Voetspore

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Voetspore

Post by Toppie4x4 »

Alhoewel ek n groot fan is van Voetspore, was die afgelope twee episodes bra vervelig................ek dink hulle kon die boot sage maklik in 30 minute gedek het. Hoop net die volgende episode is beter. :thumbdown: :thumbdown:
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: Voetspore

Post by Rebel 4x4 »

Toppie4x4 wrote:Alhoewel ek n groot fan is van Voetspore, was die afgelope twee episodes bra vervelig................ek dink hulle kon die boot sage maklik in 30 minute gedek het. Hoop net die volgende episode is beter. :thumbdown: :thumbdown:
Met die Amarok wat so orals in Afrika gaan, is daar niks meer anders om te wys nie. Miskien moet hulle die Ford probeer - o wag, nie enviromentaly friendly met al die olie kolle en gearbox parte wat hy los nie.
Sent from my iPhone
Image
Image
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Voetspore

Post by Oupa Stig »

"met die Amarok wat so orals in Afrika gaan" (op 'n boot....)
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Voetspore

Post by Toppie4x4 »

Ek sien darem dat die Amaroks goeie waslyne is...............vol klere. :lol: :lol:
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: Voetspore

Post by Rebel 4x4 »

Toppie4x4 wrote:Ek sien darem dat die Amaroks goeie waslyne is...............vol klere. :lol: :lol:
Dis seker hoekom hulle gesê het dat die Amarok 'n versatile bakkie is. :acute:
Sent from my iPhone
Image
Image
User avatar
Gideonvanzyl
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
Real Name: Gideon

Re: Voetspore

Post by Gideonvanzyl »

ja, daai amaroks is nou omtrent lig op diesel. Ek stem, dit was maar 2 baie vervelige episodes.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
User avatar
Baasvark
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1376
Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
Town: Virginia
Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
Real Name: Shane

Re: Voetspore

Post by Baasvark »

Kyk lankal nie meer nie - lankal verveeld!
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Voetspore

Post by Thabogrobler »

Soos iemand al voorheen gese het: Dis 'n nice kook program!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Hangover
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1374
Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
Town: Deneysville
Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
Real Name: Stef

Re: Voetspore

Post by Hangover »

Thabogrobler wrote:Soos iemand al voorheen gese het: Dis 'n nice kook program!
:lmao: :lmao: :lmao:
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots

Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Voetspore

Post by george »

Thabogrobler wrote:Soos iemand al voorheen gese het: Dis 'n nice kook program!
Lekker lag ek nou :lol:
Dit raak nou nogal vervelig
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Voetspore

Post by Oupa Stig »

Ja man, my piepie beginne nou so effe bitter raak. Voetspore is LETTERLIK die enigste program op tv wat ek kyk. En nou maak dit my aan die slaap. So paar weke terug het hul lekker modder pad gery, en dinge het belowend gelyk. Toe laai hulle die wonderlike Amaroks op 'n boot, en.... Daar vrek alles. VW wil seker nie kanse vat op slegte publisiteit nie, so nadat almal op die program vertel het hoe goed en ekonomies die Volksies is, en die gesoute Amarok drywers 'n onbekende drywer van 'n Toyota moes help (dalk 'n non/aidworker....) het VW besluit hulle het genoeg goeie publisiteit gehad, quit while you are ahead...

Waar's die dae toe ons kon sien hoe die manne moet plan maak met 'n high lift jack omdat die cruiser se bladvere gebreek het (en daar nie 'n Toyota backup crew weggesteek in die bos is nie)?
Toe ons kon sien hoe vol stof die cruiser se airfilter was toe hul eie mechanic die cruisers daar in donker Afrika moes diens? Met die Amaroks is daar geen sulke dinge nie... Wonder hoekom? Is dit omdat die Volksies so goed is dat hul nie onderhoud nodig het nie, of is dit omdat daar 'n hele nackup crew saamry net buite die kamera se field of vision? Begin so effe soos 'n klug voel...
Nou sal ek maar WWE moet kyk. Of Noeline. Blech.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
Baasvark
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1376
Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
Town: Virginia
Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
Real Name: Shane

Re: Voetspore

Post by Baasvark »

