Page 1 of 1

BZT bumpers and underbody protection

Posted: Tue Feb 06, 2018 2:17 pm
by Hilux01
Hi all

I am looking to add some of the Summit 4x4 products front and rear bumper and underbody protection from BZT
Does anybody have experience they can share with me - I like the look and price of BZT

Quality?

Re: BZT bumpers and underbody protection

Posted: Wed Feb 07, 2018 8:17 am
by Hilux01
Niemand nie?

Re: BZT bumpers and underbody protection

Posted: Wed Feb 07, 2018 3:02 pm
by Jurgen10
Dagsê,

Ek het 'n BZT bumper voor op my Hilux Vigo sedert September 2016.

Bruce en sy span het hom installeer by hulle werkswinkel in Rosslyn. Die bumper word ook daar aanmekaar gesweis uit klomp verskillende plate wat ge-lazercut en voor-af gebuig is.
Die bumper word gemaak uit verskillende dikte plaat - m.a.w. dikker plaat waar dit nodig is ens.

Ek het nie juis gekyk na hulle agter bumpers nie, maar die rocksliders wat hulle vervaarding is ook van hoe gehalte.

Vir die prys dink ek gaan jy ver soek om iets beter te kry.

Hulle het op 'n stadium ook 'n snorkel saam met die bumper verkoop ingesluit in die prys ( weet nie of dit nog die geval is nie)