Hello daar
Ek het 'n enjin wat ek moontlik gaan koop wat in Gauteng (Centurion) is. Ek is in die Kaap.
Is hier dalk iemand wat binnekort hierdie kant toe reis wat plek het om die enjin te vervoer? Of wat dalk 'n trok het met 'n plek vir die enjin?
Om hom normaalweg af te stuur gaan my R2500 kos
Ek sal vir jou bier/wyn/whiskey/brandewyn koop, ek ken 'n paar goeie grappe en ek het al 'n kar of twee in my lewe gewas...
Looking for a lift for a V8...
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Looking for a lift for a V8...
Bel vir Time freight, hulle vra gewoonlik R800.00 van jhb tot hier, maar dis vir n Toyota enjin...
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Gerrie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 296
- Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
- Real Name: Gerrie
- Location: Cape Town
- Contact:
Re: Looking for a lift for a V8...
Thanks, ek sal hoor.
Ek het gereken die Landy-enjin sal darem nie 'n bakkie se bak krap nie, hy sal in sy eie oliekol lê wat as lubricant werk...
Ek het gereken die Landy-enjin sal darem nie 'n bakkie se bak krap nie, hy sal in sy eie oliekol lê wat as lubricant werk...
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Looking for a lift for a V8...
Ja, daar mag geen olie in wees nie en hy moet op n pellet wees, sny die pellet kleiner, jy betaal vir spasie, hulle gaan die gewig vra, werk op 200kg.