Oupa Stig wrote:Ja man, my piepie beginne nou so effe bitter raak. Voetspore is LETTERLIK die enigste program op tv wat ek kyk. En nou maak dit my aan die slaap. So paar weke terug het hul lekker modder pad gery, en dinge het belowend gelyk. Toe laai hulle die wonderlike Amaroks op 'n boot, en.... Daar vrek alles. VW wil seker nie kanse vat op slegte publisiteit nie, so nadat almal op die program vertel het hoe goed en ekonomies die Volksies is, en die gesoute Amarok drywers 'n onbekende drywer van 'n Toyota moes help (dalk 'n non/aidworker....) het VW besluit hulle het genoeg goeie publisiteit gehad, quit while you are ahead...

Waar's die dae toe ons kon sien hoe die manne moet plan maak met 'n high lift jack omdat die cruiser se bladvere gebreek het (en daar nie 'n Toyota backup crew weggesteek in die bos is nie)?
Toe ons kon sien hoe vol stof die cruiser se airfilter was toe hul eie mechanic die cruisers daar in donker Afrika moes diens? Met die Amaroks is daar geen sulke dinge nie... Wonder hoekom? Is dit omdat die Volksies so goed is dat hul nie onderhoud nodig het nie, of is dit omdat daar 'n hele nackup crew saamry net buite die kamera se field of vision? Begin so effe soos 'n klug voel...
Nou sal ek maar WWE moet kyk. Of Noeline. Blech.
:lol: :lol: :lol:

Ek dink die Toyota bestuurder wat hulle gehelp het was 'n "plant". Seker die voetspore kameraman wat vinnig 'n toyota in die hande gekry het om dit te stage :lol:

Stem saam dat 'n goeie program die werklikheid moet wys want dis hoe dit in die bos gaan.
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
User avatar
stumps
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 353
Joined: Mon May 27, 2013 10:13 pm
Town: Alberton
Vehicle: Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil
Real Name: Marius
Club VHF Licence: X225
Location: Gauteng
Contact:

Re: Voetspore

Post by stumps »

george wrote:
Thabogrobler wrote:Soos iemand al voorheen gese het: Dis 'n nice kook program!
Lekker lag ek nou :lol:
Dit raak nou nogal vervelig
:D:D:D:D:D:D:D:D verseker
2008 Hilux 4.0L 4x4 (Mufasa)
Toyota 4.0L D/C 4x4; Camil suspesion, Long Range tank, Kilber snorkel

1Co 15:10
But by the grace of God I am what I am: and his grace which was bestowed upon me was not in vain;

http://www.sandriver.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.travelconsortium.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Voetspore

Post by Toppie4x4 »

:thumbup: :thumbup: van wat ek kan verstaan gaan die manne nogal honger ly op die boot :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: hulle wil mos boot ry ipv padlangs :crazy:
User avatar
pietdevs
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 253
Joined: Fri Feb 11, 2011 12:29 pm
Town: Mosselbay
Vehicle: Toyota Land Cruiser Troopy
Real Name: Pieter
Location: Mosselbay
Contact:

Re: Voetspore

Post by pietdevs »

Ek het self aan die slaap geraak met die laaste paar episodes - dis nie eers meer 'n goeie kookprogram nie.....
User avatar
pietdevs
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 253
Joined: Fri Feb 11, 2011 12:29 pm
Town: Mosselbay
Vehicle: Toyota Land Cruiser Troopy
Real Name: Pieter
Location: Mosselbay
Contact:

Re: Voetspore

Post by pietdevs »

Ek het self aan die slaap geraak met die laaste paar episodes - dis nie eers meer 'n goeie kookprogram nie.....
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: Voetspore

Post by Rebel 4x4 »

Oupa Stig wrote:Ja man, my piepie beginne nou so effe bitter raak. Voetspore is LETTERLIK die enigste program op tv wat ek kyk. En nou maak dit my aan die slaap. So paar weke terug het hul lekker modder pad gery, en dinge het belowend gelyk. Toe laai hulle die wonderlike Amaroks op 'n boot, en.... Daar vrek alles. VW wil seker nie kanse vat op slegte publisiteit nie, so nadat almal op die program vertel het hoe goed en ekonomies die Volksies is, en die gesoute Amarok drywers 'n onbekende drywer van 'n Toyota moes help (dalk 'n non/aidworker....) het VW besluit hulle het genoeg goeie publisiteit gehad, quit while you are ahead...

