CAT B15

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

CAT B15

Post by ChrisF »

al weer sulke tyd .... ou kontrak is klaar en dis tyd vir n nuwe foon ....


Wat seg julle van die CAT B15 ??



Tot nou was ek baie gelukkig met n FOON, daai ding met die knoppies .... maar mens kry nie meer sulke goed nie ... :slap:


maar dis n werk foon - so eposse word op n REKENAAR gedoen, en die werk gaan ou ook nie eintlik vir my forum-surfing wil betaal nie ... so daar is al minder rede vir "Tampon-5s", of wat hulle die goed ookal nou noem ....



en toe wys die Ingilse poppie by die sellery winkel mos vir my die CAT B15 .... :drool: :drool:


maar nou is ek ook nie meer seker waar my aandag was nie ... :mocking: (weë die blikskottel wat my vrou vertel ...)


so nou vra ek liewer weer hier (waar die manne my goeie raad sal gee) - wat seg julle van die kietsie ....


(en ja, as n ingenieur spandeer ek baie tyd op bou terreine ,,, juis die wat die ou foontjie sy gat gesien het)
User avatar
Mossienel
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 257
Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
Town: Paarl
Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
Real Name: Louis
Location: Paarl en Saudi Arabia

Re: CAT B15

Post by Mossienel »

Chris,

As jy net 'n foon soek. Kyk bietjie na die Samsung B2100. Ek het nou al die laaste 5 jaar probeer om te breek maar kry die nie reg nie. Hy't al 2 keer in ' hydraulic tank geswem, het al in die see geswem en met die bakkie oor hom gery. Klank is nog duidelik, flits werk en hy bel 100%.

Of jy kan die iphone 5 vat. :rofl:[FACE WITH STUCK-OUT TONGUE AND TIGHTLY-CLOSED EYES]


Louis Ipad
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

o-ja, die B15 het skynbaar n "dual sim" thingy-ma-bob ....





dan kan die foon vir werk gebruik word en ek kan op n 2de sim forum-surf tussen vergaderinge ....



werk dit so maklik, of is dit eintlik net nog n "foefie" ... ?
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

Mossienel wrote:Chris,

As jy net 'n foon soek. Kyk bietjie na die Samsung B2100. Ek het nou al die laaste 5 jaar probeer om te breek maar kry die nie reg nie. Hy't al 2 keer in ' hydraulic tank geswem, het al in die see geswem en met die bakkie oor hom gery. Klank is nog duidelik, flits werk en hy bel 100%.

Of jy kan die iphone 5 vat. :rofl:[FACE WITH STUCK-OUT TONGUE AND TIGHTLY-CLOSED EYES]


Louis Ipad
jong nie seker ek kan raad vat van n man wat "pads" gebruik nie .... :siffler: :surrender:







dankie, sal tog loer. :thumbup:
User avatar
Mossienel
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 257
Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
Town: Paarl
Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
Real Name: Louis
Location: Paarl en Saudi Arabia

Re: CAT B15

Post by Mossienel »

Die pad gebruik ek net vir die forum in om met die familie te chats as ek weg is.


Louis Ipad
User avatar
KOBUSL
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2044
Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
Town: WOLSELEY
Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
Real Name: KOBUS

Re: CAT B15

Post by KOBUSL »

As ek so na my vriend Google luister is daar nie 'n baie groot verskil tussen die B 15 en die Tampon 5-s nie, in elk geval nie goed wat ons kan gebruik nie. Ja, dit lyk my die era van die fone wat net bel is oor. Lyk na 'n tawwe foon, jou bakkie sal verdrink voor die foon ophou werk. En hy lyk so taf jy behoort 'n taxi met hom te kan uithaal, en daarna nog die breakdown en die ambulans bel om die stukke ( taxi en drywer )te kom optel. :twisted: :twisted:
Word te vinnig oud en te stadig wys.
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: CAT B15

Post by 4x4BEES »

Ek het nou die CAT ge google en sopas my volgende foon gesien.
Dit lyk awesome :thumbup: :thumbup:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

Ek sal in die week gesels by die werk ... glo ek sal die een vat ...

daar is manne op die 4x4Com Forum wat dit reeds het. Geen klagtes nie.

