engine price??
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
engine price??
Weet enige iemand wat kos dit om nuwe engiine in te sit vir 4.0 vigo shape,,die huidige een het overheat
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29852
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: engine price??
Geen idee nie, maar ek dink dit gaan duur wees. Hoe sleg is dit? Sal dit nie goedkoper wees om nuwe silinder kop en pistons te kry nie? As dit nou ek was, sou ek die pryse by die dealers vra vir nuwe enjin vergelyk met parte wat vervang moet word - dan ook rond bel vir pryse van pirate parte.
As jy self die enjin kan herbou of vervang sal dit hope geld spaar, indien nie sal jy by 'n werktuigkundige arbeid koste kry vir herbou weens vervang.
Afhangende die kilos op die huidige enjin, sal jy dan 'n die een opsie teen die ander behoorlik kan opweeg.

When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 586
- Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: het nie 1 nie
- Real Name: Willem
Re: engine price??
Andy daai is baie goeie punte om in gedagte te hou,,,dis net al die plekke is nou toe tot Di en het gedinik iemand sal dalk weet,,,selfs al koop n mens n ander 1 by die recon plekke , want ek weet Toyota gaan amper n hele nuwe bakkie aan n mens wil verkoop
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: engine price??
As ek reg onthou is dit iets soos +_R120 000 vir complete motor by toyota
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: engine price??
Eina pynHuismoeles wrote:As ek reg onthou is dit iets soos +_R120 000 vir complete motor by toyota
-
- Monster Truck
- Posts: 5266
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: engine price??
Centurion Motor Engineering vir 'n goeie rebuild.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: engine price??
LEXUS V8 meer krag vir helde van die prys en dalk nog ligter op petrol
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: engine price??
Willem so wat het jy toe uitgevind ?
of wag jy tot almal weer more op kantoor is ...
of wag jy tot almal weer more op kantoor is ...
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 345
- Joined: Sun Jan 19, 2014 3:20 pm
- Town: Alberton
- Vehicle: 2012 DC Hilux D4D
- Real Name: Rigardt
- Club VHF Licence: HC348
Re: engine price??
ja nee n engine by Toyota is n hoop geld.
my vriend het n 2007 d4d fortuner.
n week terug n piston en valve deur die die head gestoot. weet nie hoe de hel hy dit gedoen het nie.
n nuwe d4d engine by Toyota is R88 000
my vriend het n 2007 d4d fortuner.
n week terug n piston en valve deur die die head gestoot. weet nie hoe de hel hy dit gedoen het nie.
n nuwe d4d engine by Toyota is R88 000