Page 2 of 2

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Thu Sep 10, 2015 7:05 am
by GeorgeJvR
Dankie

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Sun Sep 13, 2015 8:03 pm
by IndianaJones7746
Miskien is ek bevooroordeeld omdat ek self 'n blou bakkie het, maar daai bakkie lyk pragtig.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Sep 14, 2015 7:14 am
by GeorgeJvR
Dankie

Ek sukkel net met sy Wheel travel op die voor diff aan die drywerskant.
Daai korter Torque rod op die voor diff limmit sy flex :think: :think: :think: :think:

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Sep 14, 2015 11:57 am
by GeorgeJvR
Ek sal moet plan sien met die kort torque rod sien die "oorvloed van Flex" regs voor
IMG_1862.JPG
IMG_1863.JPG

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 16, 2015 7:15 am
by GeorgeJvR
Wel die bull bar is nou geverf, B/Bar , T/Bar, en tralies is op :celebrate:
IMG_1901.JPG
IMG_1899.JPG
IMG_1898.JPG
IMG_1897.JPG
IMG_1893.JPG
IMG_1892.JPG
IMG_1891.JPG
IMG_1890.JPG

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 16, 2015 8:30 am
by Mud Dog
Looking good, George! :thumbup:

The T/R has always been a drawback for RHS front articulation. One could make an adjustable T/R, but that only solves a small part of the problem. The only real benefit of the T/R is with on-road braking to prevent 'bump-steer and axle wrap and the resultant pull to the right if the axle is allowed to wrap - off-road this is of no consequence. If one throws the T/R off altogether, then you have to change the push-pull steering to cross-over which almost completely eliminates the above issues. The other alternative is to make the T/R easily removable for when you need the articulation.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 16, 2015 8:50 am
by GeorgeJvR
Thanks Andy

I'm gonna try and make the TR slightly longer and try that for the next couple of trips.
In the long run i'll be looking towards a cross over steering.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 16, 2015 12:50 pm
by Stef
When I shortened the TR for the axle move I moved the bakkie forward & back to let it settle (leaf springs flat on the saddles, spring perches Andy :mocking: ) and took measurements from there.

prize #1 for me would be to have adjustable TR & Draglink, not sure if Barry Ultimate 4x4 can still source them.

I don't have a real appetite for cross over steering

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Sat Sep 26, 2015 11:36 am
by Stef
George,

Checked the angles when the bakkie was on the lift for the new tyres...they look very similar.

with the new tyres & wheel alignment the problem seems to have disappeared; seems that front setup on the SFA is fairly sensitive to anything that's out of sorts.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Sat Sep 26, 2015 12:14 pm
by Knuppel
Baie mooi!! As ek mag vra, waar het jy die mudflaps gekry George?

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Sep 28, 2015 7:30 am
by GeorgeJvR
Marius
Ek het dit by 'n local Indiër Spare shop gekoop.
Dink dit was R600 - R700 vir die stel

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Sep 28, 2015 11:16 am
by Knuppel
George, ek soek myself half besimpel hier vir die goed, jy het nie dalk vir my n naam of n telefoon nommer nie?

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Sep 28, 2015 11:29 am
by GeorgeJvR
Capricorn Spares
015 516 1184 / 1183
Die indiër dame se naam is "Hajra" - of so iets.
Eenigste probleem is dat hul is in Louis Trichardt.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Sep 28, 2015 11:38 am
by Knuppel
Dankie George, Ek het n Broer in Messina, hy ry da verby so nou en dan :thumbup:

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Sep 28, 2015 11:45 am
by GeorgeJvR
Reg as hy van messina af kom op die N1 ;
Gaan oor die sirkel in die rigting van Pietersburg.
by die 4 rigting stop by die Mall draai regs
Eerste robot lings " dis by Stormvoël auto
Net na Fruit en Veg op regterkant is Capricorn Spares.

Hoop jy kom reg.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Tue Sep 20, 2016 11:57 am
by GeorgeJvR
Nou ja tyd vir 'n update

Die 33" bande is vervang met 32" Khumo KL71s, die 33"s het bly vang teen die body.
My gear ratio is nou 4.55 sal graag 4.1 ratios wil hê maar as die KZ se head eendag byt dan gaan ek
weer petrol toe, omdat ek nog nie weet van 'n D4d met manual pomp nie, dalk 'n 1GR 4.0 V6... Tyd sal leer.
4.55 gaan beter wees vir die V6 as die 4.1.

siende dat my turbo regs sit en ek die kortste moontlike roete wil he vir die air intake het ek die 2.7 IFS se snorkel op.
Met moeite en 10x meet en pas is ek heel tevrede.
IMG_6024.JPG
IMG_6022.JPG
IMG_6021.JPG
IMG_6020.JPG
Batery sit nou aan die passasiers kant en die filter housing regs (Donaldson housing van 'n Ford V6 / Hardbody / 2.5 TD Ford) hul gebruik meestal die selfde housing.