MAAR, dit is beslis nie die "top end" van slim fone nie !! Nie die vinigste processor nie, nie die beste kamera nie, geen flash vir die kamera.

MAAR, dan is die ander beslis nie opgewasse vir my leefstyl nie ... EN ek is nie n techno geek nie, so die ou behoort meer te bied as wat ek nodig het ....
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: CAT B15

Post by Hoppy »

WOW, raai wat kry ek oor n paar maande, soek al n ruk na iets nice vir my upgrade.

Daar le twee stukkende Samsung B2100's in my laai, n Samsung Smartphone en nog n ander paar goete. Ek is terug op n ou Nokia met knoppies.

Ek stem saam met Chris, ek bel op my foon, ek het 2 PC's en n Laptop vir internet, my oe is ook te swak vir internet op n smartphone en my vingers is te flippen dik, ek raak al die verkeerde goet.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: CAT B15

Post by Thabogrobler »

Ek loer ook vir daai KAT!

Het al bietjie opgelees en dit klink goed! Blykbaat Nokia binnegoed, dus sal ek en die foontjie mekaar verstaan - siende dat ek vol Nokia kan praat!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: CAT B15

Post by Hoppy »

Ek doen ook die Nokia ding, net jammer hy't nie knoppies nie
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

wys toe vandag die pryse vir die bestuur ... bestelling is deurgesit en ek kry die CAT binne n paar dae :)


HKGK .... ek praat "knoppies" ....die deng gaan my nog laat sweet .... hehehehe ....

Ek sal later terugvoer gee.


PS - Daar is ook n KAT B 100 .... n FOON, wat waterdig is yada yada .... nog met properste knoppies !! (Nashua Mobile probeer nou vir my uitvind of hulle dit gaan stock - ek weet al klaar van n paar ambagsmanne wat dit wil koop ..)
User avatar
Team Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Tue Nov 05, 2013 7:43 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: Werks Hilux
Real Name: Wilhelm

Re: CAT B15

Post by Team Meyer »

Gaan kyk op http://www.ruggedphones.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
Hulle is invoerders van die Cat en Titan foon.Ek het n Titan, maar moet hom terug neem.Het n oopsie met n TLB gehaat.

Sent from my SM-T211 using Tapatalk
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: CAT B15

Post by Haboob »

'n pel van my het 'n cat wat blykbaar baie taai is en hy is dood tevrede. So geel foon is al wat ek van hom weet, want ek gebruik ook net 'n foon om mee te bel.
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: CAT B15

Post by ThysdJ »

ChrisF wrote:wys toe vandag die pryse vir die bestuur ...
Hierdie bestuur het dit nog nie gesien nie.. wat kos die outjie?? :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

volgende vraag ... :)


ek het maar net "pakket pryse" voorgelê - die een is net n paar rand meer as die ander fone op dieselfde pakket.


so nee, geen idee wat hy "los" kos nie.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: CAT B15

Post by ThysdJ »

Gooi pakket prys.. PM as jy will... asseblief?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: CAT B15

Post by Traveler »

My baas het so een gebruik. Hy het na 2 weke weer sy Samsung Galaxy begin gebruik.

Hy het gereken die CAT is so paar generasies agter op tegnologie.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: CAT B15

Post by Hoppy »

Traveler wrote:Hy het gereken die CAT is so paar generasies agter op tegnologie.
Klink soos my tipe foon :thumbup:
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

Hoppy wrote:
Traveler wrote:Hy het gereken die CAT is so paar generasies agter op tegnologie.
Klink soos my tipe foon :thumbup:
Hoppy dis nou nie asof EK sal weet of die ding "agter" is nie .... :laugh2: :tease: :lmao: :lmao:


solank hy kan BEL, en dit sal n bonus wees as die battery so paar weke op n slag kan hou ..(mens KAN mos maar droom) :siffler:


as mens op die internet dit vergelyk met die "top of the line" slim fone kom hy NIE by in terme van die nuutste en beste nie - maar dis nie asof daai fency goed HOU waar ons werk nie ... :surrender:
User avatar
Team Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Tue Nov 05, 2013 7:43 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: Werks Hilux
Real Name: Wilhelm

Re: CAT B15

Post by Team Meyer »

Die Cat en Titan is dieselfde as die Samsung Calaxy S2.

Sent from my SM-T211 using Tapatalk
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

Team Hoyt wrote:Die Cat en Titan is dieselfde as die Samsung Calaxy S2.

Sent from my SM-T211 using Tapatalk
huh ??

wat het die katte, Titane en die sterre-stelsel in gemeen ... :surrender: :siffler: :tease:




selfde "operating system" ? Of is dit dieselfde vervaardiger ??

kon nog nie bevestig wie die KAT vervaardig nie .... maar nou ja, daar is maar net 2 of 3 fabrieke en ALLES kom daar uit ....
User avatar
Team Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Tue Nov 05, 2013 7:43 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: Werks Hilux
Real Name: Wilhelm

Re: CAT B15

Post by Team Meyer »

Ek het n Titan telefoon en hy en die Cat werk met presies dieselfde Android sisteem as die S2.

Sent from my SM-T211 using Tapatalk
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

Jip, they use Android Jelley Bean 4.1.2 operating system .... now if only I had the foggiest clue what that meant .... :)



MAN, do I have a learning curve ahead of me ... :mocking: :laugh2: :cooldude:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: CAT B15

Post by ThysdJ »

Smart phones is soos PC's... laai net die volgende weergawe van die operating system op en hy "look and feel" anders... Dis basies net die omhulsels wat verskil.. en die processing power..

Ek het nou 'n Galaxy S2 en ek gebruik nie 'n kwart van sy goetertjies nie... basies die kamera en bel.. en wireless connection om apps af te laai waarmee ek vir 10 minute speel en dan verveeld raak daarmee..

Ek like hierdie "rugged" foon. Hy kan lekker voor op die Jeep se dashboard rondskud sonder om te breek..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

ThysdJ wrote:Smart phones is soos PC's... laai net die volgende weergawe van die operating system op en hy "look and feel" anders... Dis basies net die omhulsels wat verskil.. en die processing power..

Ek het nou 'n Galaxy S2 en ek gebruik nie 'n kwart van sy goetertjies nie... basies die kamera en bel.. en wireless connection om apps af te laai waarmee ek vir 10 minute speel en dan verveeld raak daarmee..

Ek like hierdie "rugged" foon. Hy kan lekker voor op die Jeep se dashboard rondskud sonder om te breek..
Thys as jy nou so RUGGED foon het, dan moet jy seker maar ook n RUGGED 4x4 kry (miskien tyd om weer die BroodBlik te gebruik..) ... :siffler: :siffler: :tease:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

ThysdJ wrote:.... ek gebruik nie 'n kwart van sy goetertjies nie... basies die kamera en bel.. en wireless connection om apps af te laai waarmee ek vir 10 minute speel en dan verveeld raak daarmee...
Wonder hoeveel apps word vir meer as 10 minute gebruik ?? :slap:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: CAT B15

Post by ThysdJ »

ChrisF wrote:
ThysdJ wrote:Smart phones is soos PC's... laai net die volgende weergawe van die operating system op en hy "look and feel" anders... Dis basies net die omhulsels wat verskil.. en die processing power..

Ek het nou 'n Galaxy S2 en ek gebruik nie 'n kwart van sy goetertjies nie... basies die kamera en bel.. en wireless connection om apps af te laai waarmee ek vir 10 minute speel en dan verveeld raak daarmee..

Ek like hierdie "rugged" foon. Hy kan lekker voor op die Jeep se dashboard rondskud sonder om te breek..
Thys as jy nou so RUGGED foon het, dan moet jy seker maar ook n RUGGED 4x4 kry (miskien tyd om weer die BroodBlik te gebruik..) ... :siffler: :siffler: :tease:
Nee sien, die Broodblik is nie so stofdig soos almal dink nie... ook nie waterdig nie... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: Ek sien hom as die Galaxy S2... eerder as die CAT.. :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

ThysdJ wrote:
ChrisF wrote:
ThysdJ wrote:Smart phones is soos PC's... laai net die volgende weergawe van die operating system op en hy "look and feel" anders... Dis basies net die omhulsels wat verskil.. en die processing power..

