Blink kant toe nou nie meer bo

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Blink kant toe nou nie meer bo

Post by CasKru »

En toe gebeur dit mos nou met my die naweek :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry:
Dak.jpg
(138.9 KiB) Downloaded 967 times
Dak2.jpg
(97.35 KiB) Downloaded 967 times
Dak3.jpg
(131.69 KiB) Downloaded 967 times
3.jpg
(119.47 KiB) Downloaded 967 times
Almal wat binne die voertuig is is fine. Paar bloukolle en kneus plekke maar niks ernstig nie. :thumbup:

Nou vra julle my hoe de ongeluk kry mens dit reg. Daai vraag het van Saterdag tot nou al soveel keer deur my kop gemaal. Wel die storie staan so. Ons, Johan en Johan-hulle het bietjie gaan ry by Heidelberg 4x4 trail. Dit was 'n lekker outing en ons het die bergroete gedoen, toe in die speel area (waar hulle training ook doen) gaan ry en toe om die dag af te sluit, die obstacles by die dam area gaan ry.

Nou die van julle wat nie Heidelberg ken nie dit is so tipe van 'n groot plat area, met 'n dam aan die een kant (omtrent heeltemal droog) en dan obstacle rondom (mens kan dit seker walle noem). Wel ek het voor gery en was so entjie voor die ander, ry toe teen die een obstacle op en gaan om om hom weer te doen maar die keer wou ek hom in 2WD doen. Sit hom in 2WD en ry om. Halfpad deur toe sien ek Johan hulle oppad na die obstacle toe en besluit toe ek wil gou vir hulle iets wys aan die bokant van die obstacle waar ek nou net was en wil toe gou omdraai.. no problem. Maak toe basies die U-turn maar :shock: :shock: :shock:

Ek het nie op gelet die diff-loc was nog aan van 'n vroeër obstacle nie :blushing: Met die dat ek toe die U draai maak toe begin die agterkant van die bakkie uit gly. Dit sou geen probleem gewees het nie maar toe moes hy mos nou gaan staan en 'n klein slootjies vind... en as ek se klein bedoel ek regtig klein en omdat ons toe mos nou bande ag geblaas het toe grip daai band so dat die bakkie toe rol.

Dit is regtig moeilik om te glo dat dit kon gebeur teen daai lae spoed. Die tyre het ook nie eers van die rim af getrek nie.

Anyway, kry almal los binne wat soos vlermuise hang aan hulle sitplek gordels en Johan hulle help almal uit. Toe spring Johan en Johan daar weg in overdrive en begin planne maak om die bakkie weer op sy wiele te kry. Ons maak toe toue aand die hoogste deel van die chassis vas wat na weerskante toe gaan sodat as ons hom op sy wiele trek, hy nie dan oor flip ander kant toe of so iets nie. Linda het 'n video geneem van dit en ek sal dit netnou op Youtube sit. Julle kan nie glo hoe professioneel Johan en Johan daai recovery gedoen het nie... baie dankie manne. Staan toe rond en tel al die goed op wat uit geval het ens. Maak die bonnet oop en kyk of alles darem oraait lyk daar en dit doen toe (bietjie olie en brake fluid uit geloop maar geen petrol of so enige ander plek nie).

Ons forseer toe die dag weer bietjie op dat ek weer in die bestuur sitplek kan sit en start toe die bakkie en ry so paar draaie om te kyk of alles verder oraait is. Dit is toe en toe ry ons in konvooi (ek in die middel) terug huis toe.

Net weereens dankie se vir Johan, Johan, Deirdre en Chante wat ons so mooi gehelp het.

En nou... nou om die my bakkie uit gesort te kry :| :| :|

phpBB [video]

View Original
To God be the glory
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Hi-Hilux »

Ai Cassie, dis baie sad man. Bly niemand het seer gekry nie! Sterkte my vriend.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
cprinsloo
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 859
Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 1998 D/C 4x4
Real Name: Chris
Club VHF Licence: X52
Location: Mpumalanga

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by cprinsloo »

Ai, jammer om te hoor (en sien). Bly almal is OK. Voorspoed met die regmaak.
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by george »

Sjoe Cassie.Dis nie lekker nie.Bly almal is fine.Wys jou net hoe vinnig dinge kan skeef loop
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by ForYota »

SH.....T Cassie baie jammer om te hoor van jou skade, baie bly julle is almal ok!!!