Nou kry daai KZ genoeg lug :yahoo:

Volgende naweek is dit die jaarlikse Olifants 4s4 buite Polokwane

Tyd om hom weer te benut :yahoo: :celebrate:

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Tue Sep 20, 2016 7:32 pm
by JohanW
Lekker man! Kan daai KZ nou ontslae raak van daardie extra lug? Die buig agter die turbo verander jou exhaust in 'n 1 duim nommer...

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 21, 2016 6:59 am
by GeorgeJvR
:thumbup:
JohanW wrote:Lekker man! Kan daai KZ nou ontslae raak van daardie extra lug? Die buig agter die turbo verander jou exhaust in 'n 1 duim nommer...

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 21, 2016 8:32 am
by dantjie
So gepraat van n D4D 3.0 met manual pomp dit is gedoen Allan Venter hier by ons in die kaap het so engine in gesit in n SFA met n manual pomp werk great. :thumbup:

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 21, 2016 9:00 am
by GeorgeJvR
dantjie wrote:So gepraat van n D4D 3.0 met manual pomp dit is gedoen Allan Venter hier by ons in die kaap het so engine in gesit in n SFA met n manual pomp werk great. :thumbup:
Ek glo jou nie Geen videos of fotos gesien nie :stir: :stir: :stir: :stir: :D:

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 21, 2016 9:03 am
by Stef
dantjie wrote:So gepraat van n D4D 3.0 met manual pomp dit is gedoen Allan Venter hier by ons in die kaap het so engine in gesit in n SFA met n manual pomp werk great. :thumbup:
Kan ons dalk pics sien van daai...dis nogals 'n conversion wat ek baie moeilik sal kan nee sê voor veral as die beursie dik genoeg is.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 21, 2016 9:04 am
by Stef
Snap George LOL

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Sep 21, 2016 4:23 pm
by pietpetoors
Baie nice, het jy daai snorkel bietjie warm gemaak om te buig?

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Thu Sep 22, 2016 6:56 am
by GeorgeJvR
pietpetoors wrote:Baie nice, het jy daai snorkel bietjie warm gemaak om te buig?
Nee glad nie
Die bracket teen die A pillar se gaatjies is "geslot" om meer beweging toe te laat moes die snorkel se kop so
30 - 40mm trek maai daar was darm nie teveel stremming nie glo hy sal na die somer temprature self sy vorm aanpas.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Thu Sep 22, 2016 8:14 am
by pietpetoors
In die 6 jaar wat ek snorkels verkoop het ek nog net een gehad wat gekraak het en dit was 'n ou met 'n Colt wat die Pajero snorkel maak pas het. Hy het die A-pilaar gedeelte van die pyp nader aan die cab getrek en vasgemaak. Dit het stremming op die deel op die modderskerm veroorsaak en hy het op die ou einde by die voorste drie gate gekraak, heel op die neus.

Hy kan dalk vorm as hy 'n dag in baie warm son staan, of as jy 'n heat gun het gee hom net so bietjie hitte daar waar die horisontaal en skuins bymekaar kom dat hy net van sy stress ontslae kan raak (werk nie met die vrou nie, jammer). Moenie heat gun te naby hou dan gaan snorkel blink raak, maak omtrent 'n 10cm groot area egalig warm. Moet ook nie op die ding druk as hy warm is dan gaan jou vingermerk daar sit.

As julle 'n lekker 40 grade dag het glo ek hy sal settle.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Thu Sep 22, 2016 8:38 am
by GeorgeJvR
Dankie Pieter sal dit die naweek aanspreek.
Vandag gaan reeds oor die 35grade draai lyk dit my.

Re: RE: Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Sat Oct 01, 2016 8:13 pm
by Baasvark
GeorgeJvR wrote:
dantjie wrote:So gepraat van n D4D 3.0 met manual pomp dit is gedoen Allan Venter hier by ons in die kaap het so engine in gesit in n SFA met n manual pomp werk great. Image
Ek glo jou nie Geen videos of fotos gesien nie :stir: :stir: :stir: :stir: :D:
Binnekort....

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Thu Oct 13, 2016 2:41 pm
by GeorgeJvR
OK
Just replaced the Flex pipe on the Exhaust, was 57mm, with a 63mm and also some 50% of the pipe, unfortunately Francois from 4xLux didn't have stock on the down pipe, but that will come soon.

