Portnet Dam

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Portnet Dam

Post by dalkill »

Aan al die weskus manne.... ek het julle help nodig
Ek het so gehoor van mooi vis wat daar uitkom by spreeuwalle en pornet dam , maar om daar uit te kom sonder om a 5km te stap met al my tackle ... vir iemand wat so raak aan 40 :surrender:

ons het op 'n slag so deur 'n hek gegeen om die dam uit te kom maar nou sien ons dis gesluit.
ken iemand miskien die eienaar van daai hek. 'n goeie woord sal baie wardeer word... ek soek nog my size steenbras... 12 jaar - 15 undersize released... help my om die monkey van my rug af te kry asseblief :beg:
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Re: Portnet Dam

Post by dalkill »

:beg:

Nobody ???

Warmer weather is on it's way which means stumpnose is going to come... already last weekend langebaan produces some bloukoppe with the SE we been having
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Portnet Dam

Post by Johannes van die See »

Vergeet dit my maat......
Daar is nog n pad oor die duine en om die PortNet heining, maar mens mag nie oor duine areas ry nie en as jy om die heining gaan is jy onwettig in PortNet se gronde.
As hulle mense by die dam gewaar kom daar kort voor lank n wit sekeriteid bakkie aan gery om jou te kom weg jaag.
Al stap jy van Pardise Beach af tot by die dam mag jy nie in die dam hengel nie en ook nie op die dam muur nie al gooi jy see toe.

Kort storie lank, ja daar is mense wat steeds skelm daar hengel, maar die dae waar mens tot daar kon ry en in die dam mag hengel is lankal verby, en vergeet dit om n permit te kry om daar in te kom.
Spioenkop se hengel club was die enigste lede wat daar mag in gaan en dit is ook al jare gelede gestop.

Ek het Desember 2013 laas my laaste mooi Wit Steenbra daar gevang (wetend ek mag nie daar wees nie). Dit was nie lank voor die sekeriteid om gery het na ons toe nie. Die man se woorde was dat hulle ons op die kamera kon sien en dat hy my moes kom inlig dat ons nie daar mag wees nie, so die dam word dop gehou..........
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
dalkill
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1573
Joined: Wed Feb 13, 2008 8:34 am
Town: Cape TOwn
Vehicle: 2.4 GD6 SR D/C 4x4
Real Name: Shaakir

Re: Portnet Dam

Post by dalkill »

ja, wat... daar is mooi vis in daai portnet ook... mooi kablejou en bloukoppe waneer die SE to begin hand uitruk.
Ek het gehoor hulle gaan binnekort daai dam ook toe gooi :-( .. al daai prawn en bloedwurm daarmeeheen !!
2016 2.4GD6 SR D/C 4x4 (Oct 2022 - current) (Buraaq VI)
2007 d4d 3.0 D/C 4x4 (Mar 2016 - July 2022) (Buraaq V)
2003 Isuzu KB300 D/C 4x4 (May 2015 - Feb 2016) aka Buraaq IV
2000 hilux DC 2.7 4x4 (Jul 2011 - Sep 2012) aka Buraaq III
1999 RXI 20v (Nov 2009 - Jul 2011) aka Quicksilver
1990 hilux DC 2.2 4x4 (Jun 2008 - Jul 2011) aka Buraaq II
1997 corolla 160i GLE (Feb 2007 - Sep 2009) aka Green Goblin
1990 GLI twincam (still my fav rolla) (Oct 2005 - Mar 2007) aka Wit Blitz
Golf GTI 2.0 (temp insanity for 2months) (Jun 2005 - Aug 2005) aka A mistake
1993 hilux SC 2.2 4x4 (April 2003 - Sept 2005) aka Buraaq

TOYOTA IS MY LEWE
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Portnet Dam

Post by Johannes van die See »

Daai toe gooi storie kom al baie baie jare aan, hulle het n paar jaar gele die helfte van die dam reeds toe gegooi, die res sal seker nog gebeur.
Moet nie verbaas wees as ons helfte van Spreeuwalle ook verloor met die nuwe hawe se ontwikkelings plan nie, gaan geniet die area terwyl jy nog kan.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
Post Reply

Return to “Open Discussion”