Tref bees op Dendron pad
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Tref bees op Dendron pad
Na n lekker dag op die plaas en oppad terug Polokwane toe, gebeur die voor ons, n oom en tannie opad na hulle plaas in Dendron tref hulle die pik swart bees......
Gelukkig het hulle geen beserings opgedoen nie, net baie skok en airbags wat gepop het.
Sent from my iPad using Tapatalk
Gelukkig het hulle geen beserings opgedoen nie, net baie skok en airbags wat gepop het.
Sent from my iPad using Tapatalk
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 424
- Joined: Mon Jul 08, 2013 10:25 pm
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: 1995 SFA
- Real Name: Jaco
Re: Tref bees op Dendron pad
Eina! Ek is bly die mense is okay.
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: Tref bees op Dendron pad
As ek n swart bees in die pad in die nag kry vergewe ek hom... Klaar...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Tref bees op Dendron pad
BLY die oom en tannie is okay.
Vriendin het buite Baufort Wes n bees getref - sy was n paar weke in die hospitaal ...
Vriendin het buite Baufort Wes n bees getref - sy was n paar weke in die hospitaal ...
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Tref bees op Dendron pad
Bly die mense is OK.
Maar die vraag bly hoe kom daai bees op die pad - hek oop gelos? heinings nie in goeie toestand nie? In meeste westelike lande sal die bees eienaar verantwoordelik gehou word, maar hier sal hulle nog wil hê dat jy vir die bees moet betaal!!

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Tref bees op Dendron pad
Net bly hulle is okay.
- Stuart Baak
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Fri Aug 22, 2014 7:42 am
- Town: Douglasdale
- Vehicle: Hilux Legend 40 RB DC auto
- Real Name: Stuart
- Club VHF Licence: H61
Re: Tref bees op Dendron pad
And people wonder why I have a light bar, 2 massive LED spots and my angled LED lights... This is why...
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: Tref bees op Dendron pad
ja moet saam stem...................die LED's maak n hengse verskil
- Stuart Baak
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 416
- Joined: Fri Aug 22, 2014 7:42 am
- Town: Douglasdale
- Vehicle: Hilux Legend 40 RB DC auto
- Real Name: Stuart
- Club VHF Licence: H61
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: Tref bees op Dendron pad
daar was n hele paar beeste langs die pad, en die een in die linkerkanste baan reg voor die voertuig.