THE SIN BIN
- King Rat
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 645
- Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Coenraad
Re: THE SIN BIN
Bennie, Bennie !
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: THE SIN BIN
Ek ry eerder enige tyd my 4Y Hilux........as `n VW citi golf......dis nou `n rattle trap daai ding.....en heelwat minder capable offroad as my 4Y.........En ek is ook glad nie `n groot merc of Bmw fan nie....... :roll:
Johan Marais
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: THE SIN BIN
Ek self was ook nog nooit regtig 'n groot fan van die Duitse clan nie (Porsche uit gesluit). Ek was maar nog altyd een vir die Jap "Crap"....JohanM wrote:Ek ry eerder enige tyd my 4Y Hilux........as `n VW citi golf......dis nou `n rattle trap daai ding.....en heelwat minder capable offroad as my 4Y.........En ek is ook glad nie `n groot merc of Bmw fan nie....... :roll:
To God be the glory
- kuier
- High Range 2WD
- Posts: 14
- Joined: Thu Sep 25, 2008 10:20 am
- Town: Terug in GP
- Vehicle: Hilux 2.7i 4x4 Legend 35 D/C
- Real Name: Kuier
- Location: Die Cent
Re: THE SIN BIN
Ek dink Ferrari is die arm man se Lamborghini.
:roll:
:roll:
-
- High Range 4WD
- Posts: 49
- Joined: Tue Sep 02, 2008 11:38 am
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Toyota Stout Hilux 4X4 1980, Hilux de lux 1974 rw, Corolla
- Real Name: Pieter Van Zyl
- Location: Rustenburg, South Africa
Re: THE SIN BIN
Loop speel op die Track met 'n trein wat aan kom. Ferrarri Beste naas Toyota's!!
Toyota Stout Hilux 4X4 Driver
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: THE SIN BIN
ek het 'n dodge nitro ge test drive
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: THE SIN BIN
En dit nie gelaaik niehilex08 wrote: ek het 'n dodge nitro ge test drive
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: THE SIN BIN
Gelukkig weet jy hoe om hom self reg te maakblom wrote:
ek't nuwe isuzu dc bestel
To God be the glory
-
- Monster Truck
- Posts: 2075
- Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilux 2700i
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC262
- Location: Selection Park
Re: THE SIN BIN
Wat van n Nissan Navara vir jou Blom
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: THE SIN BIN
blom wrote:
ek't nuwe isuzu dc bestel
En ek dog jy's 'n oraait ou...
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: THE SIN BIN
Masochist - gratification gained from pain, deprivation, degradation, etc., inflicted or imposed on oneself, either as a result of one's own actions or the actions of others, esp. the tendency to seek this form of gratification.Scorpion wrote:blom wrote:
ek't nuwe isuzu dc bestel
En ek dog jy's 'n oraait ou...
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: THE SIN BIN
hilex08 wrote: ek het 'n dodge nitro ge test drive
Mense ons sal Hennie onder skoot moet kry - Sy oë dwaal oor die lyne na die verkeerde kant - Hy loer na anner badges
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: THE SIN BIN
ek het die hilux en die isuz ge beloer en bestudeer en en en maar is jammer om te se die isuzu wen loshandeScorpion wrote:blom wrote:
ek't nuwe isuzu dc bestel
En ek dog jy's 'n oraait ou...
hou ingedagte die "facelift" kom een van die dae uit en ek sal dan 'n splinternuwe ou kar ry?
Grensvegter van LANDROVIA
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: THE SIN BIN
:roll: ek kannie meer so vinnig hardloop nie :roll:BenHur wrote:hilex08 wrote: ek het 'n dodge nitro ge test drive
Mense ons sal Hennie onder skoot moet kry - Sy oë dwaal oor die lyne na die verkeerde kant - Hy loer na anner badges
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: THE SIN BIN
Blom, ek stem saam.
Volgende jaar is dit tyd vir nuwe werk bakkie, en ek gaan Isuzu of Ford se extra cab bakkies bekyk.
Die hele Fortuner storie het ook n suur na smaak vir my en ook Toy SA se arrogansie om nie n extra cab in SA te verkoop nie.
