Hier is die storie
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... p?t=174093" onclick="window.open(this.href);return false;
Ek is nie n happy chappie nie ....
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
- Paul Grobler.
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Wed Jun 12, 2013 5:32 pm
- Town: Koedoeskop
- Vehicle: 2009 L/C 4500 EFI S/C And 2006 L/C 105 Gx 4500 EFI
- Real Name: Paul
Re: Ek is nie n happy chappie nie ....
Ja nee dit is om van slange tevang !!!
Ek het die selfde oorgekom op die hoek van Skinner en DF Malan ek het vir my dozer gaan lug filters koop en hulle agterop die bakkie gelaai die boks is so groot soos n koeler wat die filters inkom. ek het net gevoel iemand spring op die bakkie en gesien hy gooi die 4 bokse af na sy makkers en weg is hulle. Nou vra ek met trane in my oe wat gaan die sotte met die 4 filters maak ????

- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Ek is nie n happy chappie nie ....
Enough to get a persons blood boilling
The problem is not the hardware but the data lost................(plenty swear words)
The problem is not the hardware but the data lost................(plenty swear words)
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Ek is nie n happy chappie nie ....
AI
Dit is maar seker beter om nie met my 357 te ry nie. Ek sal my kop verloor en hy sal hoor hoe blaf daai 357
Dit is maar seker beter om nie met my 357 te ry nie. Ek sal my kop verloor en hy sal hoor hoe blaf daai 357
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Ek is nie n happy chappie nie ....
Jammer om te hoor van die voorval.