Camping sites in Western Cape
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Camping sites in Western Cape
I have started a thread about buying a tent.
When I buy one I will want to test it out.
Now I ask of you, forum members, brothers.
WAAR kan ek gaan kamp wat nie te ver van die Kaap af is nie,
waar ek my nuwe leefstyl keuse kan probeer uit oefen
As daar plekke is wat julle kan aanbeveel vir my sal dit nice wees dankie.
Een vereiste is dat daar badkamers moet wees.
Enige iets in so n uur/uur en n half se ry van ons af is doenbaar

- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Camping sites in Western Cape
1: Yzerfontein baie nice en beskit teen wind
2:Klipkraans lekker teen rivier
3:Kleintafelberg baie lekker 4x4 en baie skoon op als
2:Klipkraans lekker teen rivier
3:Kleintafelberg baie lekker 4x4 en baie skoon op als
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Camping sites in Western Cape
In jou agter yard
- mossie89
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 299
- Joined: Thu May 09, 2013 6:31 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4 4.0 v6
- Real Name: Riaan
- Location: Paarl
Re: Camping sites in Western Cape
Google "lekker Kampplekke" daar behoort jy iets te kry wat in jou smaak val
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Camping sites in Western Cape
Ek het net paving agter. Gras is voor.Huismoeles wrote:In jou agter yard
So ek moet wag vir ons muur om op te kom voor ek daar kan kamp.
Vir veiligheids redes (Ek bly mos in Brackenfell )
Dankie vir die sitemossie89 wrote:Google "lekker Kampplekke" daar behoort jy iets te kry wat in jou smaak val
- STAMPIE
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 335
- Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: '05 4L V6 DC
- Real Name: Danie
Re: Camping sites in Western Cape
Boegoeberg naby Graafwater. Bietjie verder, maar heerlike kampplekke onder bome met gras, skoon ablusiegeriewe, groot swembad, lekker roosterkoeke en gawe mense.
Aan te bevele. (230 km uit Durbanville)
Aan te bevele. (230 km uit Durbanville)
-
- High Range 2WD
- Posts: 18
- Joined: Thu Dec 25, 2014 9:42 pm
- Town: Bloubergrand
- Vehicle: 2007 2.5 D4D
- Real Name: Johan
Re: Camping sites in Western Cape
Bees, moenie vergeet van Onrus munisipale kamplek nie - naby 1uur se ry - baie veilig vir kinders, jou seuns sal lekker klipvisse vang en die lagoon is naby - lekker grasstaanplekke met skaduwee en goeie ablusie - geniet dit!
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Camping sites in Western Cape
Bly net weg van Muizenberg, brand bietjie daar.
- Gysie
- Events Coordinator
- Posts: 572
- Joined: Mon Sep 29, 2008 6:00 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Toyota
- Real Name: Ciske van Gijsen
Re: Camping sites in Western Cape
Montugue caravaan park in montigue itself
Skurwekop
Skurwekop
Life does not consist of the cards you are dealt but in how you play the cards you are dealt!
http://www.gomad4x4.co.za
http://www.gomad4x4.co.za
-
- High Range 2WD
- Posts: 23
- Joined: Tue Dec 27, 2011 2:41 pm
- Town: Swellendam
- Vehicle: 1998 Toyota Hilux 2.4 LTD
- Real Name: Juan
Re: Camping sites in Western Cape
Effens verder maar Jamaka naby Citrusdal is pragtig op die rivier. Dan Bontebok park naby swellendam asook Kambatie Wat lekker op die rivier is en ek weet van die manne maak selfs daar lyn nat maar moenie vra wat hulle vang nie. En dan is daar De Hoop natuur reservaat naby Bredasdorp.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 240
- Joined: Sat Dec 01, 2012 8:34 pm
- Town: Hilux Country
- Vehicle: 07 hilux dc 4L v6 manuel, alu canopy, rock/s, full ome sport, Hoppy s/s custom exhaust, 33 grabber muds, compressor, exstra 80L f/t, dual battery,body lift,redpepper bumper,custom sound with sub,afternarket touchscreen entertain unit, dynoteck chip 188kw
- Real Name: Pierre
- Location: Brackenfell
Re: Camping sites in Western Cape
Moenie Ouskip by melkbos vergeet nie, naby en jy kan n draai by duine gaan maak.
Kambati naby Swellendam ook baie nice vra vir staanplek 12/13 teen rivier en onder bome, reg agter jou is die twee swembaddens en n waterslide daar is n kroeg met dstv vir rugby, pooltafel jy kan ook kano huur om in die rivier rond te paddle, maar is my insiens bietjie duur vat n trekker tjoep saam nog meer fun. By daai staanplek is ook n tou aan die boom vasgemaak waar jy of kinders rivier in kan spring. Oblusie geriewe is uitstekend en word daagliks onderhou. Vir beste staanplek bespreek altyd voortydig, veral binne skool vakansies. Daar is nie meer n 4x4 roete nie, maar ek het met toesteming daar in die bos rond gery, en by n nat rivierloop uitgekom, maklik ingegaan en deurgery, maar terugkom slag lekker in die modder vasgeval om teen n baie styl buld uit te kom. Moes klippe pak en hele toetie, en so uur later is ek wel uit, maar wees gewaarsku as hy nat is gaan jy sukkel die wal het ook n angle waarteen jy moet uit en maak n s draai, jy sukkel om te loop daar jou bene sink in die modder weg, maar was lekker fun . Daar is n opsticle course wat die Landrover club daar gebou het, wat jy ook kan ry, maar dit lyk my meer soos n bmx baan .

