Hoe gebeur dit ???????
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Hoe gebeur dit ???????
Nou toe ek wil werk toe ry toe sien ek dit. . . . . Ek het niks agter gekom gisteraand toe ek huis toe ry nie.
- Attachments
-
- 3 (1).jpg (102.73 KiB) Viewed 1554 times
-
- 3 (2).jpg (80.87 KiB) Viewed 1554 times
-
- 3 (3).jpg (84.56 KiB) Viewed 1554 times
-
- 3 (4).jpg (61.85 KiB) Viewed 1554 times
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Hoe gebeur dit ???????
YOH! :wth: Het jy nie opgemerk daar is verandering in die gevoel van die stuur nie? die bande nie gehoor 'scrub om draaie nie? tek na een kant toe nie? Weet nie wat die oorsaak kon wees maar dis min moontlik dat dit gebreek het terwyl hy daar staan .... ook nie veilig om so te ry nie.
Gelukkig dat jy dit opgemerk het voordat jy ingeklim het.
Dink die hele idler-arm sal moet vervang word.
Gelukkig dat jy dit opgemerk het voordat jy ingeklim het.
Dink die hele idler-arm sal moet vervang word.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Hoe gebeur dit ???????
Could be that it snapped overnight if there were sustained stresses on the component. You would definitely have felt it if you were driving
To God be the glory
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Hoe gebeur dit ???????
Dis nie die eerste keer dat ek so iets sien nie.
Het jy al voorheen die idle arm vervang?
Daai is die manier van "Fong-Kong se kind"
Het jy al voorheen die idle arm vervang?
Daai is die manier van "Fong-Kong se kind"
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Hoe gebeur dit ???????
Weet hy sou nie net daar breek nie,maar hy het niks anders gevoel as altyd nie. Dit is wat my laat skrik het.
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Hoe gebeur dit ???????
Als voor is minder as n jaar terug vervang.
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Hoe gebeur dit ???????
En waar het julle die spares gekoop?JJBotes wrote:Als voor is minder as n jaar terug vervang.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- ForYota
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1066
- Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: Sold my beloved Lux..
- Real Name: Hennie
- Location: Vanderbijlpark
Re: Hoe gebeur dit ???????
JJ, Hoelaat presies gisteraand was dit gewees? was jy alleen en was da drank betrokke?
Grap net
Sterkte met die herstel
Grap net
Sterkte met die herstel
If I can't go in my Hilux I ain't Going
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Hoe gebeur dit ???????
Ek dink hy's al lankal af. Die lug in Witbank is so besoedel dat jy dit nie sommer sou opmerk nie!
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Hoe gebeur dit ???????
Dit het met Niel ook gebeur.
Partquip het die IFS idler arm ontrek AGV probleme, daai is n aftermarket een
Partquip het die IFS idler arm ontrek AGV probleme, daai is n aftermarket een
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: Hoe gebeur dit ???????
Het gisteraand ongeveer 11pm by die huis gekom, maar dit was werk en nie drank nie.
Ek het die goed by Drive Shaft Clinic in witbank laat insit. Redelik stupid gevoel toe ek die invoice uit my boek haal en daars n nota op geskryf dat ek sê hulle kan "non-genuine parts" gebruik, en ek onthou hulle het my gebel en gevra.
Ek het weer een van Autozone sin in gesit, dit is al wat my vrou vandag aan die hande kon kry, maar ek sal verseker maandag as ek af is by Toyota vir my die regte goed laat bestel.
Heel dag lank probeer dink of ek dalk aan iets kan dink wat gister snaaks gevoel het op my bakkie, maar hy het mooi geloop en hanteer soos altyd. Ek is net bly ek veilig by die huis gekom.
Dit was net genade.

- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Hoe gebeur dit ???????
Jy kan bly wees hy het deur nag gesnap en nie terwyl jy gery het
Al wat ek kan dink is van inkrimping tydens oggendure toe die metaal baie koud was
Hy was voorheen al onder spanning en het moontlik reeds vermoedheidskrake begin maak en het toe net finaal gefaal.
As dit nie deur nag gebeur het sou dit gebeur terwyl jy werk toe gery het
Kyk na breukvlak van metaal, ek wet jou hy is glad met sulke strepies op.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots