- 20150705_085036.jpg (34 KiB) Viewed 1223 times
And so it happened
- Bliksempie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 487
- Joined: Wed Sep 18, 2013 2:57 pm
- Town: Pretoria Montana
- Vehicle: 2.4 SFA
- Real Name: Robbie
- Club VHF Licence: HC115
- Location: Pretoria Montana
- Bliksempie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 487
- Joined: Wed Sep 18, 2013 2:57 pm
- Town: Pretoria Montana
- Vehicle: 2.4 SFA
- Real Name: Robbie
- Club VHF Licence: HC115
- Location: Pretoria Montana
Re: And so it happened
Net so ja.CasKru wrote:Lekker man... sien jou bakkie ken ook van tel :)
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: And so it happened
Daai trokkie is nog baie laag op kilos vir sy ouderdom sal ek se...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- Bliksempie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 487
- Joined: Wed Sep 18, 2013 2:57 pm
- Town: Pretoria Montana
- Vehicle: 2.4 SFA
- Real Name: Robbie
- Club VHF Licence: HC115
- Location: Pretoria Montana
Re: And so it happened
Ek ry baie min sal ek sê....Hangover wrote:Daai trokkie is nog baie laag op kilos vir sy ouderdom sal ek se...
Ek het hom so 2.5 jaar gelede gekoop op 96000km. Volgens die vorige eienaar is dit werklike kilos. Ek het dit self betwyfel, maar hoe meer ek klein goedjies begin regmaak, hoe meer glo ek dis werklike kilo's, en die ouens wat my ken in die club sal weet dat sy algemene toestand en interior die kilo's dalk kan regverdig. Of wat sê jy Cassie?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: And so it happened
Amen broer. Dink daai is genuine kilos. Daai wa is regtig mooi op gepas.Bliksempie wrote:Ek ry baie min sal ek sê....Hangover wrote:Daai trokkie is nog baie laag op kilos vir sy ouderdom sal ek se...
Ek het hom so 2.5 jaar gelede gekoop op 96000km. Volgens die vorige eienaar is dit werklike kilos. Ek het dit self betwyfel, maar hoe meer ek klein goedjies begin regmaak, hoe meer glo ek dis werklike kilo's, en die ouens wat my ken in die club sal weet dat sy algemene toestand en interior die kilo's dalk kan regverdig. Of wat sê jy Cassie?
Myne self het ook nog onder die 200 000km op
To God be the glory
- Bliksempie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 487
- Joined: Wed Sep 18, 2013 2:57 pm
- Town: Pretoria Montana
- Vehicle: 2.4 SFA
- Real Name: Robbie
- Club VHF Licence: HC115
- Location: Pretoria Montana
Re: And so it happened
Miskien sal hierdie jou ook oortuig?
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: And so it happened
Hi Robbie. So wat gaan gebeur? Dalk n "mating call"
Nee kyk jou bakkie is darm van die mooiste SFA wat ek in n langtyd gesien het.
Nee kyk jou bakkie is darm van die mooiste SFA wat ek in n langtyd gesien het.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"