Page 1 of 1

Rear Leafs up Front

Posted: Wed Mar 07, 2018 9:02 am
by Basil
More sê,

Ek het nou al my alie af gesoek deur die forums, maar kry nêrens n gesprek waar iemand al agter blad vere voor opgesit het niem (en wat dit alles behels natuurlik). As iemand dalk weet van so topic stuur asb n link aan. Sal dit vrek baie waardeer.

Basil

Re: Rear Leafs up Front

Posted: Wed Mar 07, 2018 10:16 pm
by Mud Dog
Nee jong, hoekom wil jy so iets doen? Meer as 80% van 'n voortuig se ry-gerief is bepaal deur die voor wiele suspensie. Daai agter vere is heelwat te hard en jy gaan 'n nier belt benodig om winkel toe te ry. :D: