Page 1 of 1

New look!!!

Posted: Sat Jul 04, 2015 11:57 pm
by Thabogrobler
Congrats on the new look!

Het gewonder wat aangaan toe ek gisteraand nie kom opkom nie!

Re: New look!!!

Posted: Sun Jul 05, 2015 2:11 pm
by dd6
Ek het ook nogal krapperig begin raak toe dinge nie wou werk nie. Toe besef ek wat aangaan...... Nou loop hy weer soos ñ muis met slippers!!

Re: New look!!!

Posted: Sun Jul 05, 2015 3:58 pm
by FIRSTGEER
New look is great.I must admit I tried to go onto the forum yesterday and was really confused.Tried again today and
what a PLEASANT SURPRIZE .I must just learn hoe to use the new format

Re: New look!!!

Posted: Sun Jul 05, 2015 4:44 pm
by Family_Dog
Much improved, and once you get the hang of it, it is easier than the old one. :clap:


-F_D

Re: New look!!!

Posted: Sun Jul 05, 2015 4:52 pm
by Toppie4x4
same girlfriend different moves!!!!

Re: New look!!!

Posted: Sun Jul 05, 2015 5:00 pm
by Family_Dog
Not the same girl friend - this one is younger! ;)


-F_D

Re: New look!!!

Posted: Sun Jul 05, 2015 7:07 pm
by Whisky
Hierdie nuwe uitleg lyk goed en werk lekker. Moet net nog pos en sien wat gebeur. Dankie vir die werk Pieter. :thumbup:

Re: New look!!!

Posted: Sun Jul 05, 2015 7:38 pm
by Oupa Stig
Ja, I like.

Re: New look!!!

Posted: Sun Jul 05, 2015 8:31 pm
by Oupa Stig
My enigste pyn is dat as ek die "view active topics" wil druk dan vang my groot vinger alewig die advertensie banner.
Wat lekker is is dat anders met die mobile site wat ek gebruik het kan jy nou onder aan die blad active topics toe gaan sonder om weer tot heel bo te moet scroll.

Re: New look!!!

Posted: Mon Jul 06, 2015 6:27 am
by CasKru
Oupa Stig wrote:My enigste pyn is dat as ek die "view active topics" wil druk dan vang my groot vinger alewig die advertensie banner.
Wat lekker is is dat anders met die mobile site wat ek gebruik het kan jy nou onder aan die blad active topics toe gaan sonder om weer tot heel bo te moet scroll.
Net so vir die wis en onwis, as jy op die dinge kliek dan bring hy vir jou opsies ook op wat onder andered "Active Topics" insluit
ActiveTopics.JPG

Re: New look!!!

Posted: Mon Jul 06, 2015 6:31 am
by Hangover
Janee die outjie lyk lekker sover maar eks nog effens deurmekaar...

Re: New look!!!

Posted: Mon Jul 06, 2015 7:47 pm
by Oupa Stig
CasKru wrote:
Oupa Stig wrote:My enigste pyn is dat as ek die "view active topics" wil druk dan vang my groot vinger alewig die advertensie banner.
Wat lekker is is dat anders met die mobile site wat ek gebruik het kan jy nou onder aan die blad active topics toe gaan sonder om weer tot heel bo te moet scroll.
Net so vir die wis en onwis, as jy op die dinge kliek dan bring hy vir jou opsies ook op wat onder andered "Active Topics" insluit
ActiveTopics.JPG

Aag dankie man. Wil nie lelik wees nie, maar ek's al keelvol vir daai 4x4direct wat so ongevraagd op pop elke keer as ek active topics soek met my lomp duim. Nie omdat ek nie van 4x4direct hou nie, maar juis omdat ek te veel daarvan hou en allerande jeuke kry... :twisted:

Hierdie een is baaaie makliker :thumbup:

Re: New look!!!

Posted: Mon Jul 06, 2015 7:49 pm
by Oupa Stig
O, en ek like daai klokkie daar bo. Sonder hom wat vir my gesê het sou ek nie eens gesien het jy't geantwoord nie, Cassie.

Die nuwe site groei op my.





Soos 'n swam....

Re: New look!!!

Posted: Tue Jul 07, 2015 8:21 am
by grobbepj
is daar enigiemand wat weet hoekom die forum nie meer op tapatalk werk nie? Ek is nou al te lank verlore want werk meestal vand di foon af en toe is alles skielik stil.

Moet ek iets oordoen? My tegnologiese gestremdheid kom altyd baie sterk deur...

Re: New look!!!

Posted: Tue Jul 07, 2015 8:33 am
by CasKru
Jis Pieter. Tapatalk is nie op die nuwe weergawe gelaai nie want die nuwe weergawe is geskryf om op alle devices te werk so mens het nie meer Tapatalk nodig nie

Re: New look!!!

Posted: Tue Jul 07, 2015 1:06 pm
by Donkey
Family_Dog wrote:Much improved, and once you get the hang of it, it is easier than the old one. :clap:


-F_D
:yahoo:

Re: New look!!!

Posted: Wed Jul 08, 2015 8:03 pm
by grobbepj
CasKru wrote:Jis Pieter. Tapatalk is nie op die nuwe weergawe gelaai nie want die nuwe weergawe is geskryf om op alle devices te werk so mens het nie meer Tapatalk nodig nie
Dankie Cassie. Jis ek sien ek gaan nog lank sukkel om hieraan gewoond te raak.

Gaan nou weer simpel vraag vra. Al my "subscribed threads" en "participated threads" is nou nie meer iewers waar ek weet om te kry. Ekt nog net tapatalk gebruik so weet nie of daai goed op forum web ok bestaan het nie. Maar ek kry nou geen notifikasies meer en kan nie drade wat ek probeer bere het kry nie(veral die waarin ek nie reeds self gereply het nie).

En kan ek "mark as read" om my unread items nuut en kort te hou?

Ek kry ok nie lekker reg om fotos te plaas via die web van my foon (is dit ok net ek??)

Jammer v al die vrae maar ek was maar kwaai gehook op die app

Begin worry ek raak nou n "old dog" want sukkel met nuwe tricks :-)

Re: New look!!!

Posted: Thu Jul 09, 2015 6:37 am
by CasKru
Pieter, as ek mag vra watse foon met watter browser gebruik jy? Bv. Galaxy S6 en Chrome

Re: New look!!!

Posted: Thu Jul 09, 2015 6:48 am
by grobbepj
CasKru wrote:Pieter, as ek mag vra watse foon met watter browser gebruik jy? Bv. Galaxy S6 en Chrome
iphone 6 met kaspersky safe browser of safari...

Re: New look!!!

Posted: Thu Jul 09, 2015 7:07 am
by CasKru
Ek kan nou ongelukkig nie daai toets nie maar sal gou kyk op my foon met die upload en dinge

Re: New look!!!

Posted: Thu Jul 09, 2015 7:12 am
by CasKru
Ek het nou die op my foon gedoen. As jy onder aan die stuk kyk waar jy die post tik sal jy twee tabs sien, een se options en die ander attachment. Kliek op die attachment tab en dan sal jy n knoppie sien wat jou toelaat om files te upload
Screenshot_2015-07-09-07-09-45.png
(33.67 KiB) Not downloaded yet

Re: New look!!!

Posted: Thu Jul 09, 2015 7:20 am
by Bosfebok
Well done guys!! I love this new look.

Re: New look!!!

Posted: Thu Jul 09, 2015 12:48 pm
by ChrisF
begin nou die nuwe short cuts leer ....

GENIET die uitleg