Ek het nou 'n Galaxy S2 en ek gebruik nie 'n kwart van sy goetertjies nie... basies die kamera en bel.. en wireless connection om apps af te laai waarmee ek vir 10 minute speel en dan verveeld raak daarmee..

Ek like hierdie "rugged" foon. Hy kan lekker voor op die Jeep se dashboard rondskud sonder om te breek..
Thys as jy nou so RUGGED foon het, dan moet jy seker maar ook n RUGGED 4x4 kry (miskien tyd om weer die BroodBlik te gebruik..) ... :siffler: :siffler: :tease:
Nee sien, die Broodblik is nie so stofdig soos almal dink nie... ook nie waterdig nie... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: Ek sien hom as die Galaxy S2... eerder as die CAT.. :twisted: :twisted:
BWHAHahahaha ....

en die Jeep is .... :mocking:



maar ek moet erken - die Jeep LYK meer "butch", net soos die CAT langs die Galaxy ... MOENIE vir daai ouens op die Hilux forum vertel ek het so gesê nie !!
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: CAT B15

Post by Hoppy »

ChrisF wrote:en die Jeep is ....
een van daai PEP buy one get one's :lol:
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: CAT B15

Post by 4x4BEES »

:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: CAT B15

Post by 4x4BEES »

:lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

okay, so tyd vir so bietjie terug voer .....

Party van julle het my oorgaan na n slim foon gevolg. Party van julle het selfs belang gestel en om een te kry. So hiermee n bietjie terug voer my ervaring tot op hede.


Saterdag 1 Maart praat ek met Nashua Mobile oor my nuwe kontrak. Litisha (Tish) vertel my van die CAT foon ....
Maandag 3 Maart praat ek met die werk oor my nuwe kontrak. Stop weer by Nashua mobile en die papierwerk word deurgestuur werk toe ...
Dinsdag 4 Maart word die papierwerk afgeteken en die foon bestel .... sien dis mos nie n massa produksie item nie, en dis x-stock Joburg ...

ek sal julle maar spaar en so paar dae skip .. :)

Saterdag 15 Maart kry ek die foon. Tish en Linda neem tyd om die rookie te wys hoe werk n "slim foon" .... en kyk ek haal my hoed af vir die twee se geduld !! hehehehe ...


Eerste indrukke - die foon het NIE n dual sim stelsel nie !
die uitleg is "okay" (vir iemand wat gewoond is aan n knoppie foon) ... die proses om n SMS te stuur is net anders genoeg om my te laat sukkel, maar so leer mens mos maar.
my bank SMS'se is nou een land string - bietjie simpel om tred te hou met nuwe inbetalings ...
HOU van die CAT motor ring tone :) :)
as jy die skerm na die kant draai, sodat jy op groter knoppies kan tik verloor jy van die "funksies", so nou moet jy weer regop draai ... (ja, die notas is gemik op die knoppie brigade, maar dis juis die groep wat die oorgang saam met my gevolg het)

Gaan huis toe en stel die kar en bakkie se radios in om die foon se blou-tand raak te sien, toets en dit werk lekker ... :) Maar nou moet ek wikkel want ek moet gaan fotos neem .... Saterdag aan oppad terug huis toe lui my foon - die FOON lui, dit sit nie deur na die radio toe nie .... maak nie saak wat ek doen nie, ek en die blou-tand verstaan mekaar NIE ....

Maandag oggend wys ek vir n vriend by die werk - die jong latte word mos gebore met n pad van n soort in elke hand .... eers is hy lekker cocky en vertel my maak so en dan sooooo... en toe sien hy die bloutand wil NIE aanskakel nie ...... maar die jong klomp is mos dik slim - "Dis n klein rekenaar, reboot hom as hy nie werk nie".

my mens, daar werk die bloutand. :) Oppad na die volgende site praat ek lekker via die hands-free-blou-tand ....

oppad terug lui die FOON .... ek ry sommer toe reguit na Nashua mobile toe .... oor die volgende 36 uur het Lindi BAIE goed probeer, van settings tot firmware update, maar net n paar uur en dan sit die bloutand af ....


