Page 1 of 2

SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Jun 29, 2015 11:13 am
by GeorgeJvR
Ek het onlangs die SFA aangeskaf met 'n KZ TE motor in :lol: :D:
Hy trek te mooi maar die rat verhouding is 4.875 so ek sal vrywilliglik verplig wees om 33" bande te kry :twisted:

Vir nou doen ons die Pomp en injectors
gloplugs en 'n goeie Diens
voor diff se seels
Moontlik 'n Gearmax agter diff lock :think: :think:

Dan kort hy verf....dis nou waar julle manne in kom

Gooi fotos van D/C SFA bakkies sodat ons my mind kan op maak.

Tans oorweek ek om steeds die Ligblou te hou :think: :think:

Dalk khaki :think: :think: :think:
IMG_0442.JPG
(122.65 KiB) Downloaded 127 times
IMG_0443.JPG
(139.81 KiB) Downloaded 127 times
IMG_0444.JPG
IMG_0444.JPG (82.02 KiB) Viewed 8948 times

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Mon Jun 29, 2015 11:38 am
by GeorgeJvR
10421156_10201795852976401_4382402009137344729_n.jpg
(94.25 KiB) Downloaded 121 times
DSC02815.JPG
(153.89 KiB) Downloaded 121 times

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Mon Jun 29, 2015 10:22 pm
by Thabogrobler
Khaki is nice maar niks fout met die oorspronklike blou nie.

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Jun 30, 2015 7:25 am
by GeorgeJvR
Ek dink jy is reg Thabo
En ek kan nie op die net 'n mooi Ligblou SFA kry wat so bietjie aandag gekry het nie, die naaste was ou Spyker van Wegry.

So ek dink dit sal maar Ligblou wees.

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Jun 30, 2015 8:49 am
by Scott
George has the SFA got manual or electronic pump ?

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Jun 30, 2015 9:32 am
by GeorgeJvR
Scott wrote:George has the SFA got manual or electronic pump ?
Aparently it's using the 5L's diesel pump

Ek was gou by die panneel klopper en ons gaan met die Blou Bull Blou van ouds :lol:

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Jul 07, 2015 3:49 pm
by GeorgeJvR
IMG_0587.JPG
Ons vorder darm

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Thu Jul 16, 2015 4:29 pm
by GeorgeJvR
Wat is die minste boddy lift wat nodig is om 33" bande te fit?
50mm of 30mm

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Thu Jul 16, 2015 7:15 pm
by Thabogrobler
Daar is mense wat meer weet van SFA's as ek, maar dink jy moet die voor diff 15 of 30mm voorentoe skuif vir 33's.

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Fri Jul 17, 2015 10:04 am
by Haboob
Blou lyk baie mooi maar die Khaki/Tan Kleur is anders nie so volop nie...

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Mon Jul 20, 2015 7:40 am
by GeorgeJvR
IMG_0634.JPG

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Mon Jul 20, 2015 9:18 am
by GeorgeJvR
Fender Flairs :think: :think: :think: :think:

Any ideas?

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Mon Jul 20, 2015 9:59 am
by JohanW
GeorgeJvR wrote:Fender Flairs :think: :think: :think: :think:

Any ideas?
Fibreglass? :think:

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Mon Jul 20, 2015 11:22 am
by GeorgeJvR
Dit klink soos baie werk.

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Jul 28, 2015 10:06 am
by GeorgeJvR
Body lift done 50mm
and busy with the inter cooler.

For those with good eyes...... yes that is a diffrent Bull Bar :D:
IMG_1046.JPG
IMG_1042.JPG

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Jul 28, 2015 10:08 am
by GeorgeJvR
Bonnet scoop, Bonnet scoop, Bonnet scoop, Bonnet scoop, ............
:frustrated: :frustrated: :frustrated:

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Jul 28, 2015 11:11 am
by Haboob
Where you not offered the three compartment bonnet scoop?


Better than nothing...

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Jul 28, 2015 11:19 am
by GeorgeJvR
Jip But i want it bigger might still take up the offer but really want a bigger one

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Jul 28, 2015 1:47 pm
by JohanW
Front mount intercooler :P Daar is mos baie plek in daardie bumper...

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Jul 28, 2015 2:02 pm
by GeorgeJvR
JohanW wrote:Front mount intercooler :P Daar is mos baie plek in daardie bumper...
Nope ek soek hom bo. :shock2:
Ek is vol strooi ek weet Swambo sê ook so. :surrender:

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Thu Jul 30, 2015 7:59 am
by GeorgeJvR
Ek sal verseker die diff moet skuif.
IMG_1060.JPG

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Fri Jul 31, 2015 5:38 pm
by FIRSTGEER
Looks great there George

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Mon Aug 03, 2015 2:12 pm
by GeorgeJvR
Kyk nou net :D: :D: :D: :dance1:
IMG_1280.JPG
IMG_1278.JPG

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Mon Aug 03, 2015 2:16 pm
by GeorgeJvR
Die son wou nie so lekker saam peel nie.
IMG_1273.JPG

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Aug 04, 2015 1:14 pm
by JohanW
Baie baie netjies. Nou kort jy net 'n 3 duim down pipe na die turbo. Dan kan jy met daai KZ tekkies maak rook. En onthou die egt gauge...

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Aug 04, 2015 1:20 pm
by Reinart21
Meneer George,

Sê my, al het jy die 50mm body lift in, will jy steeds die diff vorentoe skuif.

Is dit onvermydelik?

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Aug 04, 2015 2:07 pm
by GeorgeJvR
Ongelukkig moet ek alby gedoen het. 50mm body lift en Diff skuif.
Die wiele het steeds geskuur na die body lift.
Die 50mm boddy lift het darm plek gemaak vir die intercooler.

Die EGT en grooter down pipe is ook op die lys maar eers later, saam met die 30mm wiel spacers en wheel arches. :shh: :shh: :shh: :D:

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Aug 04, 2015 2:28 pm
by Haboob
Looking very nice...

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Aug 04, 2015 4:29 pm
by 4x4BEES
Dit lyk awesome :thumbup: :thumbup:

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Aug 04, 2015 4:42 pm
by GeorgeJvR
Thanks

Nog net die Tork rod, prop shaft, en 'n mod op die stuur arm waar die manne altyd 'n z bar in bou; ek gaan een maak van twee ti-rod ends. hoop hy werk.

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Aug 04, 2015 7:36 pm
by Baasvark
George lyk mooi man!

Gee bietjie meer terugvoering oor sy rygenot in vergelyking met die 4y/22R......
Brandstof verbruik? ens.....

Jy kan nie net fotos wys en die res vir jouself hou nie :acute:

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Wed Aug 05, 2015 7:14 am
by GeorgeJvR
:shh: Hy staan al 3 weeke :shh:

Maar die naweek moet hy werk :celebrate:

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Wed Aug 05, 2015 12:34 pm
by gompie
Daai scoop is te groot Georgie :naah: :bye:

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Wed Aug 05, 2015 2:18 pm
by GeorgeJvR
Loop kyk by Morne...
Hy gaan mooi werk
Of beter bring daai DKW van jou saterdag Masequa toe....

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Thu Aug 06, 2015 7:37 am
by GeorgeJvR
Wel van dag is D - Day

Paar nitty gritties en dan moet hy loop.
Die was gister aand :yahoo: :celebrate: :yahoo:
IMG_1323.JPG
:celebrate: :celebrate: :celebrate: :celebrate:

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Thu Aug 06, 2015 8:17 am
by Baasvark
Geluk!

Maar onthou net van die terugvoering.........

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Thu Aug 06, 2015 2:25 pm
by GeorgeJvR
:thumbup: Dinsdag sal ek so maak :thumbup:

Ek is seker ons gaan hom baie geniet.

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Thu Aug 06, 2015 4:54 pm
by gompie
Julle ga vas sit he he

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Fri Aug 07, 2015 7:28 am
by GeorgeJvR
As ek nie vas sit nie het ek nie genoeg probeer nie

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Fri Aug 07, 2015 11:00 am
by gompie
das hy, enige iets is moontlik bo sestig of hoe george

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Fri Aug 07, 2015 11:35 am
by GeorgeJvR
Nou praat jy

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Aug 11, 2015 8:47 am
by GeorgeJvR
Ongelukkig kon ons nie kla kry met die Blou yster voor Vrydag 14h00 nie :thumbdown: :sick:

Gullukag het ek carm nog die D4D ook :yahoo: :D: :celebrate:

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Aug 11, 2015 8:50 am
by GeorgeJvR
IMG_1330.JPG

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Aug 11, 2015 8:54 am
by gompie
Ek sien niks fotos nie :dance1: :subscribed:

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Aug 11, 2015 9:01 am
by GeorgeJvR
Ek sal laai as iemand op Facebook geplaas het......

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Tue Aug 11, 2015 9:31 am
by gompie
ARNO!!!!!

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Wed Aug 19, 2015 8:41 am
by Baasvark
Nou wat nou?

Ons wag nog in spanning om te hoor hoe die nuwe lorrie maak.....?

Moenie so wees nie :)

Re: Nog 'n SFA projekkie

Posted: Wed Aug 19, 2015 8:50 am
by GeorgeJvR
Sorry Maat

Ek kon toe nie met die Blou wa ry nie.
Ek het gister die diesel pomp terug gekry so hy sal binnekort weer loop.

Voor die pomp uit was moet ek sê daai KZ loop mooi met die 33" bande daai 31's het hom net 'n onreg aangedoen.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Aug 31, 2015 8:45 am
by GeorgeJvR
Wel Soos almal weet teen die tyd Koop en ver koop ek my bakkies heeltemal te vinnig.
MAAR op die een het ek 'n handbriek :D: :thumbup:

Die llaitie van my reken my " Pa die is my bakkie, maar jy kan hom maar ry"
As ek eenigsins dink ek maak hom solank sag vir die toekoms om die een te swaai kry ek gou-gou teespoed.


Wel ek ry die wa nou al se 200 km na die pomp gedoen en vir die wat terug voer soek. :D: :D: :D: :D: :D: :dance1: :dance1:

Hy loop te mooi!
IMG_1654.JPG
IMG_1649.JPG
IMG_1644.JPG
IMG_1643.JPG
IMG_1640.JPG

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Aug 31, 2015 8:54 am
by GeorgeJvR
Met die wat ek die vooras geskuuf het, het ek gedink om die bracket vir die torque rod wat teen die chassis vas kom te verleng sodat die torque rod nie die travel van die voor as aan die drywerskant limit nie. Ek kon hom nie vorentoe skuif nie want ek hetb 'n KZ Radiator in.
Ongelukkig sou ek later leer dat die torque rod en die steering rod op die push pull steering sisteem die selfde helling moet hê ( thanks Allen )
Hy het baie lings getrek as ek ge rem het nadat ek die torque rod geskuif het na sy oorspronklike posisie is als weer reg en kan ek maar die stuurwiel los as ek rem trap. Sal sien hoe hy die travel be invloed.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Aug 31, 2015 9:44 am
by Stef
GeorgeJvR wrote:Met die wat ek die vooras geskuuf het, het ek gedink om die bracket vir die torque rod wat teen die chassis vas kom te verleng sodat die torque rod nie die travel van die voor as aan die drywerskant limit nie. Ek kon hom nie vorentoe skuif nie want ek hetb 'n KZ Radiator in.
Ongelukkig sou ek later leer dat die torque rod en die steering rod op die push pull steering sisteem die selfde helling moet hê ( thanks Allen )
Hy het baie lings getrek as ek ge rem het nadat ek die torque rod geskuif het na sy oorspronklike posisie is als weer reg en kan ek maar die stuurwiel los as ek rem trap. Sal sien hoe hy die travel be invloed.

Vertel bietjie meer, ek't die selfde probleem...trek eers erg links en dan weer regs. Ek het die torque rod net korter gemaak met die axle move, maw alles die selfde mountiings...moes letterlik net 10mm uit sny. Helling bietjie anders agv die feit dat die diff 25mm vorentoe is

Selfs al oorweeg om die diff terug te te skuif, maar dan het mens weer probleme offroad

My drag link is Z-shaped, kan hom nie reguit los nie anders druk hy teen die u-bolts vas op die springs (ek het 6 blade packs voor in)

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Aug 31, 2015 10:32 am
by GeorgeJvR
IMG_1768.JPG
IMG_1769.JPG
IMG_1770.JPG

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Aug 31, 2015 10:34 am
by GeorgeJvR
Dalk help die fodies

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Tue Sep 01, 2015 3:22 pm
by Stef
Help baie dankie; dankie vir die bel ook :thumbup:

verskil is ek het die suspension lift en 6 blades teenoor jou 5 agv die bumper & winch, so ek moet die z shape draglink hê

Maar ek dink die lengte is verkeerd soos ons gepraat het gister, so gaan beslis werk maak daarvan

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 09, 2015 10:29 am
by GeorgeJvR
Die yster gogas het my tow bar van binne begin freet :aggresive:

So to gaan klop ek aan by Xtreme customs hier in onse dorpie
IMG_1814.JPG
IMG_1815.JPG

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 09, 2015 2:47 pm
by GeorgeJvR
Rock Sliders in wording
Die oukies is so hoog glo nie eers dit gaan naby klippies kom nie
IMG_1831.JPG
IMG_1831.JPG (79.81 KiB) Viewed 8071 times
IMG_1830.JPG
IMG_1830.JPG (66.91 KiB) Viewed 8071 times
IMG_1829.JPG
IMG_1828.JPG
IMG_1828.JPG (54.33 KiB) Viewed 8071 times

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 09, 2015 3:26 pm
by JohanW
Daai blou bul bakkie tel darem nou baie gewig, baie vinnig op :surrender: :tongue:

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 09, 2015 3:33 pm
by GeorgeJvR
Jip Sal hom maand einde Gym toe stuur...

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 09, 2015 3:35 pm
by GeorgeJvR
IMG_1833.JPG
IMG_1833.JPG (76.19 KiB) Viewed 8069 times

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 09, 2015 4:09 pm
by 4x4BEES
:drool: :drool: :drool: :drool:

Baie mooi :thumbup: :thumbup: