Dankie Mnr Spinnekop

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Mossienel
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 257
Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
Town: Paarl
Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
Real Name: Louis
Location: Paarl en Saudi Arabia

Dankie Mnr Spinnekop

Post by Mossienel »

Danksy 'n bledie spinnekop moet ek die volgende paar dae in 'n Saudi Hospitaal deurbring vir "Agressive Antibiotic treatment" volgens die Doktor.


Ek weet nie watse spinnekop dit was nie maar as ek hom weer sien sal ek hom vra.


Sent from my iPad using Tapatalk
Attachments
ImageUploadedByTapatalk1416470572.447967.jpg
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Dankie Mnr Spinnekop

Post by CasKru »

Weetie hoekom nie maar dit lyk effens seer
To God be the glory
User avatar
Mossienel
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 257
Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
Town: Paarl
Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
Real Name: Louis
Location: Paarl en Saudi Arabia

Re: Dankie Mnr Spinnekop

Post by Mossienel »

Dit was nogal. Gaan darem better vandag en kan hopenlik more ontslaan word.


Sent from my iPad using Tapatalk
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Dankie Mnr Spinnekop

Post by Mr_B »

Geesh... eina... looks similar to a sac spider bite.
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Re: Dankie Mnr Spinnekop

Post by hansman »

Hello
Ek het lank in Saudi gewerk en is nou bly ek is nie gebyt nie (tensy hulle my gebyt en gevrek het). Dit moet erg seer wees ek hoop jy is gou op die been en heeltemaal gesond!!!!
Hansman&Vaaltyn
gompie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 230
Joined: Tue Nov 03, 2009 9:56 pm
Town: louis trichardt
Vehicle: sfa hilux s/c, Fortuner d4d 4x4(ma sin)
Real Name: dirk

Re: Dankie Mnr Spinnekop

Post by gompie »

That's why ek niks van die bleddie goed hou nie, moenie vir my probeer ompraat en se hulle vang net die goggas nie!!!
Image
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Dankie Mnr Spinnekop

Post by GeorgeJvR »

gompie wrote:That's why ek niks van die bleddie goed hou nie, moenie vir my probeer ompraat en se hulle vang net die goggas nie!!!
Ag toe nou sal ek vanaand vir jou 'n geskenkie bring :twisted: :twisted: :twisted:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
Mossienel
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 257
Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
Town: Paarl
Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
Real Name: Louis
Location: Paarl en Saudi Arabia

Re: Dankie Mnr Spinnekop

Post by Mossienel »

hansman wrote:Hello
Ek het lank in Saudi gewerk en is nou bly ek is nie gebyt nie (tensy hulle my gebyt en gevrek het). Dit moet erg seer wees ek hoop jy is gou op die been en heeltemaal gesond!!!!
Hansman&Vaaltyn
Ek hoop ook daai spinnekop het 'n lang stadige pyn volle dood gevrek.

Sal more hoor wat die spesialis se. Die swelling is darem af en hulle dink die infeksie is gestop voor dit in die been in verspry het.


Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Dankie Mnr Spinnekop

Post by pietpetoors »

Sterkte
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Baasvark
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1376
Joined: Mon Aug 01, 2011 7:45 pm
Town: Virginia
Vehicle: '97 D/C with all the trimmings & 2011 Troopy
Real Name: Shane

Re: Dankie Mnr Spinnekop

Post by Baasvark »

Mossie gee vir ons 'n update op jou bytplek (met foto's).
Ek self gil soos 'n dogtertjie as hulle onverwags op my loop :oops::oops::oops:
Aint it ironic that "Common Sense" aint so common after all...
User avatar
Mossienel
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 257
Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
Town: Paarl
Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
Real Name: Louis
Location: Paarl en Saudi Arabia

Re: Dankie Mnr Spinnekop

Post by Mossienel »

Update:

Ek is vanoggend ontslaan na 6dae se intense antibiotiese behandeling en vlieg more aand trug Suid Africa toe. Ek was baie gelukkig dat hulle die infeksie kon keer voor dit in die sening en been in verspry het. Die swelling is heeltemal weg en ek kan my vinger so 70% weer buig en gebruik.

Ek sal graag die fotos wil plaas maar dit mag dalk te grafies wees vir die manne met sensitiewe maage.


Sent from my iPad using Tapatalk
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Dankie Mnr Spinnekop

Post by CasKru »

Bly om te hoor man. Veilig vlieg en los nou die spinnekoppies uit ne
To God be the glory
User avatar
Mossienel
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 257
Joined: Mon Jul 22, 2013 4:43 pm
Town: Paarl
Vehicle: Hilux 2011 2.5d4d DC 4x4
Real Name: Louis
Location: Paarl en Saudi Arabia

Re: Dankie Mnr Spinnekop

Post by Mossienel »

Ek dink ek het nou my les geleer.


Sent from my iPad using Tapatalk
Post Reply

Return to “Open Discussion”