Woensdag oggend vat ek die foon in sy boksie terug Nashua Mobile toe - dis nou dag 5 van die 7 dag swop out policy .... ietwat van n frustrasie, maar die goed gebeur mos en Nashua mobile sal mos vir my n nuwe foon gee .....


jaaaaaaaaaa rightttttttttt ......... :(


Foon word Joburg toe gestuur, en getoets - sien Joburg vertrou nie die personeel in die Kaap nie .... hulle moet self die fout simileer en DAN sal hulle die foon vervang ..... verstaan nie so lekker nie, maar mens wil mos nou nie onnodig baklei optel nie, en ek weet mos die foon is stukkend, so as dit nou n dag of wat langer vat om dit om te ruil is dit dan nou maar so ..... en so word die foon op 20 Maart Joburg toe gestuur....

maar ons BESIG by die werk en ek het nie tyd om met die lot te sukkel nie ...

31 Maart stap ek in by Nashua Mobile .... "Meneer ons tekkie in Joburg het vir 3 uur musiek gespeel via u foon. U foon makeer niks nie ...." Linda kan nie haar oë glo nie !! Oproepe en eposse maar Joburg het nie n saak nie ....

Dinsdag 1 April (JA ek weet !!) is ek terug by Nashua mobile - "Joburg het nog nie ons eposse geantwoord nie" ..... kyk nou is die man darem lankal sonder n sin van humor !!!! Vra nogal mooi kalm dat hulle dit "eskaleer" na hul bestuur .... sit by soos die eposse getik word.

2 April .... nog frustrasies ....

3 April ..... nog frustrasies .....

Vrydag 4 April kry ek net voor 10:00 n epos van Tish: "Meneer my bestuurder (Rafiek Adams is die Ops manager) het bevestig dat u foon getoets word, en sal voor 12:00 terugvoor lewer". Mens, nou is ek positief dinge gaan nou reg kom :) :) MAAR, ek sê vir Tish ek is oppad na n vergadering (ry darem as passier en kan oor die foon praat) en as sy my nie 12:00 in die hande kry nie moet sy n boodskap los, of ek kom sommer na werk na Nashua Molie vir die goeie nuus ... wat n lekker gevoel dat dinge nou besig is om reg te kom

15:00 kom ek by Nashua Mobile ..... "Meneer Rafiek is nog nie terug van mosk af nie ...." Nou verstaan ek nie, sien ons het ook moslem kolegas en hulle is teen 13:00 terug van mosk af .... Meneer Rafiek het 10:00 beloftes gemaak, en toe half dag gevat - GEEN intensie om gestand te doen aan sy belofte nie !!! Sy "two-IC" (ongelukkig nie die persoon se naam gekry nie) maak toe die een belofte/stelling na die ander, maar NOU is my moer meter DIEP in die rooi, soos n waste gate wat net aanhou stoom afblaas. Maar selfs deur al daai stoom SIEN ek die man lieg mos nou vir die eerste span ...onder andere vertel hy vir my dat hy "nou" bevestig het dat Rugged Phones NOU besig is om die foon te toets - maar volgens die 10:00 oproep moes ek al die uitslag van die toets gehad het .... iets STINK.

Teen 16:15 (jip, toe al meer as n uur daar!!) vat ek mos die mannetjie vas - "Skryf asseblief vir my die opps manager se naam neer. ..... Dankie, skryf nou sy baas se naam neer. ...... Dankie. Skryf nou SY baas se naam EN kontak nommer neer" En toe begin ek bel ...begin daai mannetjie TOE back paddle ....

10 minute later is ek op die foon met Nashua Mobile se Repairs Manager in Joburg - die foon is NOG NIE by Rugged phones om getoets te word nie !!!!!!!!! DIE man vra om verskoning en praat reguit en die waarheid met my - bly om te sien daar is wel enkele senior mense in Nashua Mobile met integriteit.

