3.0LKZ-TE Word warm kort raad

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
SKRIK NIKS
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 614
Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: hilux 3.0kzte
Real Name: jan venter

Mon Jul 28, 2014 1:58 pm

My Bakkie word warm waneer ek iets sleep ,viral as dit by bulte kom ,maar as hy weer op die gelyk kom,dan sak die temperatuur na normaal toe
Hy word net warm as ek iets sleep ,ander glad nie

Enige raad sal wardeer word
ImageImageImage
SKRIK NIKS

Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5047
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Mon Jul 28, 2014 7:48 pm

As jy het nog nooit vermoed het die head is gekraak nie, kan jy nou.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

JamesC
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 540
Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
Real Name: James
Location: Potchefstroom

Mon Jul 28, 2014 8:16 pm

Sorry....ek verstaan jou pyn. Cracked head op 'n diesel...

Dit sal later erg genoeg word sodat dit ook onder normale ry voorkom. Maak seker jy hou ekstra water byderhand (ek het nogal lank so aangeploeter met 'n cracked head)
James Cameron
0834431879

User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1615
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Mon Jul 28, 2014 10:20 pm

Dit klink klienies soos die KZTE probleem, maar kyk maar na die normale, is die radiator ok, genoeg water, radiator cap getoets en seel mooi, viscus fan week reg en alle blades Is daar, ek neem aan die thermostat werk soos dit moet anders sou hy nie weer sak nie. Myne het so gemaak vir 6maande lank toe ek die head vervang het was daar net 2 krakies in die combustion chamber, maar dit was genoeg gewees om die engine laat oorverhit, so Dan begin Jy maar spaar vir n nuwe head +-R8000 by Headzone AMC spaanse head.
Sent from my RM-892_im_south_africa_326 using Tapatalk
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4

User avatar
SKRIK NIKS
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 614
Joined: Wed Aug 05, 2009 12:59 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: hilux 3.0kzte
Real Name: jan venter

Tue Jul 29, 2014 7:59 am

Nog iets wat ek agter gekom het is dat die bakkie meer en meer krag krag vir loor met tyd
wat ook snaaks is dat hy glad nie water gebruik nie
as die fan couling stukkend is ,sal dit ook maak dat hy warm word ?
ImageImageImage
SKRIK NIKS

User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3261
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2
Real Name: George

Tue Jul 29, 2014 8:37 am

Ek weet van twee KZ TE s wat die selfde gedoen het, 'n vriend van my, Hy het net sy radiator gedrain en skoon Antifreez in gegooi, niks probleem verder nie Hy sweer daar by dat jy skoon Antifreez in die KZs moet gooi.

Sal nie weet of dit reg is nie maar dit werk vir Hom
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!

User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1615
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Tue Aug 19, 2014 9:18 pm

En dit is die rede hoekom ek gatvol is vir Diesel... Dit kan dalk net die gasket wees, maar daar is net een manier op uit Te vind...
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4

Post Reply

Return to “Open Discussion”

  • Information
  • Who is online

    Users browsing this forum: No registered users