Sukkel sukkel?????
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Sukkel sukkel?????
Ok sonder om hallo te se wil ek iets vra?
Ons doen baie goed en ons help baie mense, maar vanaand tik ek die moeg en seer en nog meer baie confused!!!!?????
Hoekom kry jy so baie mense wat vra vir hulp en as jy dit gee byt hulle jou gat? Of as jy se hier is 'n beter lewe se hulle nee hulle soek meer? Hoekom as jy iemand help, verwag hulle dit elke keer? Hoekom as jy iemand aan God voorstel, verloon hulle Hom sodra dit beter gaan? Hoekom wil mense nie hulp kry in wat hulle nodig het nie maar die joanes wil volg?
Wat het geword van warm bed, vervoer en 'n bord warm kos van dankbaarheid????
Hoekom kla almal met vars melk en coke in die yskas, hokoem se niemand mee dankie nie????

Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"

- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Sukkel sukkel?????
Dewald, n persone kan n ander help en jy moet in jou hart geod voel, wat daai persone doen na dit moet jy nie oor dink nie. Hy/sy sal eendag moet antwoord vir sy lewe. Dit is seker baie moelik as julle so baie goed doen. die Here weet wat hy doen.
- FIRSTGEER
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1536
- Joined: Thu Sep 30, 2010 6:00 am
- Town: King WilliamsTown
- Vehicle: 2,5 D4D Singlr Cab 4X4 Full OME suspension. snorkel.GMA aftermarket bullbar.
- Real Name: Tony Geer
- Club VHF Licence: HC 109
Re: Sukkel sukkel?????
I have often given donations to collectors with collection forms from various orginisations which seem to be legit with all the stamps etc. I donate if I feel that the origanization is really in need and also that I am in a possition to donate . Should I become aware that monies I donated with a good heart,is being collected and spent on booze or other bad habbits so be it. It is on their conscience. At the time I feel I have done the right thing.
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Sukkel sukkel?????
I must agree with Froll, let their heart & conscience be their guide as long as you doFroll wrote:Dewald, n persone kan n ander help en jy moet in jou hart geod voel, wat daai persone doen na dit moet jy nie oor dink nie. Hy/sy sal eendag moet antwoord vir sy lewe. Dit is seker baie moelik as julle so baie goed doen. die Here weet wat hy doen.
what you believe is the right thing
Sterkte ou maat
- stumps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 353
- Joined: Mon May 27, 2013 10:13 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil
- Real Name: Marius
- Club VHF Licence: X225
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Sukkel sukkel?????
Dewald
Gees en Vlees - altyd maar in die stryd. - Snap op die gee en verantwoordelikheid issue - Ek kry gereeld die vraag - Hoekom moet ek my 10de gee as my pastor in weelde lewe? - Hy ry luukse kar, koop plaas, bly in mooi huis...... - maak ek hom ryk en waar gaan my geld?
Ons opdra is om ons 10de te gee en die te help met minder - ek wil nie (op oordeelsdag) die pastor wees wat God se geld verkeerd gebruik nie. :alvarin:
Ek is self deur 'n wenner van 'n tyd die laaste 2 jaar, and still standing and fighting. Lyk of julle goeie werk doen - Het julle iets hier in JHB waar ek kan help?

2008 Hilux 4.0L 4x4 (Mufasa)
Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil suspesion, Long Range tank, Kilber snorkel
1Co 15:10
But by the grace of God I am what I am: and his grace which was bestowed upon me was not in vain;
http://www.sandriver.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.travelconsortium.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Sukkel sukkel?????
Jis Dewald... jammer om te hoor die mense is so ondankbaar. Hou moed, julle goeie werk word raak gesien
To God be the glory
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Sukkel sukkel?????
Dankie almal, baie waar woorde en ja soms moet mens dit net weer hoor uit 'n ander oog punt ne
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good....."
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Sukkel sukkel?????
If you give a man a fish, you feed him for one day. If you teach him how to fish, you feed him for a lifetime.
Ek weet nie of dit net die nuwe Suid Afrika se skuld is, maar die mensedom het verval in 'n spesie wat dink dit is ander se PLIG om vir hulle te sorg. Die armes sien dit nie meer as 'n voorreg as iemand hulle help, hulle sien dit as die rykes se plig om hulle te help en as hulle, hulle help beter hulle dit ordentlik doen.
Ek sien van die Amerikaners praat ook van die mense (veral jeug) se "entitlement syndrome", dus dink ek dit is nie agv van die nuwe Suid Afrika, maar ek dink wel die hele nuwe Suid Afrika het 'n groot rol daarin gespeel. Everybody must provide, the government must provide, the school must provide, the rich must provide, my parents must provide.... and me, I must just sit and wait and receive and chill and don't worry because it is their duty to provide.(i have no duty)
Dit is 'n aaklige gevoel, jy wil mense graag help, maar weet maar, as jy te veel help word dit nie waardeer nie.
Ek voel en deel jou pyn.
Wat net so erg is, is as iemand jou vra vir hulp, jy help en jy kom agter die ou het vir jou gelieg net om drankgeld te kan kry. Dit maak dat mens later nie meer wil gee nie want jy weet nie meer of dit nou net nog 'n liegstorie is en of die persoon regtig hulp nodig het.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Sukkel sukkel?????
Net so Pieter, maar ook dan soos die vorige posts se, ons moet gee omdat ons wil, help soos ons kan en die res in Sy hande los, elkeen gaan moet staan en antwoord gee eendag, vir nou is dit maar net aan hou die beste glo in mense en doen soos ons kan en waar ons kan, afterall ons doen dit mos nou nie vir hulle nie maar omdat Hy ons vra en opdrag gee
Maar ja dit maak dit nie makliker nie, kan darem ook by se daar is hier en daar nog mense wat regtig gehelp wil word en weer hulle deel doen sodra hulp nie meer nodig is nie, daar is darem nog goeie mense wat dit wardeer, hulle kruip net goed weg heheheeh
Maar ja dit maak dit nie makliker nie, kan darem ook by se daar is hier en daar nog mense wat regtig gehelp wil word en weer hulle deel doen sodra hulp nie meer nodig is nie, daar is darem nog goeie mense wat dit wardeer, hulle kruip net goed weg heheheeh
Blessings - Adventures4Christ - Dewald - http://shop.adventures4christ.com/
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
Gal 6:9 "So let's not get tired of doing what is good. . ."
Rom 10:15 "How beautiful are the feet of messengers who bring good news (Gospel and Salvation)!"
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: Sukkel sukkel?????
Hi Mater
Jy moet net moed hou. Ek weet nie almal wat gehalp word waardeer of verdien dit altyd nie, maar 'n mens moet maar net aanhou doen wat jy dink is reg!!!!!!

- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: Sukkel sukkel?????
Dewald,
Toe ek jou insetsel lees toe voel ek saam met jou, en het ek dadelik vir jou die oplossing. Maar hoe verder ek lees kon ek sien wat ons almal ervaar, en nie net ek nie. Ek het myself al begin jammer kry oor al die ondankbaarheid. maar nou weet ek, en ons almal, dis 'n Opdrag om te versorg. Gesegdes soos no good deed will go unpunished en stank vir dank kom by 'n ou op. Maar onthou, Hy het alles gegee, en daarvoor is Hy gekruisig. My raad is maar om vas te byt en die Roeping te vervul, daai oukies wat wegkruip en dankbaar is, hulle maak gelukkig 'n ou se dag.
Sterkte !

Word te vinnig oud en te stadig wys.
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: Sukkel sukkel?????
Dewald
Onthou, ons plant net die saad maar die Gees laat dit groei - byt vas, jy doen goeie werk en jy sal jou loon ontvang op die regte tyd.

- Jaans
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 504
- Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
- Town: Benoni
- Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
- Real Name: Johannes
Re: Sukkel sukkel?????
Dewald
Serkte, ek voel ook baie so maar op die ou end doen ons wat ons moet doen en dankie te se vir die groot genade wat vir ons aan die Kruis betoon is en die wat vir ons lieg of nie luister nie of dit verwag en nie self verantwoordelikheid wil neem nie is op hulle eie gewete soos voorheen gese is. Dit is nie ons plek om te oordeel nie of om te oortuig nie maar om hoop en liefde te gee en te getuig.
Groete

1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Sukkel sukkel?????
Pieter daar is n groeiende aantal blankes wat SWAAR kry. Wat vir my TRAGIES is, is die "bakhand" benadering van PARTY van die groep .... sal liewer op mens se gewete speel vir geld, maar as jy n "oplossing" aanbied gaan soek hulle elders geld ..... hartverskeurend om te sien hou mense maand na maand al dieper en dieper in die skuld insak, terwyl n "lewenstyl" aanpassing al is wat nodig is om die spiraal NOU te stop (HOE spandeer mens maand na maand meer geld as wat inkom, terwyl die oorbesteding na luukse items gaan?)pietpetoors wrote:If you give a man a fish, you feed him for one day. If you teach him how to fish, you feed him for a lifetime.
Ek weet nie of dit net die nuwe Suid Afrika se skuld is, maar die mensedom het verval in 'n spesie wat dink dit is ander se PLIG om vir hulle te sorg. Die armes sien dit nie meer as 'n voorreg as iemand hulle help, hulle sien dit as die rykes se plig om hulle te help en as hulle, hulle help beter hulle dit ordentlik doen.
Ek sien van die Amerikaners praat ook van die mense (veral jeug) se "entitlement syndrome", dus dink ek dit is nie agv van die nuwe Suid Afrika, maar ek dink wel die hele nuwe Suid Afrika het 'n groot rol daarin gespeel. Everybody must provide, the government must provide, the school must provide, the rich must provide, my parents must provide.... and me, I must just sit and wait and receive and chill and don't worry because it is their duty to provide.(i have no duty)
......
en wanneer die poeding uiteindelik die fan slaan, staan hulle bakhand by A4C ..... en dan steeds ondankbaar .....
Die morele dilema is dat daar mense is wat wel weens omstandighede buite hul beheer in die moeilikheid beland .... en dit is nie altyd maklik om die twee groepe te onderskei nie .....
my persoonlike benadering - wanneer ek help, "gee" ek. Ek sal nooit uitleen nie - want dan bly mens betrokke en raak dit vir my "ongemaklik" wanneer daai hulp verkeerd aangewend word ....
A4C - wanneer die mense se aksies jou wakker hou, dink aan die wat regtig gehelp is (wat die hulp aangegryp het), en aan die lewens waar die hulp n positiewe impak gehad het. :)
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Sat Apr 10, 2010 9:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux d4d 3
- Real Name: Dewald
- Location: Pretoria
- Contact:
Re: Sukkel sukkel?????
Ag dis eintlik nie so erg nie, hang maar net af hoe ons daarna kyk en hoekom ons dit doen ne Dankie julle mense is awesome, dink regtig dit is die beste forum op die net die!!!!!!!