Rica of licences
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Rica of licences
Has anyone heard of this story. A person must rica your vehicle licences , and vehicles older than 10 years must go through roadworthy every 2 years. We have been told that it must be done by the end of October. The licence office in Springbok told my wife what papers must all be taken with.
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Rica of licences
http://www.ciibroadcasting.com/2012/06/ ... -licences/
This is the link that someone sent to me. I cant find anything more on the story even in the government gazzette.
This is the link that someone sent to me. I cant find anything more on the story even in the government gazzette.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Rica of licences
nee wat .....
al n paar keer gedreig met die gereelde pad toetse ....
maar met ons taxi's sal hulle nie gou so iets afdwing nie.
NIKS in ons plaaslike koerante hieroor nie
al n paar keer gedreig met die gereelde pad toetse ....
maar met ons taxi's sal hulle nie gou so iets afdwing nie.
NIKS in ons plaaslike koerante hieroor nie
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Rica of licences
Dankie Chris, ook gehoor van iemand vanoggend dat dit nie n moet is . Lyk my die plaaslike mense wil probeer om hulle rekords op datum te bring.
-
- High Range 4WD
- Posts: 77
- Joined: Tue Oct 27, 2009 8:31 pm
- Town: Kathu
- Vehicle: 1997 Toyota Hilux 2.4 D/C SFA - 2013 Mitsubishi Triton 2.5 4x2 D/C
- Real Name: William
- Location: Northern Cape
Re: Rica of licences
Ek het toevallig vanoggend my Hilux se lesensie gaan hernu, toe ek die dame omtrent die lisensie RICA vra het sy net my woonadres gekyk en bevestig. Weet nie rerig hoeveel waarheid daarin steek nie.
The man who smile when things go wrong thought of someone to blame it on!
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Rica of licences
ek weet daar is baie gepraat oor die bevestiging van adresse ..... mense se eerste reaksie op boetes is "Ek het dit nie ontvang nie".
Dus wil hulle verseker die adres op die stelsel is reg.
MAAR, die blote feit dat jy jou lisensie hernuwing gekry het in die pos is tog reeds bevestiging dat jou adres reg is op die stelsel ....
Dus wil hulle verseker die adres op die stelsel is reg.
MAAR, die blote feit dat jy jou lisensie hernuwing gekry het in die pos is tog reeds bevestiging dat jou adres reg is op die stelsel ....