Voor ek my D4D gekoop het, het ek Ford 3.0 TDCi gery, en pappie, daai is nou n gawe bakkie. Die ander dag met n Suz ook gery, net so gaaf.
As ek nou moet kies sal ek die Suzie kies, maar die Ford supercab se deure wat kan oop, tel BAIE punte.
Ek dink die SFA is die laaste Toyota wat ek gekoop het.
Volgende jaar is dit tyd vir nuwe werk bakkie, en ek gaan Isuzu of Ford se extra cab bakkies bekyk.
Die hele Fortuner storie het ook n suur na smaak vir my en ook Toy SA se arrogansie om nie n extra cab in SA te verkoop nie.
Voor ek my D4D gekoop het, het ek Ford 3.0 TDCi gery, en pappie, daai is nou n gawe bakkie. Die ander dag met n Suz ook gery, net so gaaf.
As ek nou moet kies sal ek die Suzie kies, maar die Ford supercab se deure wat kan oop, tel BAIE punte.
Ek dink die SFA is die laaste Toyota wat ek gekoop het.
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: THE SIN BIN
Rian die twee kos presies dieselfde na die afslag ens
Maar soos jy se die d4d se suspensie snert sal eers moet aandag kry(ek ry redelik grondpad)
ook lyk die "tow package" op die toy nie so stewig soos die isuzu :evil:
stilering en rygerief kan die toy nie eens naby kom nie
Sorry maar net die naam toyota is net nie meer goed genoeg nie ?
Maar soos jy se die d4d se suspensie snert sal eers moet aandag kry(ek ry redelik grondpad)
ook lyk die "tow package" op die toy nie so stewig soos die isuzu :evil:
stilering en rygerief kan die toy nie eens naby kom nie
Sorry maar net die naam toyota is net nie meer goed genoeg nie ?
Grensvegter van LANDROVIA
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: THE SIN BIN
I used to think that the Nissan's was representing good value for Money........... Until I test drove a Nissan Tiida one weekend....(ok it was a rental), boy was I dissapointed......What a shocking vehicle.........
I rentend the next time a Polo and after that a Yaris sedan T3+. Now that was more my liking in a vehicle......
Now I dont have to rent vehicle's anymore, as I have my Lux taking me where I want to be.....
I rentend the next time a Polo and after that a Yaris sedan T3+. Now that was more my liking in a vehicle......
Now I dont have to rent vehicle's anymore, as I have my Lux taking me where I want to be.....
Johan Marais
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: THE SIN BIN
Nee ek stem dat as 'n vervaardiger nie na die party toe kom nie nê.....blom wrote:Rian die twee kos presies dieselfde na die afslag ens
Maar soos jy se die d4d se suspensie snert sal eers moet aandag kry(ek ry redelik grondpad)
ook lyk die "tow package" op die toy nie so stewig soos die isuzu :evil:
stilering en rygerief kan die toy nie eens naby kom nie
Sorry maar net die naam toyota is net nie meer goed genoeg nie ?
Toyota was nog nooit bekend vir die voorloper in stilering ens nie maar... en dit is 'n groot maar.... kwaliteit en betroubaarheid bly hulle sterk punt plus dan nog die tweedehandse waarde.
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: THE SIN BIN
Cassie, Ek stem saam, ek ry Toyota omdat ek nie elke naweek wil regmaak aan my kar nie............. Dit gaan oor betroubaarheid asook die onderhoudskoste.
Herverkoop waarde is deur due vloer na die credit law .......maar ek is nie gepla nie want ek wil nie my lux verkoop nie!!!!
Herverkoop waarde is deur due vloer na die credit law .......maar ek is nie gepla nie want ek wil nie my lux verkoop nie!!!!
Johan Marais
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: THE SIN BIN
Ja nee my experience met Isuz en hulle aftersales was genoeg om my te cure :!:
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: THE SIN BIN
The biggest sin off all.......................Sheila is going up for sale in about a weeks time
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: THE SIN BIN
Ooh-Aah... This is so sad.
Don't do it George, she promises to be a good girl in the future.
Her blood is in your veins.
-F_D
Don't do it George, she promises to be a good girl in the future.
Her blood is in your veins.
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
Re: THE SIN BIN
You did give her a full transfusion after Bennie got wet n' wild with her hey GeorgeyFamily_BullDog wrote:
Her blood is in your veins.
-F_D
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: THE SIN BIN
cas Toy is ongelukkig lank al nie meer SFA nie dude
tot en met die legend 35 stem ek nog met jou saam maar nou ??????
Gaan sit en maak die sommetjies en kyk mooi waar kom jy uit ISUZU wen al die pad(los die emosies uit)
:evil:
tot en met die legend 35 stem ek nog met jou saam maar nou ??????
Gaan sit en maak die sommetjies en kyk mooi waar kom jy uit ISUZU wen al die pad(los die emosies uit)
:evil:
Grensvegter van LANDROVIA
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: THE SIN BIN
Ek kan ongelukkig gladnie comment op Isuz nie, het nog nooit een besit nie en het nog nooit een gery nie. As ek glad nie met emosie na die ding kyk nie en ek kyk bang for buck met geen after sales service ens betrokke nie....... dan weet ek nie wat ek sal vat nie By gese die Hilux bly vir my een van die mooiste bakkiesblom wrote:cas Toy is ongelukkig lank al nie meer SFA nie dude
tot en met die legend 35 stem ek nog met jou saam maar nou ??????
Gaan sit en maak die sommetjies en kyk mooi waar kom jy uit ISUZU wen al die pad(los die emosies uit)
:evil:
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: THE SIN BIN
Cassie, as ek soos jy sê daar moet redeneer, dan sal ek weer die Hilux vat want hulle bly darem die lekkerste "speelgoed" wat jy kry en daar is altyd nog idees vir hulle.
Ek dink die ander limit jou so bietjie met hulle mods..............
Ek dink die ander limit jou so bietjie met hulle mods..............
Johan Marais
- Riceburner
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 842
- Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
- Town: JHB
- Vehicle: D2 V8
- Real Name: Darryl
- Location: Mondeor
Re: THE SIN BIN
I owned 3 jeeps and two landrovers, one cruiser a Safari thats parked at bennie until I owned my first hilux well I ma on my sixth now.
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: THE SIN BIN
Ek hoor wat Blom se, maar na my oom se ondervinding met sy Isuzu is hulle vir my uit. My oom het 'n splinternuwe wit Isuzu DC gekoop in 2006 en na 4 maande het daar sulke geel kolle op die bak begin uitslaan. Hy het alles probeer maar dit het net erger geword en toe maar terug na Isuzu gevat. Dit was toe al die tyd die bak wat van binne af geroes het!
DIe ding het maar net 20 000km op gehad, maar Isuzu het eers geweier om verantwoordelikheid te aanvaar en later geoffer om die bak te laat oorspuitverf. Nou waarom sal net die bak begin roes? My oom wou 'n nuwe voertuig gehad, maar hulle het eenvoudig geweier, al het hy geoffer om die verskil in te betaal. Benewens die probleem was die bakkie ook amper permanent in vir goed wat reggemaak moes word tot my neef gelukkig die ding 2 maande terug afgeskryf het op 'n grondpad...
Nee wat, dit is 'n mooi bakkie met baie meer features as die Hilux en Blom is reg dat Rand vir Rand dit baie beter waarde as die Hilux is, maar met so 'n houding teenoor 'n moerse probleem bly ek liewer ver weg. Vir my is aftersales service alles!
M2cw. :evil:
Sorry Blommie!
DIe ding het maar net 20 000km op gehad, maar Isuzu het eers geweier om verantwoordelikheid te aanvaar en later geoffer om die bak te laat oorspuitverf. Nou waarom sal net die bak begin roes? My oom wou 'n nuwe voertuig gehad, maar hulle het eenvoudig geweier, al het hy geoffer om die verskil in te betaal. Benewens die probleem was die bakkie ook amper permanent in vir goed wat reggemaak moes word tot my neef gelukkig die ding 2 maande terug afgeskryf het op 'n grondpad...
