GESTEELDE SELFOON

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
rood
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 379
Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
Town: Polokwane
Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
Real Name: rood
Location: Polokwane

GESTEELDE SELFOON

Post by rood »

Woensdag is my dogter se iphone by n sport by eenkoms in Polokwane gesteel, so ook is n ander paar kinders se fone gesteel, ons het hom probeer trace op find my iphone, en gister middag het ons n boodskap gekry dat die foon naby Harare in Zimbabwe is, (Shanta was found near Leopold Takawira Street Harare Zimbabwe at 2:33PM) op find my iphone is die foon se naam reeds verander van my dogter na Shanta, en ons het to op Facebook gaan kyk en die enigste persoon met die naam in harare / Zimbabwe het n electronic plek wat goeie tweedehandse selfone verkoop...... nou hoe maak n mens nou? die lyk soos n sindikaat wat selfone steel en dan buite SA weer verkoop.
Attachments
lost my iphone.jpg
(28.85 KiB) Not downloaded yet
JamesC
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 541
Joined: Mon Aug 15, 2011 10:11 am
Town: Potchefstroom
Vehicle: SRX 2.5 4x4 D/C
Real Name: James
Location: Potchefstroom

Re: GESTEELDE SELFOON

Post by JamesC »

Niks. Te veel moeite.
James Cameron
0834431879
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: GESTEELDE SELFOON

Post by ChrisF »

remote detonate ....



SEKERLIK is dit moontlik vir die vervaardigers om n funksie in te bou dat jy die foon kan "remote immobilise" ....
User avatar
Rebel 4x4
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1655
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
Real Name: Thomas
Location: Port Elizabeth

Re: GESTEELDE SELFOON

Post by Rebel 4x4 »

Ongelukkig niks. Ons government sponsor entrepeneurs. So ongelukkig was jy net die donation vir die toestel.
Sent from my iPhone
Image
Image
Post Reply

Return to “Open Discussion”