Beroerte Hospitaal?
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Beroerte Hospitaal?
Goeienaand almal.
Ons is nou die 2de keer in 'n kwessie van 'n jaar gekonfronteer met beroerte aanvalle in die familie.
Omdat my ma nog op die platteland woon op haar eie wil ek graag hoor? In so 'n geval, waar gaan mens die beste mediese hulp kry. Ek verstaan Little company of Mary het 'n eenheid vir beroertes. weet enige iemand van nog so 'n tipe plek? Ons het my skoonpa afgestaan aan die dood vroeer vanjaar nadat 'n "spesialis" 'n klomp groot foute gemaak het by witbank se privaat hospitaal oa om hom te mis diagnoseer en deur hom nie te stuur vir scan nie en ook nie om die neoroloog betyds te laat kom het nie.
Ons is maar gestress oor die Oom van my vrou wat nou in MidMed le op Middelburg.
Groete

Re: Beroerte Hospitaal?
Nie die lekkerste onderwerp nie maar het op die website afgekom. Nogals waardevolle inligting:
http://www.mystroke.co.za/Emergency/Find" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.mystroke.co.za/Emergency/Find" onclick="window.open(this.href);return false;
- Obelix and Dogmatix
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1837
- Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
- Town: ROODEPOORT
- Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
- Real Name: Quentin
- Location: Allens Nek
Re: Beroerte Hospitaal?
Sterkte!!
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!

- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Beroerte Hospitaal?
+1Obelix and Dogmatix wrote:Sterkte!!
Alle sterkte voorentoe en hoop julle kom reg
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Beroerte Hospitaal?
All the best, Frederick, and hope you guys get the right help.
Remember for the rest of the family, prevention is better than cure - Google and read up, there's a lot you can do to minimise the probability (I don't have any saved links).
Remember for the rest of the family, prevention is better than cure - Google and read up, there's a lot you can do to minimise the probability (I don't have any saved links).
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Beroerte Hospitaal?
As voorsorg kan julle dalk julle bloed dikte laat toets. Hoe dikker die bloed hoe makliker maak hy klonte.
To God be the glory
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Beroerte Hospitaal?
Dankie almal. Nee die Oom is lyk my ok.
Ek het dit maar hier aangeroer meer ter bewusmaking en so aan.
Niemand dink aan die tipes van goed todat dit met jou gebeur nie.
As jy darem al weet wie om te bel of waarheen om te gaan kan groot hartseer vermy word.

- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Beroerte Hospitaal?
VERMY UNITAS HOSPITAAL
Nadat my ma in Julie haar beroerte gehad het ons haat oorgeplaas van Tzaneen na Unitas. Die dokters was goed so ook die intensiewe sorg maar die nasorg was pateties. Daar het hulle net mooi niks in die gewone saal gedoen nie. Ons het haar baie keer ongemaklik en sonder kos gekry.
Elke keer gepraat maar dis baie traag gedoen. Hoekom vra? Wel die laaste was dat sy vir lank nie versorg was nie. Ons het haar na die Rehab sentrum in Irene oorgeplaas. Dit was 'n omswaai van sleg na uitstekend.
Wel ongelukkig was die skade al klaar gedoen, my ma is oorlede 3 dae na haar oorplasing na die Rehab in Irene.
Little Company of Mary is 'n goeie Hospitaal het ons geleer eers na die tyd.
Sterkte Frederick.
So asb. vermy UNITAS.
Nadat my ma in Julie haar beroerte gehad het ons haat oorgeplaas van Tzaneen na Unitas. Die dokters was goed so ook die intensiewe sorg maar die nasorg was pateties. Daar het hulle net mooi niks in die gewone saal gedoen nie. Ons het haar baie keer ongemaklik en sonder kos gekry.
Elke keer gepraat maar dis baie traag gedoen. Hoekom vra? Wel die laaste was dat sy vir lank nie versorg was nie. Ons het haar na die Rehab sentrum in Irene oorgeplaas. Dit was 'n omswaai van sleg na uitstekend.
Wel ongelukkig was die skade al klaar gedoen, my ma is oorlede 3 dae na haar oorplasing na die Rehab in Irene.
Little Company of Mary is 'n goeie Hospitaal het ons geleer eers na die tyd.
Sterkte Frederick.
So asb. vermy UNITAS.
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Beroerte Hospitaal?
Thanks Louis.
Ja ek het bietjie nagelees. Enigste 2 beroerte eenhede in Gauteng is LCM en daar is een in Benoni.
Mpumalanga het nie 'n eenheid nie maar die staatshospitale van witbank en Nelspruit het nood fasiliteite vir beroerte gevalle.
Beroertes word direk gekoppel aan spanning en stress. Dink hoe meer mense daaroor praat hoe meer lewens kan gered word.

- Samurai
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 610
- Joined: Mon Feb 13, 2012 3:39 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2008 Hilux Raider 3.0 D-4D D/C 4X4
- Real Name: Stuart
- Club VHF Licence: X209
- Location: Pretoria, South Africa
Re: Beroerte Hospitaal?
After working 10+ years for the emergency medical services in PTA, it was known that Little Company of Mary is the best place to take stroke (CVA) patients in an emergency. The specialist to ask for is Dr Duim. I have not worked in PTA since 2009, so I'm not sure if he still has a practice there. All of the best.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
"from this day to the ending of the world... we in it shall be remembered. We lucky few, we band of brothers.
For he who today shed his blood with me shall be my brother."
- Umpalumpa
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 355
- Joined: Tue Feb 26, 2013 2:34 pm
- Town: Jacobsbay
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D DC, 4x4=16
- Real Name: Jacques
- Club VHF Licence: HC305
Re: Beroerte Hospitaal?
Agree with Samurai. DR Duim is the best in the field. And LCM has a dedicated stroke team..... I have been taking various patients there over the years with good results. Good luck
Just a guy with a passion for 4x4.....