Idling issue
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Idling issue
So, the Avanza stopped idling 2 days ago. I set the idling up until it was "normal" again. Problem is that it now sometimes idles at 2000 rpm. Where do I start looking/what can cause this?
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Idling issue
Louis ek sal se begin by die basics.Wanneer laas het jy die petrol,lugfilters vervang?
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Idling issue
MAF - mass air flow sensor ?
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: RE: Re: Idling issue
Diens so 7000km terug gedoen. Weet nie waar is die petrolfilter is nieThe Legend wrote:Louis ek sal se begin by die basics.Wanneer laas het jy die petrol,lugfilters vervang?
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: RE: Re: Idling issue
Dink ek ook. Kan ek hom skoonmaak?ChrisF wrote:MAF - mass air flow sensor ?
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: Idling issue
Hi Louis ñ Avanza het nie ñ airflow meter nie . Dit gebruik n pim sensor(pressure in manifold). Die petrol filter sit in die tenk. Idling probleme op ñ Avanza is gewoonlik die idle control valve op die throttle body. Sit maar as jy bel vir pryse dit is belaglik duur
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Idling issue
Wonder of hy ook 'n idle control valve het soos die Hilux. Klink nogal soos so iets wat kan vassteek.
Sien
viewtopic.php?f=3&t=36900&hilit=clean+idle+valve" onclick="window.open(this.href);return false;
Die Aygo se petrolfilter sit binne in die tank, wonder of hulle nie dieselfde slegte idee met die Avanza gehad het nie.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- cprinsloo
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 859
- Joined: Sun Jul 15, 2007 6:00 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1998 D/C 4x4
- Real Name: Chris
- Club VHF Licence: X52
- Location: Mpumalanga
Re: RE: Re: Idling issue
Wonder ek ook? Ek sien daar is 'n produk in Amerika, maar sien nie juis iets plaaslik nie? Carburattor cleaner of alcohol? Ek wil vroutjie se Corilla s'n skoonmaak...louis fourie wrote:Dink ek ook. Kan ek hom skoonmaak?ChrisF wrote:MAF - mass air flow sensor ?
C
1998 Hilux D/C Lexus VVTi
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: RE: Re: Idling issue
Dankie Jan. As ek voor die kar staan en na die enjin kyk is daar 'n sensor aan die linkerkant van die airbox met twee pypies. Die een kom van links af in en die ander van onder af. Wanneer ek die onderste een af trek tel die idling spoed aansienlik op. Watse sensor is dit? Sal nou nou 'n foto opsit.MCHILUX wrote:Hi Louis ñ Avanza het nie ñ airflow meter nie . Dit gebruik n pim sensor(pressure in manifold). Die petrol filter sit in die tenk. Idling probleme op ñ Avanza is gewoonlik die idle control valve op die throttle body. Sit maar as jy bel vir pryse dit is belaglik duur
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: Idling issue
Dit is om die idling op te tel as die A/C aansit
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: RE: Re: Idling issue
Dankie Jan. My aircon het so 3 weke terug opgehou werk . Die Avanza hou nie van die 50km sinkplaat pad elke dag nie.MCHILUX wrote:Dit is om die idling op te tel as die A/C aansit
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: RE: Re: Idling issue
Dankie Pieter. Jy't my nou lekker besig gehou. Ek het gou ge-googeloer en blykbaar lyk hy so:pietpetoors wrote:Wonder of hy ook 'n idle control valve het soos die Hilux. Klink nogal soos so iets wat kan vassteek.
Sien
viewtopic.php?f=3&t=36900&hilit=clean+idle+valve" onclick="window.open(this.href);return false;
Die Aygo se petrolfilter sit binne in die tank, wonder of hulle nie dieselfde slegte idee met die Avanza gehad het nie.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Idling issue
Dankie Pieter.
Daar is n cleaner vir die MAF - Toyota het laas my Hilux se MAF skoon gespuit met n "kannetjie" ... weet ongelukkig nie wat in daai kannetjie was nie. Hoor graag as iemand weet.
Daar is n cleaner vir die MAF - Toyota het laas my Hilux se MAF skoon gespuit met n "kannetjie" ... weet ongelukkig nie wat in daai kannetjie was nie. Hoor graag as iemand weet.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Idling issue
Ek gebruik altyd gewone carb cleaner om die MAF skoon te spuit. Raak nooit met iets aan enigiets, hou hom net skuins en spuit goed uit.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Idling issue
Sit asb. Idle control valve = R5300
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Idling issue
Omtrent die prys van 'n Lexus V8
Belaglik dat jy 'n hele enjin en ratkas kan koop vir dieselfde geld as een klein komponent.

- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Idling issue
Nie as jy 'n splinter nuwe engine en ratkas gaan koop niepietpetoors wrote:Omtrent die prys van 'n Lexus V8
Belaglik dat jy 'n hele enjin en ratkas kan koop vir dieselfde geld as een klein komponent.
To God be the glory
- Knuppel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 553
- Joined: Sat Aug 29, 2015 2:11 pm
- Town: Somewhere in Africa
- Vehicle: '87 SFA HILUX D/CAB
- Real Name: Marius
Re: Idling issue
Ek gebruik gewone electro contact cleaner.ChrisF wrote:Dankie Pieter.
Daar is n cleaner vir die MAF - Toyota het laas my Hilux se MAF skoon gespuit met n "kannetjie" ... weet ongelukkig nie wat in daai kannetjie was nie. Hoor graag as iemand weet.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Idling issue
So haal ek die ou idler valvie uit. 'n Mens wil dan ook mos weet hoe werk die R5400 partjie. Prop in, laaitjie sit ignition aan. Krrrrrr - trek die punt mooi terug. Laaitjie sit ignition af. Krrrrr - stoot die punt ui....en daar mo3r die ding uit mekaar uit. Veertjie reageer op gravitasie...in by die engine bay in. Underbody protection af en gelukkig kry ek die veertjie. Maak alles mooi skoon en ghries wat ge-ghries kan word.
Moet nou weer die punt terug kry, maar die valvie se krrrr is weg. Negatiewe battery kabel af. Krrr is terug
Alles loop mooi en ek besluit om nie die idling af te stel nie. Vandag was die idling 'n bietjie hoog, maar konstant.
Het gou-gou die idling afgestel en sal more kyk wat die dit maak.
Dankie Jan. So vêr kyk dit of jou diagnose reg was.
Ek het ook 'n pirot oor die internet gekoop teen 'n fraksie van die prys. Hoop om dit more te kry...en dat dit werk.
In elk geval. Hieronder die helfte van my kar
[img]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016052 ... 1d7bcc.jpg[/img]
Moet nou weer die punt terug kry, maar die valvie se krrrr is weg. Negatiewe battery kabel af. Krrr is terug
Alles loop mooi en ek besluit om nie die idling af te stel nie. Vandag was die idling 'n bietjie hoog, maar konstant.
Het gou-gou die idling afgestel en sal more kyk wat die dit maak.
Dankie Jan. So vêr kyk dit of jou diagnose reg was.
Ek het ook 'n pirot oor die internet gekoop teen 'n fraksie van die prys. Hoop om dit more te kry...en dat dit werk.
In elk geval. Hieronder die helfte van my kar
[img]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016052 ... 1d7bcc.jpg[/img]
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Idling issue
Nuwe pirot valve ingesit en alles lyk goed. Ek sal dit so 'n week of 2 dophou. As alles dan reg is was dit 'n R646 well spent.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Idling issue
Mooi so !!
hou ons op hoogte ... en natuurlik - wat en waar het jy dit gekoop ????
hou ons op hoogte ... en natuurlik - wat en waar het jy dit gekoop ????
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Idling issue
Maak so.ChrisF wrote:Mooi so !!
hou ons op hoogte ... en natuurlik - wat en waar het jy dit gekoop ????
Ek het dit op Bid-or-Buy gekoop van DURBANKRYS. Ek het Maandag aand die geld oorbetaal en vanoggend 10:30 die part ontvang. Die ou verkoop nogals 'n groot verskeidenheid van parte vir verskillende fabrikate.
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Idling issue
Cold start vanoggend was sonder probleme
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Idling issue
Bly om te hoor.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Idling issue
So bietjie terugvoer - die R650 modelletjie werk bakgat en ek het nog geld vir brood
- louis fourie
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1767
- Joined: Tue Dec 30, 2008 3:17 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2003 Hilux Raider Facelift D/C 3.0 KZTE
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: X101
Re: Idling issue
Kyk na post 8 van die volgende thread vir terugvoer.
viewtopic.php?t=41420" onclick="window.open(this.href);return false;
viewtopic.php?t=41420" onclick="window.open(this.href);return false;
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Idling issue
ooops.
darem nie duur skoolgeld nie.
probeer eers n haardroer, en dan Q20 .... net dalk werk hy weer wanneer dit droog is. Mag seker maar hoop ...
darem nie duur skoolgeld nie.
probeer eers n haardroer, en dan Q20 .... net dalk werk hy weer wanneer dit droog is. Mag seker maar hoop ...