Hoe gebeur dit ???????

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Hoe gebeur dit ???????

Post by JJBotes »

Nou toe ek wil werk toe ry toe sien ek dit. . . . . Ek het niks agter gekom gisteraand toe ek huis toe ry nie. :?: :?: :?: :?:
Attachments
3 (1).jpg
3 (1).jpg (102.73 KiB) Viewed 1552 times
3 (2).jpg
3 (2).jpg (80.87 KiB) Viewed 1552 times
3 (3).jpg
3 (3).jpg (84.56 KiB) Viewed 1552 times
3 (4).jpg
3 (4).jpg (61.85 KiB) Viewed 1552 times
:thumbup:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Hoe gebeur dit ???????

Post by Mud Dog »

YOH! :wth: Het jy nie opgemerk daar is verandering in die gevoel van die stuur nie? die bande nie gehoor 'scrub om draaie nie? tek na een kant toe nie? Weet nie wat die oorsaak kon wees maar dis min moontlik dat dit gebreek het terwyl hy daar staan .... ook nie veilig om so te ry nie.

Gelukkig dat jy dit opgemerk het voordat jy ingeklim het. :eh:

Dink die hele idler-arm sal moet vervang word.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hoe gebeur dit ???????

Post by CasKru »

Could be that it snapped overnight if there were sustained stresses on the component. You would definitely have felt it if you were driving
To God be the glory
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Hoe gebeur dit ???????

Post by GeorgeJvR »

Dis nie die eerste keer dat ek so iets sien nie.
Het jy al voorheen die idle arm vervang?
Daai is die manier van "Fong-Kong se kind"
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Hoe gebeur dit ???????

Post by JJBotes »

Weet hy sou nie net daar breek nie,maar hy het niks anders gevoel as altyd nie. Dit is wat my laat skrik het.
:thumbup:
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Hoe gebeur dit ???????

Post by JJBotes »

Als voor is minder as n jaar terug vervang.
:thumbup:
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Hoe gebeur dit ???????

Post by GeorgeJvR »

JJBotes wrote:Als voor is minder as n jaar terug vervang.
En waar het julle die spares gekoop?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
ForYota
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1066
Joined: Tue Oct 23, 2012 2:31 pm
Town: Gauteng
Vehicle: Sold my beloved Lux..
Real Name: Hennie
Location: Vanderbijlpark

Re: Hoe gebeur dit ???????

Post by ForYota »

JJ, Hoelaat presies gisteraand was dit gewees? was jy alleen en was da drank betrokke?

Grap net :surrender:

Sterkte met die herstel :thumbup:
ImageImageImageImage

If I can't go in my Hilux I ain't Going
Rianc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 707
Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
Real Name: Rian
Location: Wonderboom Suid

Re: Hoe gebeur dit ???????

Post by Rianc »

Ek dink hy's al lankal af. Die lug in Witbank is so besoedel dat jy dit nie sommer sou opmerk nie! :surrender:
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Hoe gebeur dit ???????

Post by Hoppy »

Dit het met Niel ook gebeur.

Partquip het die IFS idler arm ontrek AGV probleme, daai is n aftermarket een
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Hoe gebeur dit ???????

Post by JJBotes »

Het gisteraand ongeveer 11pm by die huis gekom, maar dit was werk en nie drank nie. :cool: :lol:
Ek het die goed by Drive Shaft Clinic in witbank laat insit. Redelik stupid gevoel toe ek die invoice uit my boek haal en daars n nota op geskryf dat ek sê hulle kan "non-genuine parts" gebruik, en ek onthou hulle het my gebel en gevra.

Ek het weer een van Autozone sin in gesit, dit is al wat my vrou vandag aan die hande kon kry, maar ek sal verseker maandag as ek af is by Toyota vir my die regte goed laat bestel.

Heel dag lank probeer dink of ek dalk aan iets kan dink wat gister snaaks gevoel het op my bakkie, maar hy het mooi geloop en hanteer soos altyd. Ek is net bly ek veilig by die huis gekom. :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Dit was net genade.
:thumbup:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Hoe gebeur dit ???????

Post by pietpetoors »

Jy kan bly wees hy het deur nag gesnap en nie terwyl jy gery het
Al wat ek kan dink is van inkrimping tydens oggendure toe die metaal baie koud was
Hy was voorheen al onder spanning en het moontlik reeds vermoedheidskrake begin maak en het toe net finaal gefaal.
As dit nie deur nag gebeur het sou dit gebeur terwyl jy werk toe gery het

Kyk na breukvlak van metaal, ek wet jou hy is glad met sulke strepies op.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Post Reply

Return to “Open Discussion”