Coleman lampolie lantern
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Coleman lampolie lantern
Kan iemand dalk vir my se of mens nog die Colemam lampolie lanterns nuut te koop kry? Indien wel wie vrkoop dit?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Coleman lampolie lantern
Ek is ook bereid om n tweedehandse een wat nog in n goeie toestand is oor te neem.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
Re: Coleman lampolie lantern
Syron Conversions (Tamboekieland) adverteer 'n mooi 2de-handse lamp (skerm het wel 'n krakie in)
Trappers Trading behoort dit ook aan te hou
Trappers Trading behoort dit ook aan te hou
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Coleman lampolie lantern
Thanx Thinus Ek het daardie 2de handse een gesien,maar ek soek n meer later (nuwer model)chopper wrote:Syron Conversions (Tamboekieland) adverteer 'n mooi 2de-handse lamp (skerm het wel 'n krakie in)
Trappers Trading behoort dit ook aan te hou
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: Coleman lampolie lantern
Baie jare terug (20) was daar 'n Indiër winkel in Vereeniging, wat nuwer modelle en parte vir die oues verkoop het. Maar ek dink dis ou tegnologie, niemand koop dt meer nie so niemand hou dit meer aan nie. Die ouer tipe winkels (ou general dealers) sal dalk nog so iets hê.
(Ek het 2, een soos Simoan s'n en 'n baie skaars 247...)

1998 Hilux D/C Lexus VVTi
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Coleman lampolie lantern
Chriscprinsloo wrote:Baie jare terug (20) was daar 'n Indiër winkel in Vereeniging, wat nuwer modelle en parte vir die oues verkoop het. Maar ek dink dis ou tegnologie, niemand koop dt meer nie so niemand hou dit meer aan nie. Die ouer tipe winkels (ou general dealers) sal dalk nog so iets hê.
(Ek het 2, een soos Simoan s'n en 'n baie skaars 247...)
Hierdie lampe mag miskien ou tegnologie wees,maar weet jy hoe populer is hierdie ligte oorsee(Amerika).Ek dink die feit dat ons rand nie veel werd is nie is dalk die rede hoekom die lampe nie meer ingevoer word nie. Dat dit n goeie lig is is nie te betwyfel nie.
Ek is mal oor die aanskakel proses van die lamp( primer, op pomp ens.)
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: Coleman lampolie lantern
Yes Dawie,
Met ou tegnologie bedoel ek almal gebruik deesdae elektrisiteit
Ek verstaan presies wat jy bedoel met die hele proses, eintlik meer 'n ritueel! Ek het myne ook vir 'n hele klomp vakansies saamgevat, elke aand word die hele proses deurgegaan.
In Amerika is die wat ons hier gekry het (die lampolie modelle), nooit verkoop nie. Hulle s'n loop op wat hulle Coleman Fuel noem. Lampolie modelle is dus BAIE gesog onder die versamelaars.
My groot droom is 'n 2 brander Coleman stoof (413 of 425), ongelukkig werk hulle ook met Coleman Fuel, lampolie laat hulle vining opblok. En die verskeping koste is belaglik...
Cheers,
C

- warthog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 846
- Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
- Town: Barberton
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
- Real Name: Hennie
- Location: Barberton, Mpumalanga
Re: Coleman lampolie lantern
Dawie,
In Andries Straat in Pta (weet nie wat noem jy hom nou nie), net bokant Schoemanstr (nou Francis Baard) is daar 'n plek: Makulu Hopaan (nie seker van die spelling nie)..
Hulle het gehad. As jy nie daar kry nie, of hulle kan jou nie se waar jy kan kry nie, gaan jy nie kry nie...
In Andries Straat in Pta (weet nie wat noem jy hom nou nie), net bokant Schoemanstr (nou Francis Baard) is daar 'n plek: Makulu Hopaan (nie seker van die spelling nie)..
Hulle het gehad. As jy nie daar kry nie, of hulle kan jou nie se waar jy kan kry nie, gaan jy nie kry nie...
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Coleman lampolie lantern
Dankie Hennie, Sal hulle probeer
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Coleman lampolie lantern
uhm ja ..... lank terug het ons electric gebruik ... maar nou is daai paramfien liggies darem spiekeries - geen load shedding ...cprinsloo wrote:Yes Dawie,
Met ou tegnologie bedoel ek almal gebruik deesdae elektrisiteit
Ek verstaan presies wat jy bedoel met die hele proses, eintlik meer 'n ritueel! Ek het myne ook vir 'n hele klomp vakansies saamgevat, elke aand word die hele proses deurgegaan.
In Amerika is die wat ons hier gekry het (die lampolie modelle), nooit verkoop nie. Hulle s'n loop op wat hulle Coleman Fuel noem. Lampolie modelle is dus BAIE gesog onder die versamelaars.
My groot droom is 'n 2 brander Coleman stoof (413 of 425), ongelukkig werk hulle ook met Coleman Fuel, lampolie laat hulle vining opblok. En die verskeping koste is belaglik...
Cheers,
C
- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: Coleman lampolie lantern
http://www.iwarehouse.co.za/brands/cole ... ne-lanternThe Legend wrote:Thanx Thinus Ek het daardie 2de handse een gesien,maar ek soek n meer later (nuwer model)chopper wrote:Syron Conversions (Tamboekieland) adverteer 'n mooi 2de-handse lamp (skerm het wel 'n krakie in)
Trappers Trading behoort dit ook aan te hou
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
- zepplin
- Monster Truck
- Posts: 2099
- Joined: Fri Jul 27, 2007 1:05 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Crooza VX 80 EFI
- Real Name: Steve
- Club VHF Licence: HC 127
Re: Coleman lampolie lantern
I bought mine at Makro 12 years ago. Not sure if they still stock them. The single tie mantles are even more scarce.
Crooza VX 80 efi - fully locked.
- Dan the Man
- Low Range 4WD
- Posts: 149
- Joined: Mon Nov 15, 2010 11:30 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 3.0D-4D Prado
- Real Name: Danie
- Club VHF Licence: B205
Re: Coleman lampolie lantern
http://www.iwarehouse.co.za/flashlights ... l-lantern/
Ek het hierdie een, loop hom op unleaded, parafien vat te lank om hom warm te maak!
Hy loop baie lekker op petrol!

_______________________
2009 3.0D-4D Hilux DC 4x4
http://www.4x4community.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; - Ghostrider
2009 3.0D-4D Hilux DC 4x4
http://www.4x4community.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; - Ghostrider
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Coleman lampolie lantern
Mooi lig daardie.Hoe lank brand hy op volle sterkte? Is jy tevrede met hom?Dan the Man wrote:http://www.iwarehouse.co.za/flashlights ... l-lantern/
Ek het hierdie een, loop hom op unleaded, parafien vat te lank om hom warm te maak!
Hy loop baie lekker op petrol!
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29852
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Coleman lampolie lantern
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Coleman lampolie lantern
Dankie Andy
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- Dan the Man
- Low Range 4WD
- Posts: 149
- Joined: Mon Nov 15, 2010 11:30 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 3.0D-4D Prado
- Real Name: Danie
- Club VHF Licence: B205
Re: Coleman lampolie lantern
Hy brand ten minste twee aande (vol tenk). Dus seker so 4-6ure.The Legend wrote:Mooi lig daardie.Hoe lank brand hy op volle sterkte? Is jy tevrede met hom?Dan the Man wrote:http://www.iwarehouse.co.za/flashlights ... l-lantern/
Ek het hierdie een, loop hom op unleaded, parafien vat te lank om hom warm te maak!
Hy loop baie lekker op petrol!
Ek is baie tevrede met hom, veral vanaf ek hom op unleaded hardloop