Hilux statestiek

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Hilux statestiek

Post by hansman »

Hello manne
Amper word Vaaltyn deel van die Hilux diefstal statestiek.Ek het boutjies gaan koop wat ek net in Silverton kon kry. Ek was net so 10 min en sowat 40m van my bakkie af weg. toe ek terug kom wou my bakkie nie start nie en toe eers merk ek die oop deur links voor en die deurmekaar bedrading by die rekenaar. Hulle kon hom nie aan die gang kry nie en die trekker mpy het my dadelik n sms gestuur(trekker,alarm en imobiliseerder) Na R8000-00 is Vaaltyn darm weer reg.So bly hulle kon hom nie weg kry nie
Groete Hansman&Vaaltyn :sick: :sick: :sick:
User avatar
Oupa Stig
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1204
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
Town: Johannesbug
Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
Real Name: Mickey

Re: Hilux statestiek

Post by Oupa Stig »

Sjoe!!!
Bly om te hoor die swerkaters het misluk. Minder bly oor die skade aan jou sak, maar dit kon seker heelwat erger gewees het. Nie dat "dit kon erger gewees het" enigsins rede vir troos is nie - dit moes nooit gebeur het in die eerste verdomde plek nie.
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Hilux statestiek

Post by ChrisF »

aan die een kant is mens BLY jou wa is nie weg nie ... aan die ander kant kook mens se bloed oor jou skade en die swerkaters se aksies ...
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Re: Hilux statestiek

Post by Agteros »

Jammer om te hoor oor die skade. Ek gaan eerder met die FJ winkels toe as met die SFA. Laat hulle liewers die FJ steel....
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Hilux statestiek

Post by CasKru »

Jis Hans... bly om te hoor die _______________ (sit jou eie rympie om die @#$@#$% te beskryf daar in) kon nie vir Vaaltyn vat nie. Jammer om te hoor van die skade
To God be the glory
User avatar
Pote
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 687
Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
Town: Hartbeespoort
Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X228

Re: Hilux statestiek

Post by Pote »

$#@$&@*%$*^%#^*%#@*^#%#$#&^%#*^$#&$%#@^%$#*^%#&#@^*$#^&#^%@&^#*^%#^&*%#*(%#^$%^*%$&^


:silent: :silent: :silent: :silent:

No Comment!!
Image
Image
User avatar
Haboob
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2484
Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
Town: King Williams Town
Vehicle: Hilux
Real Name: Edge
Club VHF Licence: HC129

Re: Hilux statestiek

Post by Haboob »

Jammer om te hoor oor die skade.

Het jy niks opgemerk om die trok toe jy die sms ontvang?
Image
HABOOB means "Dust Storm"
User avatar
hansman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 240
Joined: Mon Nov 15, 2010 4:29 pm
Town: pretoria
Vehicle: hilux sfa
Real Name: hans
Location: Pretoria-Noord
Contact:

Re: Hilux statestiek

Post by hansman »

Hi
Ek het gedink sal later die sms kyk nie besef wat gaan aan nie.Toe ek bakkie prober start gemsrk daar is fout toe sien ek passasier deur is oop
Hansman&Vaaltyn
User avatar
4x4BEES
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3447
Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 4.0V6
Real Name: Kevin

Re: Hilux statestiek

Post by 4x4BEES »

Jammer om te hoor dat jy amper 'n groot verlies gely het.

Dis ook goed dat jy nie dadelik op die sms ge reageer het nie.
Dalk het jy hulle op heterdaad betrap en dan sal jy nie weet
wat hulle aan jou sou kon doen om daai bakkie te kry nie.
Post Reply

Return to “Open Discussion”