Page 1 of 1

sfa bodykit fender arches

Posted: Mon Oct 23, 2017 4:09 pm
by 3.0 D4-D
Middag almal

Ek is opsoek na n body kit op n 1994 SFA single cab.Met die bree tekkies is ek eintlik opsoek na fender arches wat groter is sodat die kan help met die modder wat groter bande opskiet.
Enige hulp sal waarseer word

Dankie

Ben
blou bakkie.jpg

Re: sfa bodykit fender arches

Posted: Tue Oct 24, 2017 7:44 pm
by Baasvark
Bump

Sent from my SM-A720F using Tapatalk


Re: sfa bodykit fender arches

Posted: Wed Oct 25, 2017 6:16 am
by Mud Dog
Die SFA is al amper 20 jaar uit produksie, so jy gaan sukkel om sulke fender flares te kry wat vir die SFA gemaak is. Eenigste waaraan ek kan dink is om Pro Auto Rubber te probeer - hulle maak fender flare profiles wat jy in die lengte kan koop en dan self sny / pas.

Re: sfa bodykit fender arches

Posted: Thu Oct 26, 2017 10:40 am
by 3.0 D4-D
Dankie ek gaan hulle probeer.