Skuldig aan n bribe

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Skuldig aan n bribe

Post by Toppie4x4 »

Het vandag hout gaan koop by ons plaaslike hardeware winkel, wou dit graag gesny he.....................maar met al die load shedding het hulle n agterstand gehad. Ek vra toe of hulle net die hout kan kleiner sny sodat dit in die lux pas, baie teensinnig het hulletoe die cutting list geprint en het ek gaan betaal vir die hout. Die kassier het ook gefrons en gese ek gaan lank wag. By die snywinkel het ek geduldig gewag todat iemand my kom vra het wat ek wil he. Sy reaksie was jo jo jo kyk al die werk............ek verduidelik toe dat hy nie al die hout hoef te sny nie net sodat dit in die lux kan pas. Hulle is weg om die hout te gaan haal, ek sit toe R30 by die faktuur neer. 5 minute later ry ek met al my hout netjies gesny.........................blykbaar n Afrika ding die bribe :lol: :lol: :lol:
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Skuldig aan n bribe

Post by Oupa Stig »

Neewat, daai is nie 'n bribe nie.
Dis net aanmoediging vir 'n man om die jop waarvoor hy betaal word actually te doen.
Nice taktiek. Sal dit onthou volgende keer.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Skuldig aan n bribe

Post by ChrisF »

so is dit JOU skuld dat EK nie my hout gekry het nie ! :shock2: :slap:











was eintlik in Hermanus die naweek ... :laugh2: :cooldude: :tease:

hehehe
User avatar
Obelix and Dogmatix
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1837
Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
Town: ROODEPOORT
Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
Real Name: Quentin
Location: Allens Nek

Re: Skuldig aan n bribe

Post by Obelix and Dogmatix »

Dis die selfde trick as wat jy in 'n kroeg gebruik, tip baie groot die eerste keer vanheer hulle stil is, dan wag jy nie vanheer hulle besig is nie.
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question
.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
Image
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Skuldig aan n bribe

Post by GeorgeJvR »

Ek sien dit as koemisie....


Selfde as bribe maar dit klink net meer "eerste werelds"
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
Toppie4x4
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 836
Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
Real Name: Andre

Re: Skuldig aan n bribe

Post by Toppie4x4 »

:lol: :lol: :lol: ja nee geld wat stom is maak reg wat krom is :lol: :lol: :lol:
User avatar
cyborg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 256
Joined: Fri Jan 08, 2010 7:24 am
Town: Richards Bay
Vehicle: 1984 Toyota 4Runner 4x4 SFA ; 2011 Fortuner 4x4 ; BMW 650 GS
Real Name: Gerald
Location: Richards Bay

Re: Skuldig aan n bribe

Post by cyborg »

Eish, ek kan net dink dit was by die local Builders. Ek het al my speelgoed al 'n paar keur daar verloor oor daai system wat hulle het.
Daar's een outjie wat glas sny en dan moet hy ook die cutting lists print, niemand help hom nie, en hy doen een ding op 'n slag. (nie sy skuld nie, net 'n simple system...)

... maar dankie vir die tip, nou weet ek ook wat om volgende keer te doen. :mrgreen: :shh: :lol:
Hilux 4x4. . . . :thumbup:
Post Reply

Return to “Open Discussion”