nissan se parte is baie goedkoper en elke dag net so geredelik beskikbaar in die Transvaal soos Toyota.
Gemiddelde diens op my Hilux was R6,200.00 gewees; gemiddelde diens op my Patrol was R3,400.00 gewees. Diff op my Hilux was R7,800.00 gewees, kwotasie op die Patrol se diff was R5,900.00 gewees. Koppelaar op my Hilux was R9,000.00 gewees en koppelaar op my Patrol was R3,900-00 gewees. Ek kan nie dink dat Cruiser parte goedkoper as Hilux parte sal wees nie. En hier vergelyk ek 'n 2007 Hilux met 'n 2010 Patrol.
Alles wat ek ooit wou koop op my Patrol het my plaaslike handelaar in voorraad gehad, selfs 'n ekstra voorste herwinningspunt was in voorraad teen R490.00.
Dit is BAIE goedkoper om jou Nissan in Gauteng te onderhou as om 'n Toyota as jy diens per diens vergelyk.
Know what you don't know.
- Aquanaut
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 320
- Joined: Mon Apr 09, 2012 11:37 am
- Town: Durban
- Vehicle: Hilux 3.0D4D
- Real Name: Basil
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Jaques, jy weet dat vandag se diesels met n Turbo uitkom ne? Met spoed en verby steek krag, het ek geen probleme met my 3L D4D nie.ink wrote:As ek weer koop Toyota of Nissan sal dit petrol wees. Eks genees van diesel. Met by se my lekkerste diesel wat ek op die pad gery het was my 2.5 pathfinder en off road 3.0 patrol , maar ek soek bietjie speed om verby te steek en Dan ook off road capability so petrol bo diesel
My hele trip deur Botswana, 4x4 (40km/h) en teer paaie (120 km/h) terug Durban toe, met n R.T.T. op die canopy, het ek 10.6 km/l gekry.
- ink
- Low Range 4WD
- Posts: 194
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
- Real Name: Jaques
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Basil
Ek het die volgende diesel al gery sluit al die vorige petrol 4x4 uit
2.8 clubcab colt
2.8 double cab colt
2.5 Mazda drifter
2.5 dci navara
2.5 dci pathfinder
3.0 Di patrol
2.8 sfa hilux
Almal van hulle is intercooled turbo diesels die eenigste van hulle wat op die pad kon gaan was die pathfinder en navara , eenigste een wat off road reg vir my was was die patrol en die sfa lux
Ek soek iets met n soliede voor as, en spoed op die pad , seeker maar personlike gevoel off road sfa week net beter ek soek my voertuig se wiele op die grond
So petrol is maar my weg vir nou.
Ek het die volgende diesel al gery sluit al die vorige petrol 4x4 uit
2.8 clubcab colt
2.8 double cab colt
2.5 Mazda drifter
2.5 dci navara
2.5 dci pathfinder
3.0 Di patrol
2.8 sfa hilux
Almal van hulle is intercooled turbo diesels die eenigste van hulle wat op die pad kon gaan was die pathfinder en navara , eenigste een wat off road reg vir my was was die patrol en die sfa lux
Ek soek iets met n soliede voor as, en spoed op die pad , seeker maar personlike gevoel off road sfa week net beter ek soek my voertuig se wiele op die grond
So petrol is maar my weg vir nou.
- Aquanaut
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 320
- Joined: Mon Apr 09, 2012 11:37 am
- Town: Durban
- Vehicle: Hilux 3.0D4D
- Real Name: Basil
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
ink wrote:Basil
Ek het die volgende diesel al gery sluit al die vorige petrol 4x4 uit
2.8 clubcab colt
2.8 double cab colt
2.5 Mazda drifter
2.5 dci navara
2.5 dci pathfinder
3.0 Di patrol
2.8 sfa hilux
Almal van hulle is intercooled turbo diesels die eenigste van hulle wat op die pad kon gaan was die pathfinder en navara , eenigste een wat off road reg vir my was was die patrol en die sfa lux
Ek soek iets met n soliede voor as, en spoed op die pad , seeker maar personlike gevoel off road sfa week net beter ek soek my voertuig se wiele op die grond
So petrol is maar my weg vir nou.
- kfxnando
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1706
- Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
- Town: Germiston
- Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
- Real Name: Fernando
- Contact:
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
spot on!! go do a clutch on a nissan vehicle!!! R20 000 for a quick example!!Hoppy wrote:........................., dan wat my die meeste afsit van n Patrol is die beskikbaarheid en prys van onderdele, die Patrol, soos meeste Nissans, is maklik 3 maal duurder met hulle onderdele en hulle het nooit voorraad nie.
most have dual mass flywheels!! hence the high cost!!
Jeep Torque converter, know its not the same thing!! does a similar job!! R3000
another interesting on spare prices!! off topic!!
paid this morning for an oil filter for the aygo with 20% discount after moaning, reason in the Aygo thread R123.71
Jeep filter from Jeep with out discount R105.95
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
- Modder Tekkies
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
- Town: Malmesbury
- Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
- Real Name: Ferdinand
- Club VHF Licence: HC252
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Ek hou ook van altwee voertuie en jy gaan die patrol vir minder kry met meer spec. maar ek het my les soortvan op die harde manier geleer met my Hemi.
