Beeste...sideline
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Beeste...sideline
Ek soek n bietjie advies as jy so 30 tollies aankoop so teen R1500 wanneer die pryse goed is en jy laat loop hulle vir so jaar en n half tot hulle mooi groot is en verkoop dan slegs as die pryse beter is so R5k- R6k. Voer is nie n probleem nie aangeplante gras wat gesny en gebaal word en gestoor word vir winter.Die 1ste jaar se grondhuur is verniet daarna betaal ek R25k per jaar,wat is die xtra goed wat ek in gedagte moet hou vir uitgawes soos spuite en lone wat nog? om aan die einde van 1.5jaar n wins te toon......wat ek van boer af weet is minimaal maar wil ni in n slaggat trap oor my onkunde ni
-
- Monster Truck
- Posts: 5267
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Beeste...sideline
Eerste vraag is: Kan jy tollies kry vir R1500?
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- Monster Truck
- Posts: 5267
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Beeste...sideline
Kontak vir Frederick, hy sal jou baie meer kan vertel.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Beeste...sideline
Die beesman koop dit aan nie ek nie....Frederick pm sy nommer asb
- Frederick
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1156
- Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
- Town: Hendrina Mpumalanga
- Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
- Real Name: Frederick
- Club VHF Licence: X42
Re: Beeste...sideline
Hi Willem.
Dankie vir die oproep. Sal later jou weer bietjie bel as die mark toe is.
Groete
Dankie vir die oproep. Sal later jou weer bietjie bel as die mark toe is.
Groete
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Beeste...sideline
Daai goed slag hulself in die nag
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Beeste...sideline
As jy vir N$1500 kan kry dan gaan bank toe en leen soveel as wat jy , verkoop jou huis en karre!, behalwe as die vries kalwers is.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: Beeste...sideline
Ek amper van my stoel afgeval soos ek begin lag hetHoppy wrote:Daai goed slag hulself in die nag
@Frederick dankie vir die info ons praat graag weer verder