Maxxis AT980

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Maxxis AT980

Post by TOYODA »

Ek het bietjie rondgekrap op GOOGLE en afgekom op 'n goedkoper 33x10.5R15.
Voorheen was dit net BFG Muds wat in daardie size voorgekom het, maar ek sien Maxxis het nou 'n A/T band.
Ek sien dis ongeveer R2500 per band.
Attachments
Maxxis AT980.jpg
Maxxis AT980 sizes.jpg
Maxxis AT980 sizes.jpg (109.34 KiB) Viewed 1338 times
User avatar
Reenen
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 45
Joined: Wed Jun 05, 2013 7:19 am
Town: Greyton
Vehicle: Nissan/ hilux sfa hybrid
Real Name: Reenen

Re: Maxxis AT980

Post by Reenen »

Ekhet die bf baja muds 33x10.5x 15 op my sfa nissan, maar hulle bietjie belaglik, R5000- R6000 per band.
ImageUploadedByTapatalk1384091274.808391.jpg
ImageUploadedByTapatalk1384091381.053036.jpg
ImageUploadedByTapatalk1384091436.052653.jpg
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Maxxis AT980

Post by TOYODA »

Ek dink dit sal net 'n goekoper opsie wees vir die manne wat 33's wil op sit.
Met die 10.5" behoort dit nie te raak as jy draai nie.

Off road is dalk 'n ander storie...
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Maxxis AT980

Post by Johan Kriel »

Ek het BFG onder my cruiser en het nog net twee papwile gehad, in die 20 00km en hulle werk hard in die Khomashochland, ry elke naweek op die plaas daarmee, een papwiel was n draad wat die band gesteek het. Ek het Maxxis Bighorn onder die wWillys gesit en hy het al klaar n papwiel na 5 naweke op die paas. Ek dink die BFG bly die beste vir off road, maar ek sal die maxxis onder my FJ gebruik vir teer en grondpad. Ek het 100000 km op BFG met n hulix gery sonder een papwiel en elke nawwek ook op die plaas gery.
Johan Kriel

Legend 50
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Maxxis AT980

Post by Thabogrobler »

Als goed en wel, ek wonder net altyd hoekom iemand A/T's op ' voertuig sit groter as 31duim.

As jy 33's opsit gaan jy heel waarskynlik meer ekstreem gaan as gewoonlik en dan behoort MT's mos beter te werk?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Maxxis AT980

Post by george »

Thabogrobler wrote:Als goed en wel, ek wonder net altyd hoekom iemand A/T's op ' voertuig sit groter as 31duim.

As jy 33's opsit gaan jy heel waarskynlik meer ekstreem gaan as gewoonlik en dan behoort MT's mos beter te werk?
Dis nogal 'n goeie punt
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Maxxis AT980

Post by LouisZ »

My Maxxis het tot nou goeie diens gegee. Daai lyk soos 'n All Terrian maar niks skort nie.
Dewald Posthumus
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 238
Joined: Tue May 08, 2012 11:45 am
Town: Benoni
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0D4d 4x4
Real Name: Dewald

Re: Maxxis AT980

Post by Dewald Posthumus »

Dom vraag, hoekom maak hulle nie 32x10.5x15 nie?
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Maxxis AT980

Post by TOYODA »

Dewald Posthumus wrote:Dom vraag, hoekom maak hulle nie 32x10.5x15 nie?
Ek het ook al oor dit gewonder... :think:
As gaan uitwerk, sal jy sien dat die band eintlik nie 'n 33" is nie, maar wel 'n 32".
Dit maak dit dan eintlik 'n 32x10.5R15...
Post Reply

Return to “Open Discussion”