Elke voertuig het goeie en minder goeie punte, maar die manne kan nou maar sê wat hulle wil van die toys. Een ding is verseker, hulle hou hulle herverkoop waarde beter as meeste voertuie. So dit hang alles af van wat jy uit jou koop verwag en bereid is om mee saam te leef die dag as jy hom verkoop.
Op die ou einde van die dag, moet jy dit vir jouself kan regverdig en besluit wat jou sak die beste pas. Ek koop môre weer 'n Hemi, as 'n tweede voertuig
Elke voertuig het goeie en minder goeie punte, maar die manne kan nou maar sê wat hulle wil van die toys. Een ding is verseker, hulle hou hulle herverkoop waarde beter as meeste voertuie. So dit hang alles af van wat jy uit jou koop verwag en bereid is om mee saam te leef die dag as jy hom verkoop.
Op die ou einde van die dag, moet jy dit vir jouself kan regverdig en besluit wat jou sak die beste pas. Ek koop môre weer 'n Hemi, as 'n tweede voertuig
- ink
- Low Range 4WD
- Posts: 194
- Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
- Town: Middelburg MP
- Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
- Real Name: Jaques
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Ek wag net vir SARS en Dan gaan ek koop weet net nog nie heeltemal wat nie maar tussen n patrol en cruiser . En Dan seker maar my sfa lux amper weggee hiers te veel voertuie in die erf
So as iemand weet van n patrol of cruiser laat weet my asb soek n mooi een met baie extras klaar op , of iemand wat dalk my sfa sal vat as trade in op sy cruiser of patrol sal ook werk die res sal ek kontant gee
So as iemand weet van n patrol of cruiser laat weet my asb soek n mooi een met baie extras klaar op , of iemand wat dalk my sfa sal vat as trade in op sy cruiser of patrol sal ook werk die res sal ek kontant gee
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
kfxnando wrote:spot on!! go do a clutch on a nissan vehicle!!! R20 000 for a quick example!!Hoppy wrote:........................., dan wat my die meeste afsit van n Patrol is die beskikbaarheid en prys van onderdele, die Patrol, soos meeste Nissans, is maklik 3 maal duurder met hulle onderdele en hulle het nooit voorraad nie.
most have dual mass flywheels!! hence the high cost!!
Jeep Torque converter, know its not the same thing!! does a similar job!! R3000
another interesting on spare prices!! off topic!!
paid this morning for an oil filter for the aygo with 20% discount after moaning, reason in the Aygo thread R123.71
Jeep filter from Jeep with out discount R105.95
Traveler wrote:Kan jou waarborg, dat Nissan se parte is baie goedkoper en elke dag net so geredelik beskikbaar in die Transvaal soos Toyota.
Gemiddelde diens op my Hilux was R6,200.00 gewees; gemiddelde diens op my Patrol was R3,400.00 gewees. Diff op my Hilux was R7,800.00 gewees, kwotasie op die Patrol se diff was R5,900.00 gewees. Koppelaar op my Hilux was R9,000.00 gewees en koppelaar op my Patrol was R3,900-00 gewees. Ek kan nie dink dat Cruiser parte goedkoper as Hilux parte sal wees nie. En hier vergelyk ek 'n 2007 Hilux met 'n 2010 Patrol.
Alles wat ek ooit wou koop op my Patrol het my plaaslike handelaar in voorraad gehad, selfs 'n ekstra voorste herwinningspunt was in voorraad teen R490.00.
Dit is BAIE goedkoper om jou Nissan in Gauteng te onderhou as om 'n Toyota as jy diens per diens vergelyk.
Know what you don't know.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 157
- Joined: Tue Mar 13, 2012 10:49 am
- Town: wellington
- Vehicle: 81 hilux 350,80 vx landcruiser,650 bombardier.
- Real Name: martin
- Location: wellington,western cape,rsa
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
in die ou dae was dit chev en ford.....
...maar soos ek n chev man was/is-so sal ek maar n toyota man bly!
...maar soos ek n chev man was/is-so sal ek maar n toyota man bly!
hilux sfa -the only real 4x4!
-
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Thu Jan 26, 2012 12:03 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux 2009 D/C 4x4
- Real Name: Renier
Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????
Moet se dit hang af wat jy wil doen.
Ek het in Congo,Suid Sudan en Uganda vir drie jaar gewerk. Op my site het ek n GX Cruiser en n Patrol gehad, in die reen seisoen (en dit reen daar!) met infrastruktuur wat so erg suig dat ons ouens eintlik moet spaar om daar te gaan 4x4 wat dit is regtig wild, kon die Patrol nie kersvas hou nie. Het bietjie laat op die gesprek afgekom om nou vir fotos te soek, sal bietjie later opsit.
Net n gedagte,op watter stadium begin jou goedkoper voertuig jou soveel kos dat jy eintlik met die duurder voertuig goedkoper oor die weg sou gekom het? En as jy die dag besluit om te verkoop sou jy met die geld wat jy met die goedkoper gespaar het opmaak met die aanbod wat jy kry...
Ek luister verder op die tv...