malaria- raad asb!!!

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

malaria- raad asb!!!

Post by ForYota »

dagse luxers!

ek het bietjie raad nodig van julle kerels wat al sodwana besoek het asb.

ons ry die 24ste na sodwana bay natuur reservaat maar nou vertel n klomp manne my die kans vir malaria is daar. probleem is my nuutste byvoeging tot die gesin is nou maar drie maandjies oud en medikadie kan slegs gegee word vir iemand 11kg en hoer...

is daar malaria wat julle van weet want indien so kanseleer ek die trip onmiddelik!!

asb help uit hier manne..

dankie
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: malaria- raad asb!!!

Post by Thabogrobler »

Nee wat, ons was daar toe Dawid 6 maande oud was en geen probleem nie.

Die skoonfamilie het vir meer as 40 jaar Sodwana toe gegaan en daar was nog nooit Malaria probleme met iemand nie.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: malaria- raad asb!!!

Post by ForYota »

dankie tog :dance1:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: malaria- raad asb!!!

Post by GeorgeJvR »

Maak seker.
Louis Trichardt was lank skoon maar deesdae is hier ook melaria in die dorp......
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Christiaankirsten
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 39
Joined: Fri Jul 31, 2009 6:39 pm
Town: Worcester
Vehicle: '98 Hilux 4x4
Real Name: Christiaan
Club VHF Licence: LOFTUS

Re: malaria- raad asb!!!

Post by Christiaankirsten »

@FotYota- My opinie: Dit is soos om gougou kafee toe te ry me jou 3maande oue kind op jou skoot!.....maak nie saak hoe rustig jy dink dit is nie, dit kos net 1dronk bestuurder en sake lyk anders....Babas IS te klein om vir jou te se hulle voel sleg, of dit nou naar is, hoofpyn of lyfseer. Ek werk in Wes Afrika, en het al BAIE te doen gehad met Malaria.....EN DIT MOET LIEFS NIE TE rustig opgevat word nie! Daar is, en was nog altyd n Malaria gebied...ja, dalk nie hoe risiko gebied nie, maar daar IS malaria daar!!!(Daars al 100e gevalle aangeteken, en as Skukuza Malaria kan he, kan Sodwana ook! Ek is al vir jare VREK lus vir n trippie mozambiek of Botswana toe, maar agv my amper 2jarige seuntjie gaan ek nie kanse neem nie! Ek weet Dokters redeneer anders, en seker met goeie begrip, maar in die 13jaar wat ek in Afrika werk het ek nog nooi Malaria- meds geneem nie. Daars seker simptome om dop te hou, en AS daardie simptome pla, moet n ou plan maak en laat check!!....n 2jare gaan jou nie kan se hoe hy/sy voel nie!!!, en jy kan ooknie vir elke 'huiltjie' kliniek toe jaag virn malaria toets nie!.....dis maar n ou se eie besluit, maar wat n feit bly ,is dat jy n kans neem om n baba na n Malaria-area te neem...Ja, ek weet-baie manne gaan se ek ga haal die bobbejaan agter die berg, maar eks maar seker net bang jan, as 'dooie' jan.....Nietemin, Sodwana is n vrek lekke plek, en was selfs lekkerder vroeer jare, en ek kannie wag dat my mannetjie oud genoeg is vir n trippie soontoe nie!
LOFTUS
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: malaria- raad asb!!!

Post by Thabogrobler »

Christiaan maak verseker 'n klompie baie geldige punte!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: malaria- raad asb!!!

Post by Oupa Stig »

Vriend van my is 'n paramedic. Het met sy raad laas Desember Moz toe gegaan SONDER malaria meds.
Hy reken die meds VERHOED nie malaria nie, maar VERTRAAG dit net, sodat jy behandeling kan kry sodra jy 'n simptoom begin wys, en dan werk die behandeling.
Sonder die malaria pilletjie vat die kiem jou glo heelwat vinniger en moet jy by 'n dokter uitkom die oomblik as jy effe kopseer en koors het, dan kan die malaria glo suksesvol behandel word.
Nou met sulke dinge in gedagte, g'n kind gaan vir jou sê hy voel koorsig met kopseer voor hy kan praat nie...
Wees versigtig met jou kinders se gesondheid. Gaan Durban toe.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: malaria- raad asb!!!