Maandag 7 April bel hy my soos beloof, drie oproepe later bevestig hy dat die foon foutief is en vervang sal word.

Rugged phones sal dalk Maandag of Dinsdag of later in die week ... die volgende batch fone Kaap toe stuur, dan kry ek my nuwe foon.



So wat kan ek na vyf weke van die CAT foon sê?

- Rugged Phones eerbiedig NIE die 7 dag swop out beleid nie !! (dis nou volgens die mees geloofwaardige eerwaarde Rafiek Adams)
- Rafiek Adams is die tipe "opps manager" wat enige goeie firma n slegte naam sal gee !!!
- Rugged phones se versending van fone na die Kaap laat veel te wense - weet nie of hulle n beter ooreenkoms het met uitlate anders as Nashua Mobile nie ...
- in kort, na 5 weke kan ek nie veel sê van die KAT foon nie ..... danksy die "stelsels" binne Nashua Mobile .....


ons kan maar net hoop dat ek oor nog n paar weke iets beter kan sê .....
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: CAT B15

Post by george »

Ai.Dis nou AF :thumbdown: Ek is bly ek het Nashua gelos
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

George ons het n paar besigheids kontrakte by hulle.

dit maak geen sin dat hulle die situasie so swak hanteer nie ....
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: CAT B15

Post by 4x4BEES »

Ai man, dankie vir die waarskuwing.

Ek kry volgende maand my ugrade en het ook gekyk na die CAT.
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: CAT B15

Post by jacques kotze »

Ek het ook die Cat sterk oorweeg, maar ek is bly ek het op die Samsung S4 besluit. Het vir hom n Otterboks gekoop, hy is waterdig en kan n 2m val hanteer. :thumbup:
User avatar
Team Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Tue Nov 05, 2013 7:43 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: Werks Hilux
Real Name: Wilhelm

Re: CAT B15

Post by Team Meyer »

As jy jou foon direk rugged phones toe geneem het.Sou jy al lankal n nuwe foon gehaat het.My Titan het so ligte ongelukkie gehaat en is al so 6maande ou.Rugged phones het die foon replace sonder enige probleme

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

Team Hoyt wrote:As jy jou foon direk rugged phones toe geneem het.Sou jy al lankal n nuwe foon gehaat het.My Titan het so ligte ongelukkie gehaat en is al so 6maande ou.Rugged phones het die foon replace sonder enige probleme

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
weet jy of hulle n tak in die Kaap het ?


kry toe vandag bevestiging - Rugged Phones sal WOENSDAG eers die nuwe foon by Nashua Mobile Joburg aflaai, dan standaard road freight Kaap toe ... sal dit erens in volgende week kry .... onthou dit was presies dieselfde 2 weke aflewerings probleme toe ek die kontrak geteken het ....



weet nie of die probleem by Rugged Phones of by Nashua Mobile is nie, maar nou goed gatvol vir albei ....
User avatar
Team Meyer
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Tue Nov 05, 2013 7:43 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: Werks Hilux
Real Name: Wilhelm

Re: CAT B15

Post by Team Meyer »

Hulle het n kontak persoon in die Kaap.As jy hulle op Facebook gaan soek gaan jy sy nr kry.Dis net "Rugged Phones" op facebook

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

Team Hoyt wrote:Hulle het n kontak persoon in die Kaap.As jy hulle op Facebook gaan soek gaan jy sy nr kry.Dis net "Rugged Phones" op facebook

Sent from my GT-I9500 using Tapatalk
dankie. moet tog die nommer kry - sal graag hul reaksie wil hoor op die storie .....



sal maar iemand vra om op Facebook te kyk ... ek issie op daai boekie ....
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

So kry ek toe die nuwe foon ....


vir 8 dae gebruik ek die foon sonder om die bleutooth the gebruik (sit wel aan en af), en die foon werk. VYF MINUTE na ek die bluetooth koppel (pair) met die radio in die kar vries die foon weer op !! :(


ek wil nog die foon toets op n ander radio, maar die radio in my kar en bakkie (presies dieselfde model) is 14 maande oud !! PERFEK gewerk met my ou foon.



