Page 1 of 1

So here's an idea!

Posted: Mon Mar 05, 2018 10:48 pm
by Baasvark
I was surfing around on an overseas land cruiser forum when I came across a thread that I thought was pretty good!

The guys basically submit photos OF THEIR OWN vehicles in action, the best 12 are chosen and a calendar made up for the next year.

I like the idea! Basically they try to get decent representation of all the different models in action. Of course it would take someone with a good photographic eye to choose the best photos (certainly not me!) But would be a nuce keepsake....

Especially if one were to make, say, every 3rd month a collage of a GTG/trail from the different provinces. Or something in that line.

Question is - would there be interest and would it be costly?

Maybe someone has experience in that direction?

What do you guys think?

Sent from my SM-A720F using Tapatalk


Re: So here's an idea!

Posted: Tue Mar 06, 2018 6:42 am
by Bliksempie
Shane, Arne Lombard se vrou is fantasties met 'n kamera. Sy hardloop gereeld tussen deur die obstacles en daar het al 'n paar mooi fotos uitgekom. Sy forum naam is Lomies. As hy nie hierdie post lees nie, dan kan ek dit altyd Saterdag by RFAD met hom bespreek?

Re: So here's an idea!

Posted: Tue Mar 06, 2018 8:45 am
by Baasvark
Bliksempie wrote:Shane, Arne Lombard se vrou is fantasties met 'n kamera. Sy hardloop gereeld tussen deur die obstacles en daar het al 'n paar mooi fotos uitgekom. Sy forum naam is Lomies. As hy nie hierdie post lees nie, dan kan ek dit altyd Saterdag by RFAD met hom bespreek?
Dit sal gaaf wees ! Ek kan my vrou se arm draai om te help met die uiteensitting maar ons gaan net goeie fotos kort.....

As die lede te vinde is vir die idee dan kan hulle van hulle fotos hier post en kan ons kyk/sif?

Ek is oop vir idees. Die manne moet net praat!


Sent from my SM-A720F using Tapatalk


Re: So here's an idea!

Posted: Tue Mar 06, 2018 8:10 pm
by louis fourie
Ek sien die mense is maar skaam, so ek sal maar die ys moet breek al is dit nie 'n aksie foto nie. Dis 'n vrek mooi foto ImageImage Link Broken

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk

Re: So here's an idea!

Posted: Tue Mar 06, 2018 8:12 pm
by Dowe Koos
Mooi bakkie.

Re: So here's an idea!

Posted: Tue Mar 06, 2018 8:30 pm
by Baasvark
louis fourie wrote:Ek sien die mense is maar skaam, so ek sal maar die ys moet breek al is dit nie 'n aksie foto nie. Dis 'n vrek mooi foto Image[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201803 ... d8efe5.jpg[/IMG]

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Mooi bakkie Louis! Ek is bly jy kry darem bietjie gees!

Ek hoop nie dit gaan dood loop nie....

Lyk nie of daar veel ondersteuning is vir die idee nie :(



Sent from my SM-A720F using Tapatalk


Re: So here's an idea!

Posted: Tue Mar 06, 2018 8:34 pm
by louis fourie
Dankie, maar dit sal nogals snaaks lyk as al 12 maande dieselfde bakkie op het.

Die forum is oor die algemeen maar dood. Vroeër jare was daar baie meer aksie

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk


Re: So here's an idea!

Posted: Wed Mar 07, 2018 12:45 am
by Mud Dog
Miskien moet ons eers kyk of daar wel belang gestel word in so 'n kalendar. Of miskien moet ons oorwweeg of ons nou al 'n kalendar vir 2019 opstel en dit uitstuur met lidmaatskap hernuwings pleks van die penne - teen hierdie tyd volgende jaar het dan al die lede hul 2019 uitgawe. Net 'n gedagte ...... :think:

Re: So here's an idea!

Posted: Wed Mar 07, 2018 2:01 pm
by Baasvark
Mud Dog wrote:Miskien moet ons eers kyk of daar wel belang gestel word in so 'n kalendar. Of miskien moet ons oorwweeg of ons nou al 'n kalendar vir 2019 opstel en dit uitstuur met lidmaatskap hernuwings pleks van die penne - teen hierdie tyd volgende jaar het dan al die lede hul 2019 uitgawe. Net 'n gedagte ...... :think:
Well the idea was to progressively get fotos from members this year with a 2019 calendar in mind.

That way the images are recent and relevant.

However it would rely on sufficient interest.

Sent from my SM-A720F using Tapatalk


Re: So here's an idea!

Posted: Wed Mar 07, 2018 2:57 pm
by Dowe Koos
+1

Re: So here's an idea!

Posted: Wed Mar 07, 2018 4:46 pm
by pampoen
+1

Re: So here's an idea!

Posted: Wed Mar 07, 2018 8:34 pm
by pietpetoors
+1
Dink is baie goeie idee.
Die ouens sal net moet onthou, as jy 'n foto laai sal jy moet 'n hoë resolusie weergawe van daardie foto ook moet hê anders gaan jou foto nie mooi lyk op 'n gedrukte kalender nie.
Pietpetoors Hilux
Pietpetoors Hilux

Re: So here's an idea!

Posted: Thu Mar 08, 2018 7:16 am
by Baasvark
pietpetoors wrote:+1
Dink is baie goeie idee.
Die ouens sal net moet onthou, as jy 'n foto laai sal jy moet 'n hoë resolusie weergawe van daardie foto ook moet hê anders gaan jou foto nie mooi lyk op 'n gedrukte kalender nie.
winkel canvas (6).JPG
Net so! Die "sample" word hier gelaai en later kan die high res fotos per e-pos gestuur word as hulle gekies word vir die almanak.

Sent from my SM-A720F using Tapatalk


Re: So here's an idea!

Posted: Thu Mar 08, 2018 2:23 pm
by Thunder02
Great idea, plenty time to set up one for next year.

Re: So here's an idea!

Posted: Thu Mar 08, 2018 2:28 pm
by Thunder02
Here's two of my Favorites:
Thunder 02.jpg
Thunder 02.jpg

Re: So here's an idea!

Posted: Fri Mar 09, 2018 1:16 pm
by Baasvark
Like the top one most!!!

Sent from my SM-A720F using Tapatalk