Sterkte met die herstel!!!
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
JEEPIE
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2052
Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
Real Name: Shaun
Club VHF Licence: X 43

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by JEEPIE »

daai lyk nou soos n kokerot :twisted:
bly niemand het n ernstige beseering op gedoen nie
jy weet , daaar is makliker maniere om die vrou te ooreed om n respray te doen ne ?
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE

if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
User avatar
Thunder02
Moderator
Moderator
Posts: 8033
Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
Town: East Rand
Vehicle: IFS Hilux
Real Name: Neil
Club VHF Licence: HC105
Location: 4x4 Direct Boksburg
Contact:

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Thunder02 »

Cassie,I'm very thankful you guys are ok.I'm sure with a bit of polish the lux will look as good as new.
Not all those who wander are lost!

Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
User avatar
GI Jane
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4019
Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
Town: Strand WC
Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
Real Name: Val
Club VHF Licence: X112

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by GI Jane »

Cassie, Sooooooo sorry to see that you Hilux is all crumpled. :cry: :cry: :cry: Happy to hear that you are all okay except a few bruises.... Hugs my friend... :shock2: :shock2: :shock2:
Image
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by ChrisF »

AAAAAIIIII ou vriend, dis n "slegte" een ....


nou het hy die houding vir n "challange vehicle" .... en n lekker IFS vir die lang pad .....
User avatar
WayneSchalk
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2139
Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
Town: Krugersdorp
Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
Real Name: Wayne
Club VHF Licence: X117

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by WayneSchalk »

Jis Cassie, gee 'n mens sommer so naar gevoel :sick:

Maar bly niemand is beseer.

:shock2:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by CasKru »

Thanks vir al die support mense. Is maar 'n hartseer storie maar die belangrikste is niemand het seer gekry nie.

Hier is die video van daai professionele recovery

phpBB [video]

View Original
To God be the glory
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by GeorgeJvR »

Ag nee BLIKSEM :slap:
Nou voelk ek nie meer so moereg oor my 2L2TD se hitte probleem wat my uit die naweek se 4x4 Roete gehou het nie.

Sterkte Cassie
Bly almal is OK
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
MOFASA
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3095
Joined: Sun Mar 04, 2012 7:27 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: 1998 JEEP XJ 4.0............ 4 inch lift.... more mods to follow............ Old vehicle was MOFASA
Real Name: Johno
Club VHF Licence: X119
Location: Kempton Park

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by MOFASA »

SOOOO glad every one is OK.....

O HELL Cas what did you do to your poor van.... :slap:
Let us know what the insurance says....
Tray that guy in Heidleburg that rebuilt the other red rolled hilux.....
Look here viewtopic.php?f=92&t=25135" onclick="window.open(this.href);return false;

Good luck and hope its up and rinning soon..... All new and SHINEYYYYYYYY

Well done on the roll back onto the wheels.... :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Last edited by MOFASA on Mon Nov 11, 2013 7:53 am, edited 1 time in total.
Live Life in the FAST lane....
Forget the past, Embrace the FUTURE!!!!
To 4x4 or not to 4x4 thats the question....
IT'S A JEEP :yahoo: ..... You wouldn't understand....
ImageImageImage[rimg=206x128]
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by GeorgeJvR »

Wel gedaan met daai recovery :clap: :clap: :clap:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Bulletjie-3 »

Yo yo jammer om te hoor Cassie ....
Sterkte man.
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Pote »

Jamme rom te hoor van jou skade Cassie.

Bly almal is OK.. Hoop jy kan hom sommer gou weer reg en op die pad kry...
Image
Image
User avatar
Velo son
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 57
Joined: Mon Sep 02, 2013 10:02 pm
Town: Pretoria
Vehicle: IFS 2.7i 4x4. IPF spotlights. Duel battery system. Custom roofrack.
Real Name: SW

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Velo son »

Shucks... Dis nou sleg, maar dit kon seker soveel slegter uitgedraai het. Sterkte
Life starts when the tarmac ends.
I'll only lose my way in the city lights.
I'd rather be lost in the woods, than found in the city.
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Kaspaas »

Ai Cassie, Daai gevoel is iets wat jy nooit gaan vergeet nie. (of in my geval is dit so)
As ek nou op 'n "slope" ry dan kan dit 10 grade of 5 wees, ek voel onmiddelik onveilig/onseker.