die B15 is seker n "okay" foon, maar die een funksie wat ek GEBRUIK werk nie op die foon nie ... :( :(

en danksy die patetiese na verkope diens by Nashua Mobile sien ek geen uitweg nie ...



so dink maar lank en hard voor julle geld spandeer op die CAT fone of by Nashua Mobile.
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: CAT B15

Post by Huismoeles »

Vodacom het vir my een bestel het vanaand gou gaan kyk na hom

Wat my pla is dat hy nie n liggie in het nie
Ek gee nie om vir die blou tand nie

Het nou vir mtn gevra of hul ook iets kan supply maar hulle se eers maandag terug kom na my toe

Wil dalk kyk of ek nie n titan smartfone kan kry nie hy het lig in

Ander wat is daar nog op die mark wat kan werk

Het op die oomlik n samsung s4 maar hy was al klaar in vir n screen replace ment en hy is net 3 maande oud
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: CAT B15

Post by 4x4BEES »

jacques kotze wrote:Ek het ook die Cat sterk oorweeg, maar ek is bly ek het op die Samsung S4 besluit. Het vir hom n Otterboks gekoop, hy is waterdig en kan n 2m val hanteer. :thumbup:
Dit mis gelees Dirk?
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: CAT B15

Post by Thabogrobler »

Ek kyk na die Sony Experia, stof en waterdig.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: CAT B15

Post by Oupa Stig »

Thabo, ek't die Experia tablet (groot whoop-de-do ene) vir internet etc, die ding is meestal in my bakkie onder die sitplek as ek op site is. In my sak het ek die eenvoudigste experia foontjie ("Experia Go"). Met dié bel ek net. Prepaid, data connection afgeskakel. Die foontjie is goed genoeg vir my, nou al 8 maande in my sak, nog geen stof agter skerm. Weet nie hoe hy sal maak met val, maar behalwe vir my vrou se ou motorolla pebble (ons spaar foon, nou al seker 6 jaar aan die gang), het geen ander foon al so lank by my gehou nie.
Ek het maar die goed se funksies gesplit, want 'n foon wat lekker internet doen is maar net nie gemaak om hardhandig hanteer te word of in stowwerige omgewings te werk nie. (ek vervang onder andere plafonne, en werk fisies saam met my manne, so ek word VUIL)
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: CAT B15

Post by jacques kotze »

Thabogrobler wrote:Ek kyk na die Sony Experia, stof en waterdig.
Dit is hy wel, maar kan nog steeds nie n val kry sonder om te breuk nie. Ek het ook na die Sony gekyk. Wat ek ook nie van die Sony gehou het nie is die feit dat die battery nie uitgehaal kan word as hy dalk foutief is nie, jy moet die foon instuur as iets fout is met die battery.

Vir n ander ou maak dit nie saak nie, vir my is dit iets wat ek nie van hou nie.
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: CAT B15

Post by jacques kotze »

Jy kan na die Samsung x-cover 2 ook kyk, hy het net n baie klein internal memory. Maar hy kan n val hanteer.

http://www.gsmarena.com/samsung_s7710_g ... 2-5263.php" onclick="window.open(this.href);return false;
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: CAT B15

Post by Thabogrobler »

Saamsing het ook 'n werksfoon: http://www.samsung.com/za/business/busi ... 7710TAAXFA" onclick="window.open(this.href);return false;

Ek gaan bietjie huiswerk doen die week...
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Huismoeles
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 794
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
Town: Bellville
Vehicle: V8 Disco 1
Real Name: Dirk

Re: CAT B15

Post by Huismoeles »

Het het nou n samsung s4 so dalk moet ek maar net kyk waar mens daai otter boks kan koop

Lyk my hy beskerm ook die foon.

Thabo sal nice wees om te sien wat in die mark is en die punch kan vat
Die ouens in die winkels weet ook nie aldag as jy hulle vra nie
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

time for an update -

tired of fighting and getting no where I threw in the towel ...