Nee wat, dit is 'n mooi bakkie met baie meer features as die Hilux en Blom is reg dat Rand vir Rand dit baie beter waarde as die Hilux is, maar met so 'n houding teenoor 'n moerse probleem bly ek liewer ver weg. Vir my is aftersales service alles!
M2cw. :evil:
Sorry Blommie!
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: THE SIN BIN
Ek hoor wat jy se Johann, maar Toyota SA en Toyota Japan se houding teenoor die Fortuner pobleem laat ook maar veel te wense oor.
Ek ry eerder n nuwe bakkie wat se bak roes, as n nuwe voertuig wat n potensiele "death trap" is
Ek ry eerder n nuwe bakkie wat se bak roes, as n nuwe voertuig wat n potensiele "death trap" is
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: THE SIN BIN
Maar hier verskil ek weer effens van jou Riaan. Daar is dalk 'n probleem dat die Fortuner biertjie onstabiel raak op 'n grondpad ens... maar dit is Janalleman wat met die ding jaag asof dit 'n platkar is en dan verwag dat hy dieselfde moet reageer en hanteer as een.... Sorry maar dit is onregverdig.ToyX4 wrote:Ek hoor wat jy se Johann, maar Toyota SA en Toyota Japan se houding teenoor die Fortuner pobleem laat ook maar veel te wense oor.
Ek ry eerder n nuwe bakkie wat se bak roes, as n nuwe voertuig wat n potensiele "death trap" is
Ek kyk gisteraand weer na 'n episode van Top Gear en hulle het weer een van hulle challenges gehad. Jeremy was die enigste een wat 'n Japanese voertuig gehad het en syne is die enigste een wat gehou het. Hulle woorder was, as jy iets tweedehands wil koop... koop Japanees.. en of story.
To God be the glory
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: THE SIN BIN
Het Ausie locker voor in klient se l/cruiser ingebou en vir toets gevat.Dammit man, twisted: wil ook nou een he.
- Agteros
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 678
- Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota FJ Cruiser
- Real Name: Hugo
Re: THE SIN BIN
As jy in jou hart oortuig is - koop daardie Isuzu, Nissan, Land Rover of wat jy ookal wil en ry lekker sag - ek sal beslis nie. Ondervinding het my geleer dat Toyota se onderhoudskoste baie laer is as die res as jy meer as 250,000kms begin opsit op jou voertuig. Ek is 'n geoloog en al wat ons maatskappy nou koop is Toyotas - ons het ons vingers te veel verbrand in verlede. Ons voertuie doen harde veldwerk en word gery deur verskillende bestuurders wat dit baie hard op 'n voertuig maak. Die betroubaarheid van Toyota is nie 'n versinsel wat net aan die "naam" gekoppel is nie - daarom dat hulle altyd laaste is om nuwe "gadgets" op hulle voertuie te sit. Watter 4x4 bakkie/suv het bv. nog die kortstokkie vir 4x4 skakeling? Daar is nie 'n manier wat ek op in Afrika met een van hierdie draaiskakelaar 4x4 gaan rond-dinges nie. Die oomblik as Toyota die draaiskakelaar in hulle voertuie insit kan jy maar weet dit sal betroubaar wees.
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: THE SIN BIN
So bek moet mos nou jam krymwhugovr wrote:As jy in jou hart oortuig is - koop daardie Isuzu, Nissan, Land Rover of wat jy ookal wil en ry lekker sag - ek sal beslis nie. Ondervinding het my geleer dat Toyota se onderhoudskoste baie laer is as die res as jy meer as 250,000kms begin opsit op jou voertuig. Ek is 'n geoloog en al wat ons maatskappy nou koop is Toyotas - ons het ons vingers te veel verbrand in verlede. Ons voertuie doen harde veldwerk en word gery deur verskillende bestuurders wat dit baie hard op 'n voertuig maak. Die betroubaarheid van Toyota is nie 'n versinsel wat net aan die "naam" gekoppel is nie - daarom dat hulle altyd laaste is om nuwe "gadgets" op hulle voertuie te sit. Watter 4x4 bakkie/suv het bv. nog die kortstokkie vir 4x4 skakeling? Daar is nie 'n manier wat ek op in Afrika met een van hierdie draaiskakelaar 4x4 gaan rond-dinges nie. Die oomblik as Toyota die draaiskakelaar in hulle voertuie insit kan jy maar weet dit sal betroubaar wees.