Eks bitterlik bly dat niemand seer gekry het nie, daai sal net die gevoel binne 'n mens moet onbeskryflik maak!

Sterkte my maat, dis iets wat almal sal oorkom eendag. As 'n mens nou terug dink dan besef jy eintlik hoeveel kanse jy al gevat het, en hoe gelukkig jy was dat niks erenstig gebeur het nie.

Ek glo dat sulke dinge gebeur in 'n beheerde omstandighede, wanner die risiko laag is en hulp naby is. Dis maar Hy wat Sy hand van bewaring oof 'n mens hou.

Sterke met Bloudraad, my hart pyn vir jou! :cry:
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Hangover »

Agwat dis nou n ou brandewyn vlekkie wat bietjie moeilik gaan uit polish maar bly julle is ok...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Frederick »

Ai Cassie
Voel vir jou .. daai is nie ligte musiek nie..
chopper

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by chopper »

Jammer om te hoor (en sien :wth: ) Cassie! Dankbaar dat julle ongedeerd is :thumbup:
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by GeorgeJvR »

Koop ner 'n properse Draad tang dan is Blou draad gou weer reg....
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Mud Dog »

Ai-ai-ai!! So glad to hear that there were no serious injuries!! Still a sad story and I feel for you 'cos I know how much that van meant to you. Hope Eric's friend from Heidelburg can repeat his magic that was done to the rolled red SFA. Best of luck on that. We're holding thumbs!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Hoppy »

2013 is nie ons jaar nie, Luxter was ook al twee keer op sy dak die jaar, bly julle is Ok!
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by ThysdJ »

Nou vir wat loop staan en doen jy dit?? :shock: :shock: :shock:

Jinne Casper, ons is net bly julle is okay,daai duikies polish jy sommer gou uit... :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by CasKru »

Daai is 'n gevoel wat jy vir niemand kan verduidelik nie.... Dit is nou wel aardse goed maar mens kan maar nie help om hartseer te word nie... maar... uitsort die gaan ek. Sal nou maar hoor wat gaan vir wat met die versekering maar al moet ek van hom 'n kit kar maak... hy bly by my huis.

Sal julle op hoogte hou
To God be the glory
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by GeorgeJvR »

Die versekering gaan alles try om hom te kry.
Maar hou net voet by stuk . . . .Hulle Gatte.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by ChrisF »

Cassie so twee weke terug het n kontrakteur in Etios vas ge-reverse .... :(

Colt bakkie se staal-pyp bumpper was net bo die voor band en het die fender opgefrommel. R12 k skade, net om die fender te vervang en die bumper te spray ....


Ek was so 10 tree van my kar toe dit gebeur.


Op daai oomblik was ek verbasend kalm, maar nou raak ek elke keer meer moerig as ek na daai paneel kyk ...... Raak nou HAASTIG dat hy ingeboek word vir die herstel werk.


NIE lekker om n mens se aardse goed so te sien nie !!
User avatar
Bosfebok
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 870
Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
Town: Roodekrans
Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
Real Name: Otto
Club VHF Licence: X248
Location: Roodekrans

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Bosfebok »

Jissie Cassie... dis nou 'n bummer. Bly dat niemand seer gekry het nie.

Ons hoop jou LUX sterk vinnig aan :thumbup:
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!

A bad day out is still better than a good day in!!
User avatar
Pietman
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
Real Name: Pieter

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Pietman »

Ai Cassie

Dis nou jammer om te sien. Dis regtig nie lekker as dit met jou gebeur, ons almal dink ek is net so dankbaar dat niemand ernstig seer gekry het.

Sterkte met die werk wat voorlê :thumbup:
EX ALTO VINCIMUS
User avatar
Silver SRX
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 116
Joined: Sat Dec 15, 2012 2:18 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Toyota Hilux SRX
Real Name: Jantjie

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Silver SRX »

Ai dit is nou n jammerte dat so mooi trok moet seer kry.
Bly almal is fine.
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by TOYODA »

Ai Cassie,

Dis nou nou jammer om te hoor/sien. Bly om te hoor dat almal darem lewe na die ongeluk. Dis nooit lekker om in 'n voertuig te rol nie. Dit het met my en 'n vriend in 'n 1400 Nissan gebeur.... ook teen 'n lae spoed...
scott west
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Thu Oct 30, 2008 3:03 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 93 Hilux
Real Name: Z
Club VHF Licence: HC 117
Location: Moreletapark

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by scott west »

Bly julle is almal ok. Hoop die Hilux is gou weer op die trail.