Slowly getting used to the CAT B15. Since I only use it as a PHONE the battery live is about 6 days ! :)


During the last 2 weeks I had a couple of scary moments while talking while driving - die hands free werk mos NIE ! :(



So I sent Rugged Phones an email - asking about the Blue Tooth on the B100 model - smaller, push button model. This started a series of emails. The chap at Rugged Phones recon it is my "old" 4 year old Pioneer radio ... the Parrot is too old .... So, just maybe he is correct, who knows .... So I email again and ask what model radio will then do the job ....


I stop in at Car Audio Warehouse and speak to the owner - been buying car radios from him for more than 20 years. You know the real old school type that recognise his old clients. I explain my issue to him, then ask him what model radio he would recommend.


But these old school chaps are wise ...... he phones the Parrot importer/distributor, who says: "We are getting more and more complaints from CAT users. Walk away from the deal."



nou wat nou ?!?!?


Considering something along the lines of a Samsung S4 MINI - would LOVE feedback on this and other similar phones
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: CAT B15

Post by Oupa Stig »

Swambo just git a S4mini.
She hates it.
But then again, she hates all touch screen phones, preferring her old Nokia with qwerty buttons. But that style of phone is now "old" and thus only the cheap and nasty models are available, everything else is touch screen.
In other words, Swambo's opinion is of no use to any modern gadget freak.... And I am perfectly happy with my little Sony Exp. Go. Been using it for a year in extremely dusty environments, no dust in screen, no scratches on screen even without screen condom, no issues whatsoever. But I havent dropped it yet, because that would probably damage it, and I do not phone in the shower much, so I don't know exactly how water resistant it is.
And there you have it, a post of no use to you whatsoever.
If I may add, Samsung phones feel flimsy... Choose carefully if you want a more rugged Samsung.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: CAT B15

Post by ChrisF »

Thanks Mickey.

Two guys on the other forum use the S4 Mini - and they use the blue tooth function - NO ISSUES ....

Was also one recommendation for the Sony Experia ..... will have look at this as well.

The new iPhones are in a different price class, and I don't need any of those fancy functions ....
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: CAT B15

Post by Oupa Stig »

Any Android phone can be as fancy or simple as you want it to be. I've got an Experia tablet, so my Experia Go phone (smallest, simplest available) works only as a phone. Have only been online twice, to load games (for those boring moments when you have to wait for a client). So mine's VERY simple...
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5268
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: CAT B15

Post by Thabogrobler »

Na 'n lang baklei het ek ook nou 'n touch screen foon.

S3 mini. Dis baie handig dat ek nou kan sien wat op die screen aangaan!

Ek begin hom so stadig gewoond raak maar het na my eerste 3 oproepe 'n oepsie gehad en wat 'n nuwe screen behels het.

EK wou 'n Samsung Xcover 2(waterproof, bomb resistant, etc.) gehad het maar kon glad nie by VOdacrap een kry nie. Dalk is dit nou weer beskikbaar?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Bliksempie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 487
Joined: Wed Sep 18, 2013 2:57 pm
Town: Pretoria Montana
Vehicle: 2.4 SFA
Real Name: Robbie
Club VHF Licence: HC115
Location: Pretoria Montana

Re: CAT B15

Post by Bliksempie »

Het vir myself een van hierdie outjies aangeskaf. Ek moet sê ek geniet nogal die foon. Battery lewe is lekker lank. Oproepe ongelukkig nie so duidelik soos Samsung S4 Active nie, en het geen idee of Bluetooth effektief is met Handsfree sisteme nie. Hy vat Duel Sim, en het PPT funksie ook wat deur GSM werk. Hier volg die link ook as julle verdure info soek: http://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j& ... VcmL8q37SQ" onclick="window.open(this.href);return false;
Attachments
10d93c125a1f5cc9e12924c300be5e23.jpg
(25.21 KiB) Downloaded 48 times
When Life knocks you down, make sure you fall on your back. If you can look up, you can get up

Image
Post Reply

Return to “Open Discussion”