Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
I was given the opportunity to buy this vehicle. I have to look at it again, as I have not seen it in a couple of years. Just want to get an idea on value. No powersteering or aircon.
This one standing next to Swartvark. Not sure of milleage, but under 300000kms.
This one standing next to Swartvark. Not sure of milleage, but under 300000kms.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
Wow! dis baie moelik! Eerste raai sou wee R45k max??????????????
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
Ek weeeeeet...almal reken altyd 'n SFA is priceless, maar as dit kom by geld uithaal....Dan moet 'n ou eers mooi nadink.Rianc wrote:Wow! dis baie moelik! Eerste raai sou wee R45k max??????????????
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 707
- Joined: Fri Jul 22, 2011 11:27 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2.8GD6 Double CabHilux 4X4
- Real Name: Rian
- Location: Wonderboom Suid
Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
Stem, maar hoe de hell Koppel jy waarde aan 'n voertuig wat 30jaar oud is? Die 2lt 3y, sal nie kan bly nie (petrol vreeter met geen krag nie). Supensie, roes, aircon, power steering. Ek sou eers verby hou, want die dinge mag jou dalk nog R45k kos, dan sit jy met sê R90k se waarde wat weer sal verkoop vir R45k?? Ek praat in sirkels maar ek sal begin gesels op R30k (gesê met respek natuurlik!)
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
Jammer die foto kan nie verder "opblaas" nie. Daai bakkie lyk op die oog af goed (lol).
Die punt is jy kan 'n 1986 SFA kry wat in 'n baie beter toestand as 'n 1997 model is - en ek sal meer vir die 1986 model betaal. Ten spite van miskien missing aircon etc.
Die eerste bakkies uit Japan (1985/86 modelle) was BAIE goed aanmekaar gesit. A jy een kan kry wat opgepas is - hoennertanne.

2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
Ja hy is baie netjies. 80 jarige oomie s'n. Hy kan hom nie meer ry nie.
Ek het hierdie fotos van 'n trip wat ons in 2010 gedoen het, maar die bakkie het seker nog net 1000km gery van daai tyd af. Hy staan in 'n motorhuis op 'n mat.
Ek het hierdie fotos van 'n trip wat ons in 2010 gedoen het, maar die bakkie het seker nog net 1000km gery van daai tyd af. Hy staan in 'n motorhuis op 'n mat.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
Van 'n afstand lyk dit na die platligte bak en nie die eerste regop ligte nie of is ek verkeerd?
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
My gevoel se vir my ek sal maklik 55-65000 offer vir so 'n bakkie (as hy in die toestand van my bakkie is wat 'n 1986 4Y is).
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
My oom het so een gehad. En JA, dit is n stadige ou donkie ...Rianc wrote:Stem, maar hoe de hell Koppel jy waarde aan 'n voertuig wat 30jaar oud is? Die 2lt 3y, sal nie kan bly nie (petrol vreeter met geen krag nie). Supensie, roes, aircon, power steering. Ek sou eers verby hou, want die dinge mag jou dalk nog R45k kos, dan sit jy met sê R90k se waarde wat weer sal verkoop vir R45k?? Ek praat in sirkels maar ek sal begin gesels op R30k (gesê met respek natuurlik!)
As jy vrede maak daarmee kan dit jou baie jare se plesier verskaf.
MAAR - as daai wa aandag kort gaan jy geld insit wat jy nooit weer gaan uitkry nie !!
Die ou koop jy om te ry en te ry en dan nog n bietjie te ry .....
As daai ou so lank gestaan het :
- bande ....
- heel moontlik water in die brake fluid, moontlik roes ook ....
- beslis n vol diens.
reken daai kostes in die koop prys, en dit KAN n goeie kopie wees :)
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
+1Agteros wrote:My gevoel se vir my ek sal maklik 55-65000 offer vir so 'n bakkie (as hy in die toestand van my bakkie is wat 'n 1986 4Y is).
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
Hy het die Nuwer Local bak opgekry toe hy jare gelede 'n Facelift en Respray gekry het.
Hy was basies vir 'n paar Namibie trips gebruik en is baie goed opgepas.
Geen roes, Geen Duike, Netjies binne, alles werk 100%. Hy is af en toe gery......miskien 2 keer per jaar of so, maar gaan binnekort bande nodig he.
Amper so netjies soos X-Dors se Hilux.
Hy was basies vir 'n paar Namibie trips gebruik en is baie goed opgepas.
Geen roes, Geen Duike, Netjies binne, alles werk 100%. Hy is af en toe gery......miskien 2 keer per jaar of so, maar gaan binnekort bande nodig he.
Amper so netjies soos X-Dors se Hilux.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Realistic Value of a 1985 Hilux 4x4 D/C 2ltr, 3Y ???
+1The Legend wrote:+1Agteros wrote:My gevoel se vir my ek sal maklik 55-65000 offer vir so 'n bakkie (as hy in die toestand van my bakkie is wat 'n 1986 4Y is).
As hy so netjies is soos wat jy voorstel.