Z.
Image
'93 Hilux 4Y EFI
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Hilux 1 »

dis nou maar een maal n *a* afverre, bly almal nog op voet. Hoop julle sort hom sommer in n jiffy uit.

Goodluck
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Danman »

:o: :o: :o:

Nee vrek....materialistiese goeters se g :o: t
Dis 'n familie lid...sterkte en dank die Here julle het niks oorgekom nie.
Wys jou net 'n hilux sal op sy kop staan om sy insittendes te beskerm.

Ps. Kom nou manne waar is al daai sfa body panels wat julle wegsteek, kom ons kry bloudraad weer op die pad :thumbup:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by CasKru »

Danman wrote::o: :o: :o:

Nee vrek....materialistiese goeters se g :o: t
Dis 'n familie lid...sterkte en dank die Here julle het niks oorgekom nie.
Wys jou net 'n hilux sal op sy kop staan om sy insittendes te beskerm.

Ps. Kom nou manne waar is al daai sfa body panels wat julle wegsteek, kom ons kry bloudraad weer op die pad :thumbup:
Thanks Danie... in daai opsig het ek al 'n paar oproepe gehad :thumbup:

Wag nou maar net om te sien wat gaan vir wat met die versekering :thumbup:
To God be the glory
User avatar
JEEPIE
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2052
Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
Real Name: Shaun
Club VHF Licence: X 43

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by JEEPIE »

so jou trok was om en dom saterdag ?
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE

if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by CasKru »

JEEPIE wrote:so jou trok was om en dom saterdag ?
Net so ja
To God be the glory
User avatar
louis fourie
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1767
Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
Real Name: Louis
Club VHF Licence: X101

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by louis fourie »

Cassie

Bly julle is almal OK.

Ek kan net aan twee redes dink:

1) Jy het nou die dag genoem dat daar 'n bietjie kleur verskil is van voor na agter aan die linker kant - nou moet jy laat verf
2) Jy wou nie rêrig saam Moegatle toe gaan nie.:D

Sterkte met die regmaak

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Cleaner »

Ai tjom! Dis nou regtig skade en glad nie lekker nie!

Ek is net bly julle is veilig en niemand is beseer nie!

Net vir interesantheid - Hoe het die sonpaneel daarvan afgekom?
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by grobbepj »

Jislaaik Cassie. Baie bly om te hoor julle is okay. mens wil nie dink dat die goed regtig kan gebeur nie... veral nie met manne soos jy wat nog weet wat jul doen ok nie. Maar soos jy se n vinnige oorsig kan vinnig moelikheid maak.

Het my nou sommer meer bekommerd vir Moegatle... :o: :shifty:

Hoop jou versekerings premies van al die maande bring nou meer vreugde as frustrasies,,,
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by CasKru »

Cleaner wrote:Ai tjom! Dis nou regtig skade en glad nie lekker nie!

Ek is net bly julle is veilig en niemand is beseer nie!

Net vir interesantheid - Hoe het die sonpaneel daarvan afgekom?
Jy sal my nou nie glo nie... net die rubber doppie wat in die een gat in druk in die fram rondom, het halfpad uit gekom. Die canopy self het ook net erg gekrap op sy kant maar verder reg.
To God be the glory
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by LouisZ »

Ag nee Cassie. Ek is net bly julle is veilig, dis die belangrikste.

En baie baie goed hanteer van Johan hulle!!!!

Ek glo die versekering sal die kan uitsorteer.
User avatar
Cleaner
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1619
Joined: Wed Jan 25, 2012 11:37 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Hilux 4l V6 4x4 Auto
Real Name: Ernst
Club VHF Licence: X31
Location: NorthGate

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Cleaner »

CasKru wrote:
Cleaner wrote:Ai tjom! Dis nou regtig skade en glad nie lekker nie!

Ek is net bly julle is veilig en niemand is beseer nie!

