Swaziland camping.

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Swaziland camping.

Post by wim »

Noudat die vrou en kinders se paspoorte uitgesorteer is wil ons graag bietjie Swaziland besoek. Waar is plekke waar ek kan gaan kamp in Swaziland waar dit veilig is en die moeite werd is om te besoek .Sal dit wardeer as iemand kan help.
ImageImageImage
User avatar
grobbepj
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1049
Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
Town: Alberton
Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
Real Name: Pieter

Re: Swaziland camping.

Post by grobbepj »

Ek kan ni help maar stel ok belang. Al lankal op my bucket list...
Chops
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 75
Joined: Sun Jun 01, 2014 7:57 am
Town: Nelspruit
Vehicle: Hilux 2.7 D/C
Real Name: Henk

Re: Swaziland camping.

Post by Chops »

Swaziland is fantasties. Uiters vriendelike inwoners. Baie veilig. Hlane reservaat is 'n moet. Geen krag en hope mahala hout. Watergat by kamp, eintlik te naby vir my. Nie 'n swembad nie, en dit raak nou warm. Simunye is naby. Inkopies by die Boxer, en swem by die klub. Ek het ook al by Nsela Safaris gekamp. Besoek ook Bulembu by Josefsdal grenspos. Huur 'n gerestoreerde mynhuis. Besoek die museum. Pragtige pad van Barberton na Josefsdal. Grondpad van Bulembu na Piggs Peak soms stukkend gery deur hout lorries. Besoek Magugadam. Eet by die uitkykpunt. Besoek Ngwenya glasblasers naby Oshoek grenspos. Restaurant op perseel. Hwane reservaat het back packers. Canopy tours in die omgewing ook. Mabuda lodge net buite Siteki. Chalets, back packers en kamp plek. 25 Sept in die back packers geslaap. Baie netjies. Hulle verkoop hout, houtskool en vleis. Daar is 'n Shoprite in die dorp. Brandstof in Swazi was in Mei R 2-50 goedkopers as SA. Ek bly in Nelspruit, en probeer so gereeld as moontlik gaan, meestal op 2 wiele. Ek like die plek kwaai! Baie beter as SA.


Sent from my iPad using Tapatalk
Using Tapatalk
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Swaziland camping.

Post by george »

Hlane reservaat is 'n moet
Stem.Het self daar gebly en was baie lekker.As jy lus is vir leeus dan doen ook die wild rit in die leeu kamp.Daai watergat is besonders
Hier is 'n paar foto's
http://jmvgt.blogspot.com/2012/09/swaziland.html
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
wim
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 668
Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
Town: Vryheid
Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
Real Name: Wimpie Van Der Vyver

Re: Swaziland camping.

Post by wim »

Baie dankie gaan van julle advies gebruik maak.
ImageImageImage
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: Swaziland camping.

Post by Bulletjie-3 »

Buite Mbabane is daar die Mlilwane NR en besoek gerus die Sibebe Rock. Malolotja NR het n lieflike 4x4 roete wat jou baie mooi uitsigte gee oor die berge en Hlale het ook boskampe - daai een plekkie is n stuk paradys net langs die rivier.

En hou maar by die spoedgrens. Dis n mooi land met vriendelike mense - geniet dit.
Post Reply

Return to “Open Discussion”