Baie dankie vir almal se voorstelle
Ek gaan eers voor in my tuin kamp.
Ons muur behoort die naweek opgesit te word, dan kan ek n toets lopie doen
Ek gaan eers voor in my tuin kamp.
Ons muur behoort die naweek opgesit te word, dan kan ek n toets lopie doen
- the BuTch3R
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 792
- Joined: Mon Jul 06, 2009 10:13 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: '89 Hilux SFA - SOLD; '95 Hilux - STOLEN; '67 Series 2A Land Rover; 3.5 V6 Pajero; 120 Prado VX 4.0
- Real Name: Shaun
Re: Camping sites in Western Cape
+1Obelix4eva wrote:...Jamaka naby Citrusdal is pragtig op die rivier...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Camping sites in Western Cape
N paar voorstelle-
Suikerbossie guest farm 80 km van Ceres af,
Leeuwenboschfontein naby Touwsrivier,
Vloedbos naby Called on,
Gatjie boskamp naby Citrusdal,
Slanghoek naby Rawsonville,
Guano Caves naby Montagu,
22 Waterfalls naby Porterville,
Leopard trail naby Swellendam,
Me este plekke genoem her of web pages of Facebook blaaie.

- Aquanaut
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 320
- Joined: Mon Apr 09, 2012 11:37 am
- Town: Durban
- Vehicle: Hilux 3.0D4D
- Real Name: Basil
Re: Camping sites in Western Cape
Dankie, nou weet ek ook.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Camping sites in Western Cape
+1 000 000Haboob wrote:Thanks to the Contributers...
Now I can spend some time and irritate SWAMBO with even more options
- dalkill
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1573
- Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
- Town: Cape TOwn
- Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
- Real Name: Shaakir
Re: Camping sites in Western Cape
if you want to do some fishing while camping :
Leentjiesklip - langebaan - March prob the last month this place is worthwhile as an angler. After this stumpnose go away ... whereto i love to know
De Dam - about 50 km past Gansbaai. Turn right where the road ends and gravel start. Also best for summer fishing, but now the bank fish start to show - galjoen, kolstert, steenbras. Some nice 4x4 trails too.
Arniston - pretty much same fishing as De Dam. Some nice 4x4 trails too.
UIlkraalmond - about 20 km before De Dam. Have not been here but sister camp there every year. She likes the place. Never fished here, but mouth of river offer fresh bait option.

2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq
TOYOTA IS MY LEWE
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Camping sites in Western Cape
Awesome
I only started bass fishing in December, so would try to that as well when the time comes.
I only started bass fishing in December, so would try to that as well when the time comes.