To God be the glory
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: THE SIN BIN
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Jaws
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 536
- Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
- Town: Sharonlea
- Vehicle: 2009 D4D 4x4
- Real Name: Herman
Re: THE SIN BIN
Ek ry op die oomblik `n Opel Corsa bakkie, miskien nie `n Isuzu nie maar alby word deur GM versien. Na my ondervinding met die dienste sal ek NOOIT OOIT weer `n produk van GM besit nie. Die diens is nie net pateties nie maar skokkend . Kan nie wag om van van die bakkie ontslae te raak nie. Ek kry al `n snaakse pyn in my agterkant elke keer as die kar net naby aan die diens kilometers kom. (ek verwys hier spesifiek na Alberante Delta)
Die snaakste is na elke diens word jy gebel om te hoor of jy tevrede was met die diens. Elke keer se ek NEE dis was *a* en dan hoor jy nie weer van hulle nie
Die bakkie self is glad nie sleg nie (behalwe vir die steering racks). Met die 1400cc kry ek 13.5km/l en hy ry heel gemaklik in en om Johannesburg.
My vrou het Vrydag haar nuwe Rav4 5 deur gekry nadat haar kar gesteel is. Moet se dat ek aangenaam verras was met die kar, hy ry sommer baie lekker.
Die snaakste is na elke diens word jy gebel om te hoor of jy tevrede was met die diens. Elke keer se ek NEE dis was *a* en dan hoor jy nie weer van hulle nie
Die bakkie self is glad nie sleg nie (behalwe vir die steering racks). Met die 1400cc kry ek 13.5km/l en hy ry heel gemaklik in en om Johannesburg.
My vrou het Vrydag haar nuwe Rav4 5 deur gekry nadat haar kar gesteel is. Moet se dat ek aangenaam verras was met die kar, hy ry sommer baie lekker.
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: THE SIN BIN
Na jaar se wag het ek nooit die nuwe window winder of jack lever gekry wat ek by 3 verskillende Delta garages in PTA bestel het nie en die voertuig is toe maar verkoop met 'n bruin window winder (grys bekleedsel) wat ek by 'n scrapyard gekry het en 'n verlore jack lever wat ek in die modder misplaas het toe ek so bietjie moes self recover het. :evil: :evil:Jaws wrote:Ek ry op die oomblik `n Opel Corsa bakkie, miskien nie `n Isuzu nie maar alby word deur GM versien. Na my ondervinding met die dienste sal ek NOOIT OOIT weer `n produk van GM besit nie. Die diens is nie net pateties nie maar skokkend .
Dit was nie al nie maar net 2 van die goed wat ek so vinnig kon onthou wat my ook van GM produkte genees het.
Gebuigte suspensions en onberoubare engins) wat op 75 000 kms vekoop is na 2 engine overhauls is nog van die ander redes...
Ek sê weer Masochist
JohanM jy was mos 'n service adviser by Delta??? Vertel bietjie vir Blom of hy 'n klein foutjie maak :?
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: THE SIN BIN
Ek het `n jaar lank daar gewerk in 2006, maar daarna was ek genees van die brand!! Nie dat ek nog ooit veel gedink het van dit nie maar genoeg is genoeg!!Jaws wrote:Ek kry al `n snaakse pyn in my agterkant elke keer as die kar net naby aan die diens kilometers kom. (ek verwys hier spesifiek na Alberante Delta)
Blom, koop daai bakkie, maar moenie huil as die 4wd nie wil disengage nie.............Het vandat die nuwe "go Big" reeks uitgekom het net probleme op hulle ratkaste, clutches en ECU's gehad. Dan begin ek nie eers praat van die radiator pype, clamps en foute op die cooling system nie. Het baie breakdowns gehad agv pype wat loskom ( dan het die kar 2000 km op ).JohanM jy was mos 'n service adviser by Delta??? Vertel bietjie vir Blom of hy 'n klein foutjie maak
Die ECU vir die ratkas se transfer case sit onder die sitplek op die Isuzu's en as hy nie engage nie kan jy hom nie over ride om te engage nie. Net om hom te disengage.........
