nobi
-
- Newbie
- Posts: 2
- Joined: Fri Apr 29, 2016 2:35 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux Raider 2005
- Real Name: Jacques
nobi
Hi Ek Is Jacques van Dyk, en ek is hilux-aholic.
Ek is teeler en n speedcop. ek het n voorliefde vir Hilux. besit n reeks van hulle en is nog nie te vrede nie.
Ek is hoek besig om dalk n Single can Cruiser nou aan te skaf as als reg verloop.
dankie byvoorbaat vir die goeie lees stowwe

- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: nobi
Welkom Jacques!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: nobi
Welkom pokemon
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: nobi
Welkom buurman
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: nobi
MOOI bakkie !!
ROOI
mooi bumpers
lekker suspension
MOOI tires
bakgat spots
lekker kleur spel tussen ROOI en GEEL.
die nommer plaat en Jacques se forum naam is "baie soortgelyk" ...
BAIE mooi wa !!!!!!!!!!
ROOI
mooi bumpers
lekker suspension
MOOI tires
bakgat spots
lekker kleur spel tussen ROOI en GEEL.
die nommer plaat en Jacques se forum naam is "baie soortgelyk" ...
BAIE mooi wa !!!!!!!!!!
- Chris Jordaan
- High Range 2WD
- Posts: 27
- Joined: Sun Apr 03, 2016 12:39 pm
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 1993 4x4 Hilux
- Real Name: Christo
Re: nobi
Dis di mooi waens wat nooit in di bos kom of modder sien nie. Kan mos ni di verf krap ni
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: nobi
Dink nie jy verstaan nie ....Chris Jordaan wrote:Dis di mooi waens wat nooit in di bos kom of modder sien nie. Kan mos ni di verf krap ni
Daai muds was nie opgesit vir looks nie .... Dis nie n "bling" bakkie nie, dis net dem netjies gedoen !!
Pokemon het dit reg gekry om met twee kleure te speel en iets NETJIES op te dis.
WENS hy wil n paar fotos laai !
- Chris Jordaan
- High Range 2WD
- Posts: 27
- Joined: Sun Apr 03, 2016 12:39 pm
- Town: Oudtshoorn
- Vehicle: 1993 4x4 Hilux
- Real Name: Christo
Re: nobi
Sal nice wees om dit te sien. My wa is ma plein wit ma sy gaan wa bojaan sukkel om met n kierie te klim.