Post by george »

Sjoe ek kan amper nie glo daar is Malaria in Sodwanna nie.
Ek het Malaria in Malawi gekry en dis nie lekker nie. :sick:
As jy seker is daar is Malaria sal ek persoonlik nie kans vat met 'n klein ding nie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: malaria- raad asb!!!

Post by Frederick »

Gaan google malaria maps south africa images
Sodwana is rooi gebied.
Google sommer malaria children en dan besluit jy.
As daar die skraalste kans is dat jou kind iets kan oorkom wat jy moontlik kan/kon verhoed het dink ek nie jy vat die kans nie.
Pediater Pieter Snyman word baie hoog aangeskrewe in Pretoria. Hy se jy neem nie eers 'n kind wildtuin toe voor hy 5 jaar oud is nie agv die gevaar van malaria.
Maar dis jou call. Ek het myne vining gemaak.
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: malaria- raad asb!!!

Post by LouisZ »

Dink maar daaroor ernstig. Ek het maar ook gewag dat ons kinders so 4+ was voordat ek na sulke areas toe gegaan het.

Een van die mense wat ek ken het wel goeie raad gegee. As jy toets + vir malaria is om jou so vining as moontlik op suurstof te kry. Die gee jou 'n baie hoer kans om die siekte nie te erg word totdat jy prof behandeling kan kry.

Dan vir die medikasie, die is net rerig goed as jy dit op schedule begin gebruik. Maand voordat en dan 'n maand nadat jy terug is. As dit nie gebeur dan vertraag dit die toets van die Malaria.
User avatar
Damaruri
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Fri Nov 05, 2010 4:18 pm
Town: Secunda
Vehicle: Hilux 4 x 4 D/c
Real Name: Daan

Re: malaria- raad asb!!!

Post by Damaruri »

Daar was en is nog altyd malaria Verder vreet die muskiete jou op
Verder word jy ook nog besteel
Die skiboot manne gaan gereeld. party het al malaria gekry maar die muskiete is verskriklik
So dink mar wat vir jou aanvaarbaar is. Jammer
2008 Hilux D/C 4 x 4 Diesel + Fero Cab
Front Runner Roofrack and canopy rack
Homemade drawer system
80L NL & 45L Indel NL
NL Dual system
Onca bumper, Warn Tabor Winch.
Frontrunner long range tank
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: malaria- raad asb!!!

Post by ForYota »

oh well there goes sodwana...

baie dankie aan almal se raad en advies..

Nou is die groot soektog na kanselasies.. want by die huis gaan ek nie sit nie!
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
FJCruiser-ZN
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 458
Joined: Wed May 19, 2010 9:52 pm
Town: Durban
Vehicle: FJ Cruiser 4.0 V6 4x4
Real Name: Tony
Club VHF Licence: X224

Re: malaria- raad asb!!!

Post by FJCruiser-ZN »

You rant missing anything by not going to Sodwana over December. The place is packed and not that pleasant.
Rather go "out of season" when you can get a beach permit to drive on the beach and you don't have to wait in long queues to buy a loaf of bread. It's very humid in December and with the amount of rain we've had on the east coast there is bound to be an ubundance of mosquitoes. T
If you don't own an FJ Cruiser you probably won't understand...
Until we meet on a dusty road someday, somewhere, keep on Cruisering....
2013 FJ Cruiser 4.0 V6 4x4 AT
2012 Jurgen's Xcape
Image
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: malaria- raad asb!!!

Post by ForYota »

Hi.
Ok so we are of to P.E to visit some of swambo's family.. Will be leaving the 23rd...
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: malaria- raad asb!!!

Post by grobbepj »

Foryota gaan nou omtrent sy bene rek... Geniet die trip!!
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: malaria- raad asb!!!

Post by Haboob »

The small ones are the MOST vulnarible to malaria
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: malaria- raad asb!!!

Post by Toppie4x4 »

Ja dit het baie green en reen nog steeds, daar is beslis muskiete...................maar dit is redelik veilig, behalwe dat hulle jou besteel veral as jy in die karavaan kamp is, kanse dat jy besteel gaan word is 90% plus. Met my roof top tent vat ek alles saam strand toe, reel net baie vroeg vir die gratis permit, dan kan hulle niks steel nie. Lekker kamp.
Post Reply

Return to “Open Discussion”