Ek het nuwe diff's gehad wat op 10000 km al begin humm het, erger as myne op 240 000 km!!!
Warning lights galore wat aankom as jy hom hard werk en dan ook as hy soms hard werk dan gaan hy sommer in limp mode in!!!!
Kyk daar is baie "nice" dinge in daai bakkie, maar wragtag, dit is nie baie betroubaar nie................En dit is wat jy wil he as jy `n voertuig koop wat hard gaan werk soms.
My opinie is om liewers daai geld te vat en iets ander te koop.
Ek wil nie die brand bash nie, maar ek weet te veel van wat fout kan gaan, al verkeerd gegaan het en dus is ek maar baie skepties oor hulle reliability....
Johan Marais
- King Rat
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 645
- Joined: Mon Jul 28, 2008 6:38 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Coenraad
Re: THE SIN BIN
My pa sou my geblikskottel het as ek sy Porsche soos die Ferrari moes stamp
http://www.wheels24.co.za/Content/News/ ... ri%20crash
Maar die Skyline was nie so gelukkig nie.
http://www.wheels24.co.za/Content/News/ ... ri%20crash
Maar die Skyline was nie so gelukkig nie.
Datsun GX Coupe 1200
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
99 Subaru Legacy GT
07 Alfa Romeo GT 3.2 V6
Lampropeltis getula californiae, Orthriophis taeniura friesi, Morelia spilota, Python brongersmai, Epicrates chenchria maurus, Python regius
- blom
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1014
- Joined: Mon May 12, 2008 11:44 am
- Town: Landrovia
- Vehicle: xj jeep & SERIES 3 & Isuzu KB 300 Dtec DC
- Real Name: Blom
- Location: Landrovia
- Contact:
Re: THE SIN BIN
Het die Isuz gaan haal vandag
Onthou dis company bakkie(ek betaal nie)
ons ry net 120000km dan nuwe ene
BUDGET dudes BUDGET
Sal maar laat weet hoe die outjie doen
Onthou dis company bakkie(ek betaal nie)
ons ry net 120000km dan nuwe ene
BUDGET dudes BUDGET
Sal maar laat weet hoe die outjie doen
Grensvegter van LANDROVIA
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: THE SIN BIN
Geluk Blomme.
Hoop die outjie hou, en die ouens wat so moan het hom nie "ge-curse" nie.
Het jy die 3L diesel? Hoe trek daai enjin?
Hoop die outjie hou, en die ouens wat so moan het hom nie "ge-curse" nie.
Het jy die 3L diesel? Hoe trek daai enjin?
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: THE SIN BIN
Vanaf die members van die Hilux forum wil ons net aan jou sê: "Ons innige simpatie"blom wrote:Het die Isuz gaan haal vandag
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: THE SIN BIN
Nee man, piets haar oubaasblom wrote:
Riaan ek is nog effe skaam om hom te looi
Grap net, hul se mos mens moet maar die eerste 1000km's rustig vat met n nuwe enjin.
En jy wil nou nie daai ou in die workshop he voor hy 1000 km op het nie
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: THE SIN BIN
uhm, ekt nog altyd n landrover 110 defender of n nissan sani 3l gesoek. met hitler se loss of power begin ek dit weer sterk oorweeg om na die landrover te kyk!!!
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: THE SIN BIN
agge nee, net nie dit nieecotech wrote:uhm, ekt nog altyd n landrover 110 defender of n nissan sani 3l gesoek. met hitler se loss of power begin ek dit weer sterk oorweeg om na die landrover te kyk!!!
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: THE SIN BIN
Blomma... hoop jy geniet daai Isuz en dat daai een wat jy nou het die een is wat geen probleme gaan gee nie
To God be the glory
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: THE SIN BIN
almal het dit verkeerd. toe die eerste besending bakkies hier aangekom het vanaf japan was hulle beken as die suzu. toe toe klomp zoeloes op die dokke die container oopmaak om dit af te laai toe se hulle e-suzu en vadaar dir isuzu. eish!!!!!!!!!!!!!!