Net vir interesantheid - Hoe het die sonpaneel daarvan afgekom?
Jy sal my nou nie glo nie... net die rubber doppie wat in die een gat in druk in die fram rondom, het halfpad uit gekom. Die canopy self het ook net erg gekrap op sy kant maar verder reg.
WOW - net wow! Glad nie sleg nie!
ImageImageImage
Image
"Every loaf of bread is tragic story of grains that could've become beer, but didn't. - Walter Thornburgh"
"The best cure for Sea Sickness, is to sit under a tree. - Spike Milligan"
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by arnize2 »

Opregte simpatie, Cassie. Baie bly almal is OK. Kan my net indink oor 'n mens se gemoedstoestand na so iets.
Staan sterk en kry hom weer mooi. Sterkte :aggresive:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by CasKru »

arnize2 wrote:Opregte simpatie, Cassie. Baie bly almal is OK. Kan my net indink oor 'n mens se gemoedstoestand na so iets.
Staan sterk en kry hom weer mooi. Sterkte :aggresive:
Thanks man... omtrent die gemoedstoestand... iets soos die...
Image
To God be the glory
optirite
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 720
Joined: Fri Feb 13, 2009 12:00 pm
Town: Hartbeespoort Dam
Vehicle: 1993 80 Series Land Cruiser (3UZ-VVTi)
Real Name: Mike
Club VHF Licence: J91
Location: Hartbeespoort Dam

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by optirite »

As they say, "Even Rossi falls."

Glad you all are okay.
Image kiss kiss
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Oupa Stig »

Ai, Cassie, simpatie! Bly almal is oraait.
Ek dink jy sou beter gevoel het as dit op 'n groot obstacle gebeur het... Maar nouja, glo jou versekering sal dit vir jou kan uitsort.
sterkte daar!
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Froll »

Jammer om dit te sien, sterkte daar.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by CasKru »

So the panel beater sent out the representative to come do a quote.... he gave it one look and said... "sorry but that's a write off" :cry: :cry: :cry:

Now to get the accessors out to take it further.

I feel a restoration project coming up :D:
To God be the glory
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by LouisZ »

Die ergste sal wees om die cab reg te maak, die dak. Fenders en deure kan mens kry asook die vensters.
User avatar
Jaans
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 504
Joined: Sun Nov 21, 2010 4:39 pm
Town: Benoni
Vehicle: 2005 4L V6 DC Hilux; Pajero Sport 2.5 4x4 M/T
Real Name: Johannes

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Jaans »

Jammer om te hoor van jou kar. Baie bly niemand het seer gekry nie.
Sterkte met die herstel pad.
1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God."
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by CasKru »

4x4megaworldpta wrote:Die ergste sal wees om die cab reg te maak, die dak. Fenders en deure kan mens kry asook die vensters.
Thanks Louis. Het darem klaar 'n paar goeie leads gekry ... nou net eers om die papierwerk uit te sort dan kan ons daai proses aanvat
To God be the glory
User avatar
mcw
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 805
Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
Town: krugersdorp
Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
Real Name: Martin
Club VHF Licence: X100

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by mcw »

Hi Cassie


bly om te hoor almal is ok ,sterkte vir die pad voorentoe


Martin
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Borntofish »

Hey Cassie, dis maklikker om die bakkie onder the inspekteer op n lift. Bly julle het almal daar weg geloop.

Jy moet dalk vir Hennie bel daar in Heidelberg.

viewtopic.php?f=92&t=25135&p=293337&hil ... rg#p293337
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by CasKru »

Thanks Werner... daai is die volgende stap sodra ek nou weet wat gaan vir wat met die versekering
To God be the glory
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by The Legend »

Ai Cassie

Ek het nie woorde nie en jou pyn is sekerlik ons almal se pyn op die forum wat daardie bakkie van jou ken.

Ons hoop jy kry hom gou uitgesortteer.

Sterkte my ou maat
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4125
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Hilux 1 »

smaak my dis 1 keer n jaar se besigheid

viewtopic.php?f=51&t=25505&start=90" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by Family_Dog »

Geez Cassie, I'm sorry to see this. Definitely speak to Hennie in Heidelberg, he did a good job on Riaan's red 'Lux at a price that no one else can hope to match.

Glad that no one was hurt in this ordeal.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Post by CasKru »

Hilux 1 wrote:smaak my dis 1 keer n jaar se besigheid

viewtopic.php?f=51&t=25505&start=90" onclick="window.open(this.href);return false;
Weet jy... ek glo daaraan om te lei deur voorbeeld... in beide gevalle is dit maar net 'n geval oor hoe om dit nie te doen nie. :thumbup: :wave:
To God be the glory
Post Reply

Return to “Open Discussion”