Now my question is; Is a Freeflow / silencer box a must on my KZ with manual diesel pump?
Or can 'n run a straight 63mm pipe from the 3 inch downpipe with the exeption of the flex pipe, and throw out the silencer box completely?

Saw one running like this except for the down pipe and the owner swears by it. . . .

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Oct 17, 2016 11:42 am
by GeorgeJvR
Yster het weer sy kant gebring die naweek :D:

https://www.facebook.com/george.j.rensb ... 8698867697" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Oct 17, 2016 11:47 am
by GeorgeJvR
Daai Low range is omtrent 'n crawler gear met die 4.55 ratios.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Oct 17, 2016 11:57 am
by petri oosthuizen
Rakende die Kleur.........as ons nou kyk na wat die naweek met die arme Leeutjies gebeur het, moet jy nie maar die blou verander in Oranje nie..........??

Kyk dalk na 'n ander naampie ook vir daai Hilux............. :D:

Die naweek is OP ons.......... :celebrate:

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Oct 17, 2016 12:09 pm
by GeorgeJvR
Nee wat Blou sal ons bly.

Maar ja geluk aan die oranje truie.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Oct 17, 2016 12:25 pm
by petri oosthuizen
Grap net George. Daai Hilux blou is BAIE nice - mooi original kleur.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Oct 17, 2016 2:16 pm
by GeorgeJvR
:thumbup:
petri oosthuizen wrote:Grap net George. Daai Hilux blou is BAIE nice - mooi original kleur.
:thumbup:

Darm het die Blou Bul Bakkie eerste plek gevat, :yahoo: Co-Driver 5 jaar oud :mocking:

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Oct 17, 2016 5:42 pm
by Family_Dog
GeorgeJvR wrote:Yster het weer sy kant gebring die naweek :D:

https://www.facebook.com/george.j.rensb ... 8698867697" onclick="window.open(this.href);return false;
Sorry, this page isn't available
The link you followed may be broken, or the page may have been removed.
Does not for those of us not on Vleisbook... :crazy:


-F_D

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Tue Oct 18, 2016 7:28 am
by GeorgeJvR
Sorry sukkel om die video te laai op ander sites. :frustrated:

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Oct 19, 2016 12:01 pm
by GeorgeJvR
Here you go Eric

https://www.youtube.com/watch?v=rRteWqWHbhc" onclick="window.open(this.href);return false;

Enjoy

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Wed Oct 19, 2016 5:49 pm
by Family_Dog
George, some serious articulation testing there - Thanks!


-F_D

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Thu Oct 20, 2016 4:20 pm
by GeorgeJvR
IMG_1075.JPG
IMG_1079.JPG
IMG_1086.JPG

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Mon Mar 06, 2017 8:10 am
by GeorgeJvR
To Sell or not to sell that is the BIG Question.
Time to scale down on my vehicles

1. Renault kangoo needed for Work
2. Tazz Carri needed for work
3. Ford bantam needed for work
4. Prado 3.4 5vz SWAMBO's
5. 3.0 D4D Was my daily now i most ly use the bantam
6. SFA with 3.0 KZ Toy standing most of the time

And i'll need a 1 ton bakkie in the near future.

Now should i sell the D4Dand the SFA and get an Auto SFA that can double as an Daily and toy if i'm not using the bantam?
SWAMBO will not part of her 5VZ Prado.... other wise i would have sold all three and bought a 4.0 V6 Auto VIGO.

Choices :frustrated:

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Fri Oct 27, 2017 9:31 am
by GeorgeJvR
Well the time has come.

All in all this SFA served me well
For 4x4 and trails, unbelievable. I drove a 2.2 4Y, 2.4 22R, 2.4 TD, 2.8TD, Ford V6, even a 5Mge once, but this is a monster on any 4x4 course. 10/10

For town driving i would say 9/10
Nippy and strong

Open road and Towing; well i don't tow in 5th only 4th, 3000rpm +/- 90Km/h 6/10
on the open road 3000rpm in 5th doing +/-110Km/h
4.1 gear ratio will sort this out but then you might loos the 1st low crawler

Over all 7.5 km/L average on GPS. Mileage is under read by 15%
I know of an SFA running 4.1 that gets 9 km/l on 31" tyres.


For now it is time for a change, I want a V8 Auto, and decided; rather sell than convert.
So This Blou Bull is up for sale and i'm in the market for a Lexus V8 A/T SFA.

Hope this serves as a good reference for any one considering a KZ swop.

Re: SFA Jou yster. AKA Blou Bul Bakkie

Posted: Tue Dec 05, 2017 2:52 pm
by GeorgeJvR
SOLD :-(