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- Scorpion
- Monster Truck
- Posts: 2158
- Joined: Wed Jan 16, 2008 6:31 pm
- Town: Emmarentia
- Vehicle: 1988 Hilux 4x4 D/C with more attitude than Mike Tyson
- Real Name: Johann
- Location: Constant Kloof
Re: THE SIN BIN
Geluk Blom! Ek hoop ook regtig dis 1 van die 2 wat hulle die jaar gaan bou wat probleem vry gaan wees. Wanneer kan ek kom kyk?
1988 Hilex D/C 4x4 (Import spec), Lexus V8; Marlin Crawler; Custom Suspension: front and new 4 link in the rear; Disc Brake conversion rear; 35" Cooper STT tyres; Xenon lights; Custom bullbar;Next? Aircon; new front seats, redo the whole interior in nice soft leather, Respray, Double Lockers
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
1978 Land Cruiser HJ45
1971 Mercedes Benz 280S Automatic
2011 Land Cruiser 79 V6 (60th Anniversary Edition)
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: THE SIN BIN
jammer om in te lig maar ek verkoop hitler (30 kzte) en koop n 2.8dti colt rodeo 4x4........
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: THE SIN BIN
Sterkte Boet.ecotech wrote:jammer om in te lig maar ek verkoop hitler (30 kzte) en koop n 2.8dti colt rodeo 4x4........
-
- Monster Truck
- Posts: 5906
- Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '96 D/C Raider
- Real Name: Bennie
- Location: Doornpoort
Re: THE SIN BIN
Nog 'n...ecotech wrote:jammer om in te lig maar ek verkoop hitler (30 kzte) en koop n 2.8dti colt rodeo 4x4........
BenHur wrote: Masochist - gratification gained from pain, deprivation, degradation, etc., inflicted or imposed on oneself, either as a result of one's own actions or the actions of others, esp. the tendency to seek this form of gratification.
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: THE SIN BIN
Ek dink jy is beter af met die 4X2 Kzte as met die 4x4 Colt :WTH: :WTH:ecotech wrote:jammer om in te lig maar ek verkoop hitler (30 kzte) en koop n 2.8dti colt rodeo 4x4........
To God be the glory
- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: THE SIN BIN
Martin, ek hoop jy het so klein potjie vol goud om daai colt te loop regmaak voordat hy enigsins jou meer plesier sal gee as jou KZTE.....Hulle almal wat 2de hands is, is gewoonlik moeg, dus hoekom hulle so volop is....ecotech wrote:jammer om in te lig maar ek verkoop hitler (30 kzte) en koop n 2.8dti colt rodeo 4x4........
Johan Marais
- ecotech
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 282
- Joined: Sun Oct 19, 2008 10:10 pm
- Town: cape town
- Vehicle: volkswagen tdi
- Real Name: martin
- Location: gordons bay
Re: THE SIN BIN
tata? have you lost your mind?
its a good idea thats been made terrible.......
ag nee sies man. ga spoeg uit my kind.....
its a good idea thats been made terrible.......
ag nee sies man. ga spoeg uit my kind.....
loop maar met my voete!!!!!!!!!!
Re: THE SIN BIN
No Sir-re-as, it looked lekker, totally re-styled and looking very Hiluxyecotech wrote:tata? have you lost your mind?
its a good idea thats been made terrible.......
ag nee sies man. ga spoeg uit my kind.....
The wierd thing is that it appeared to have IFS on the front AND front Leaf Springs :o :? :?
I pulled along side it briefly, but then I "accidentally" tickled the Noise Pedal and she rapidly turned into a tiny white blob in my rear-view :roll:
- hilex08
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 471
- Joined: Sun Aug 26, 2007 5:03 pm
- Town: Springs
- Vehicle: Hilex V8, Ford Ranger 2500 td, C55 AMG
- Real Name: Hennie
Re: THE SIN BIN
i checked out the new dastbin 1400.......
not bad ........
not bad ........
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: THE SIN BIN
For a Dacia...hilex08 wrote: i checked out the new dastbin 1400.......