Rear Diff...

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Rear Diff...

Post by Hi-Hilux »

Hierdie Hilux se agter diff is nie vars nie, in 1ste en 2de humm hy en in 3de, 4de en 5de skreeu hy soos 'n maar vark, soos yster op yster grinding noise! As ek by stop straat weg trek en draai link of regs kom daar 'n klank soos soos cv joints van agter, maar dis net as ek draai en weg trek. Hoe moeilik is dit om self die agter diff oop te maak en reg te maak? Is hier dalk iemand wat 'n centre portion het wat hy wil verkoop? Dis 'n import diff. Ek het gedink om die voor en agter diff met mekaar te ruil MAAR die agter diff is 'n Limited Slip Diff.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rear Diff...

Post by CasKru »

Daai klink ongelukkig of dit die crown wheel en pinion is wat seer gekry het. Het 'n soort gelyke klank uit myne uit gekry toe ek die een keer water in die diff in gekry het en dit nie agter gekom het nie.

Vir die meeste van die werk kan jy dit self doen maar jy het 'n micrometer nodig om die backlash of die diff te stel as als weer in mekaar is of jy kan die nuwe crown wheel en pinion seer maak en moet dan weer moet vervang
To God be the glory
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Rear Diff...

Post by Hi-Hilux »

Wat gaan die grappie my min of meer kos?
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rear Diff...

Post by CasKru »

Jis... ek praat nou onder korreksie maar ek dink so net onder die R4K. Ek het CW&P by Toyota gekoop vir R2900 maar weer gecredit want dit was nie dieselfde as die Gearmax CW&P nie.
To God be the glory
User avatar
dantjie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 144
Joined: Sat Aug 20, 2011 6:40 pm
Town: kuilrivier
Vehicle: HILUX SFA LTD 2.4 EFI
Real Name: Danie

Re: Rear Diff...

Post by dantjie »

Hi Trevor
Daar is n gearmax agentskap in die kaap miskien ook in johanesburg sien jy bly bietjie ver dalk kan jy hulle n lui gee en hoor anders is die scrap yards jou beste opsie.
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Rear Diff...

Post by Hi-Hilux »

Dankie, ek sal volgende naweek begin oop maak en fotos neem en dan weer julle advies vra :-)
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rear Diff...

Post by CasKru »

Die neuk spul is mens kan nie sommer die skade net van 'n foto af optel nie. Myne het nog ook goed gelyk op 'n foto maar as mens na die CW self gekyk het, kon mens op die tande sien waar hy te veel uit gewerk het en die geraas veroorsaak het. Het nog myne daar iewers in die garage... sal kyk of ek hom kry en fodie neem.
To God be the glory
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Rear Diff...

Post by JohanM »

Trevor jy is nou net te vinnig vir my, want vlg jaar word my Sfa se aste gedoen en dan sal ek die centers verkoop sodra ek klaar is met myne.
Johan Marais
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Rear Diff...

Post by Hi-Hilux »

Waneer min of meer Johan? Ek kan wag as ek weet dis die moeite werd. PM my solank 'n prys asb.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Rear Diff...

Post by LouisZ »

Mens sal moet strip en kyk.

Kan ook die planatry gears in die centre portion ook wees. Gewoonlik meer kere is dit soos Cassie se die Crownwheel en pinion.

Ongeveer met alles so R5200.

Jy kan die voor ene uithaal en agter insit.
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Rear Diff...

Post by Hi-Hilux »

Gaan hy nie moeilik ry as ek die agterste slip diff voor in sit nie?
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Rear Diff...

Post by LouisZ »

As jy nie die hubs lock kan jy normal ry. As mens wel die 4x4 gebruik gaan dit net moeilik stuur soms as die locker gryp.
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Re: Rear Diff...

Post by hansman »

Goeie middag Die geraas as jy draai laat die vermoede dat dit heelmoontlik die LSD kan wees.Kyk eers of dit nie die "limited slip" wat die geraas maak nie hoop vir jou part dan kan jy goedkoper daarvan afkom
Groete Hansman&Vaaltyn
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Rear Diff...

Post by Hi-Hilux »

Die probleem is, ek kan alles strip en seker weer aan mekaar sit maar as daar nie stukke yster in die housing lê nie sal ek nie weet wat stukkend is nie...nog nie so slim met 'n diff nie.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Rear Diff...

Post by blom »

ek het 'n centre portion wat eh kan stuur
jy kan hom kry vir 3500.00 kompleet
082793891zip
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Rear Diff...

Post by Hi-Hilux »

Blom dis nou die hele ding met crown wheel pinion, alles?
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
blom
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1014
Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
Town: Landrovia
Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
Real Name: Blom
Location: Landrovia
Contact:

Re: Rear Diff...

Post by blom »

net so jy bout hom net in
Grensvegter van LANDROVIA
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Rear Diff...

Post by Hi-Hilux »

Ek stuur jou 'n PM
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Rear Diff...

Post by Hi-Hilux »

Vanoggend begin en nou klaar gemaak, voor portion agter in gesit en die agter een stuur ek nou weg vir reg maak. Toe ek die propshaft afhaal toe is die hele pinion sommer los, die moer is vas maar die bearing is klaar. Maar die voor een is nou agter in en hy loop stil soos die dag uit die fabriek. Het nou draai gery en as ek weg trek by die stop en draai maak die tyres soos 'n diff lock, so ek neem aan die bakkie het dan voor en agter LSD in. Is dit 'n bonus?
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Rear Diff...

Post by Mud Dog »

As dit wel so is, dan ja, dis 'n bonus. :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
coert
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 66
Joined: Sat May 25, 2013 3:46 am
Town: Pretoria
Vehicle: hilux
Real Name: coert
Club VHF Licence: none

Re: Rear Diff...

Post by coert »

Het vir n rekon centre portion laas maand betaal R7300 + olie + insit(arbeid) dink dis nie te sleg nie. As jy hom self gaan koop en self insit was hy R5500 sonder vat.
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Rear Diff...

Post by Hi-Hilux »

Al wat my nog bietjie pla is, as ek regs draai het ek nogsteeds die cluck cluck cluck geluid regs agter. Wat kan dit wees? Wat is die kans dat altwee diffs dieselfde klap geluid kan maak? Soos gesê die voor portion wat nou agter in is loop doodstil, dis net die geluid as ek draai.

By ons was die goedkoopste R9500 om hom reg te maak, dan moet jy self uithaal en stuur. Het nou iemand gekry wat vir my die diff se bearings gaan vervang en hom dan voor insit, hy loop mos net in 4x4
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
Post Reply

Return to “Open Discussion”