HOOF LIGTE

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
3.0 D4-D
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Thu May 06, 2010 3:21 pm
Town: ofcolaco
Vehicle: fortuner 3.0 D4-D,hilux 2007 V6 4x4
Real Name: ben

HOOF LIGTE

Post by 3.0 D4-D »

Naan manne

Ek wil n stel Philips led globes vir my bakkie opsit,probleem is ek nie seker wat korekte manier is om teinstaleer nie.die led globes het n fan wat globe moet koel blaas dus is die instelasie nie somaklik as oorspronklikke globes nie siende dat dust cover in die pad is.kan iemand my asb help met prosedure.

Dankie

Ben
TOYOTA,NET DIE BESTE IS GOED GENOEG
2004 kzte 4x4 rip
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: HOOF LIGTE

Post by ChrisF »

My buurman het die "conversion" gedoen op sy Prado.

Vir "dorp-ry" {dims" is daar nie veel verskil nie.

Op brights is dit BAIE skerper !!!



skuus - nie seker wat hy gedoen het met die "coolers" nie.
Post Reply

Return to “Open Discussion”