Waar's die dae toe ons kon sien hoe die manne moet plan maak met 'n high lift jack omdat die cruiser se bladvere gebreek het (en daar nie 'n Toyota backup crew weggesteek in die bos is nie)?
Toe ons kon sien hoe vol stof die cruiser se airfilter was toe hul eie mechanic die cruisers daar in donker Afrika moes diens? Met die Amaroks is daar geen sulke dinge nie... Wonder hoekom? Is dit omdat die Volksies so goed is dat hul nie onderhoud nodig het nie, of is dit omdat daar 'n hele nackup crew saamry net buite die kamera se field of vision? Begin so effe soos 'n klug voel...
Nou sal ek maar WWE moet kyk. Of Noeline. Blech.
VW kan mos nie help hulle goed wil breek nie, en as hulle breek, is hulle die enigste motorverskaffer wat dit "televise" as iets breek op die voertuig self, soos toe die "cambelt" breek. Nie goedjies soos bladvere en koppies, pierings en 'n filter nie, want Toyota/Nissan/Land Rover het 'n voorwaarde opgestel dat geen items wat uit fabriek kom wat breek, nie "televised" mag word nie. Behalwe goed soos OME suspension, winch, bande ens. omdat dit niks met motor fabrikaat te doen het nie.
Sent from my iPhone
Image
Image
rechardt
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 90
Joined: Thu Mar 06, 2014 5:52 pm
Location: Centurion
Contact:

Re: Voetspore

Post by rechardt »

Nou verander hulle die naam ..van Voetspore tot Bootspore..
Using Tapatalk
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Voetspore

Post by george »

This afternoon I watched a episode of there first trips. It was actually a lot better than the latest
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Voetspore

Post by ChrisF »

My peetkind, 3 jaar oud, is VERSOT op Voetspore - "hulle ry grondpad..." :)

Met die reeks hou sy pa maar die ou DVDs reg .... laatie raak erg omgekrap as hulle net kook en boot ry .....
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Voetspore

Post by Thabogrobler »

Ek raak nou erg seesiek!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Voetspore

Post by Toppie4x4 »

Ja nee wat....................boot boot boot en nogmaals boot. Voetspore (Bootspore) gooi nou naam weg :aggresive: :tongue: :banned:
User avatar
Pumba
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 500
Joined: Wed Dec 24, 2008 1:40 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
Real Name: Kobus
Club VHF Licence: HC112

Re: Voetspore

Post by Pumba »

Voetspore, wat of wie is dit :evil: ek gaan maak maar liewer my eie erens op n berg of in die duine, baie meer opwindend :cooldude:
Jesus was blunt: "No chance at all if you think you can pull it off by yourself. Every chance in the world if you let God do it." Mark 10:27(Message)

Image
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Voetspore

Post by Oupa Stig »

Last night I was glad for Voetspore... We were just sitting down to supper, gebraaide skaaptjoppie etc, when the "bos kos" monkeys and crocks were shown. Put Swambo completely off her meat. Guess what I am enjoying for lunch right now?


Yep, the choppies she would not eat last night. Dankie, Voetspore.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
Gideonvanzyl
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
Real Name: Gideon

Re: Voetspore

Post by Gideonvanzyl »

Het enige iets gebeur op Voetspore die week? Ek het skoon vergeet om dit te kyk.
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Voetspore

Post by Toppie4x4 »

Ja jy het die einde gemis!!!!!!! :lol: :lol: uiteindelik van die boot af en van die TV af...............reeks verby, dit is een DVD wat ek nie gaan koop nie. :shh: :shh: :shh:
User avatar
Gideonvanzyl
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
Real Name: Gideon

Re: Voetspore

Post by Gideonvanzyl »

Toppie4x4 wrote:Ja jy het die einde gemis!!!!!!! :lol: :lol: uiteindelik van die boot af en van die TV af...............reeks verby, dit is een DVD wat ek nie gaan koop nie. :shh: :shh: :shh:
Dankie, klink nie of ek teveel gemis het nie he he
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
Post Reply

Return to “Open Discussion”