Page 1 of 6

Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Nov 22, 2008 9:32 am
by Okkie Van Wyk
Sopas n naam vir my blou 2.7i gekry so sit jou Hilux se naam by en ons sien hoe lank raak die lys

Jou naam - Model - Hilux Naam

Okkie - 1998 2.7i - Obelix
Had to change the name after the implants of the recovery hooks in the front
Obelix shall from today be called VLAKVARK

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Nov 22, 2008 10:46 am
by Family_Dog
All in my signature... :mrgreen:


-F_D

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Nov 22, 2008 1:30 pm
by CasKru
Cassie - 94 SFA 22R - Bloudraad (Considering renaming to Caskar) :)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Nov 22, 2008 1:41 pm
by Family_Dog
CasKru wrote:Cassie - 94 SFA 22R - Bloudraad (Considering renaming to Caskar) :)
I like! :clap:

Bloudraad never really suited CasKar, it's more of a LR ed: or Isuzuname :o:


-F_D

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Nov 22, 2008 1:43 pm
by BenHur
1982 Single Cab 4x4 - Limey - Bought it with the name from Daniel
1996 Double Cab Raider 4x4 - Red Baron (that is what Eric christened it, I will stick to it as he stuck with the name I gave Bulldog.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Nov 22, 2008 1:46 pm
by CasKru
Family_BullDog wrote:
CasKru wrote:Cassie - 94 SFA 22R - Bloudraad (Considering renaming to Caskar) :)
I like! :clap:

Bloudraad never really suited CasKar, it's more of a LR ed: or Isuzuname :o:


-F_D
Thanks Eric.... Also couldn't get used to Bloudraad... :think: :think:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Nov 22, 2008 2:57 pm
by Dadz Toy BFI
Okkie Van Wyk wrote:Sopas n naam vir my blou 2.7i gekry so sit jou Hilux se naam by en ons sien hoe lank raak die lys

Jou naam - Model - Hilux Naam

Okkie - 1998 2.7i - Obelix
Rich - 88 YN DC - Co-Pilot calls him "Mr.Truck"

(But he's a SHE :roll: and She's my Toy :D: )

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Nov 22, 2008 5:48 pm
by ecotech
everyone knows ine by now.

hitler, for the simple reason. you carry on going forward and keep trying no matter what...

was the fuhreres phylosopy aswell... fight till the bitter end

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Nov 22, 2008 8:29 pm
by JohanM
Johan - 1989 2.2 Hilux DC - Brakkenjan.

Het hom so gekoop met die naam van sy vorige eienaar, en dink dit is heel gepas by hom...... :wink:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Nov 22, 2008 8:59 pm
by ROOIWYN
:wave: Marius - '98 2.4 SFA D/C 8 ) - ROOIWYN :D:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Nov 22, 2008 9:21 pm
by 2.8 d/cab SFA
John/1998 D/cab 2.8/ no name yet, wifes calls it "that thing",
used to drive an 1996 4x2 Isuzu and the wife loved it because of the smooth ride.
I told her to get over it, or I will trade her 08 toyota corrola in for a yellow ATOZ :lol:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Nov 23, 2008 2:31 am
by Zandyl
Jaco 2.7 DC `het nie n naam nie maar Swambo praat van "Die Lorrie"

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Nov 24, 2008 7:13 am
by King Rat
Coenraad 93' SFA King Rat - I love snakes and in particular rat snakes(also named after the book by James Clavell) AND it fits in nicely with my love of Alfa Romeo's reflected on my avatar.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Nov 24, 2008 8:36 am
by Okkie Van Wyk
So ons het nou al die volgende

Jou naam - Model - Hilux Naam

Okkie - 1998 2.7i - Obelix
Eric Skeen - 1999 2.7i DC Raider 4x4 - WHITE FANG
Eric Skeen - 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4 - BULLDOG
Eric Skeen - 1986 3Y Hilux SWB 4x2 - SHORTY
Cassie - 94 SFA 22R - Bloudraad (Considering renaming to Caskar)
Bennie - 1982 Single Cab 4x4 - Limey
Bennie - 1996 Double Cab Raider 4x4 - Red Baron
Rich - 88 YN DC - "Mr.Truck"
Martin - 3.0 KZTE - Hitler
Johan - 1989 2.2 Hilux DC - Brakkenjan
Marius - 1998 2.4 SFA D/C - ROOIWYN
John - 1998 D/C 2.8 - no name yet, wifes calls it "that thing"
Jaco - 2.7 DC - `het nie n naam nie maar Swambo praat van "Die Lorrie"
Coenraad - 93' SFA - King Rat
Thys - 1990 D/C 7MGE - Kaspaas

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Nov 24, 2008 8:42 am
by Bosvark
Johan - 1989 2.2 Hilux DC - Bosvark

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Nov 24, 2008 9:23 am
by SuidWes
Jaco - 96 2.4 DC - Witvoet

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Nov 24, 2008 10:13 am
by Pype
08 D4D D/C 4x4 - Hudson (Land Rover se baas :twisted: )

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Nov 24, 2008 10:40 am
by dalkill
Mine is named after a mythical creature, from my religious beliefs, that took the prophet quite distance, and up to 7th heaven in a flash --- like the lux, will take you anywhere, just alot slower :mrgreen:

1990 DC lux 4x4 - Buraaq

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Nov 24, 2008 7:36 pm
by koedoe
Cobus - 03 2.7i R/B - koedoe

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Nov 24, 2008 7:45 pm
by legend35
Johan-2004 2.7i-Legend

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 25, 2008 7:55 am
by swifty
Martin - 2003 2.7 S/C - Swifty

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 25, 2008 8:01 am
by ToyX4
Riaan - 96 2.4 D/C - Oupa

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 25, 2008 9:11 am
by Doctor V
Roeskol :wth:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 25, 2008 11:27 am
by Kaspaas
Cobus -1995 2.8D- Bastiaan

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 25, 2008 5:27 pm
by ThysdJ
So ons het nou al die volgende

Jou naam - Model - Hilux Naam

Okkie - 1998 2.7i - Obelix
Eric Skeen - 1999 2.7i DC Raider 4x4 - WHITE FANG
Eric Skeen - 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4 - BULLDOG
Eric Skeen - 1986 3Y Hilux SWB 4x2 - SHORTY
Cassie - 94 SFA 22R - Bloudraad (Considering renaming to Caskar)
Bennie - 1982 Single Cab 4x4 - Limey
Bennie - 1996 Double Cab Raider 4x4 - Red Baron
Rich - 88 YN DC - "Mr.Truck"
Martin - 3.0 KZTE - Hitler
Johan - 1989 2.2 Hilux DC - Brakkenjan
Marius - 1998 2.4 SFA D/C - ROOIWYN
John - 1998 D/C 2.8 - no name yet, wifes calls it "that thing"
Jaco - 2.7 DC - `het nie n naam nie maar Swambo praat van "Die Lorrie"
Coenraad - 93' SFA - King Rat
Thys - 1990 D/C 7MGE - Kaspaas
Johan - 1989 2.2 Hilux DC - Bosvark
Jaco - 96 2.4 DC - Witvoet
Pype 08 D4D D/C 4x4 - Hudson (Land Rover se baas :twisted: )
Dalkill 1990 DC lux 4x4 - Buraaq
Cobus - 03 2.7i R/B - koedoe
Johan-2004 2.7i-Legend
Martin - 2003 2.7 S/C - Swifty
Riaan - 96 2.4 D/C - Oupa
Dr V - unknown - Roeskol
Cobus -1995 2.8D- Bastiaan
Louis - 1996 D/C 2.8D - Esel
Pieter - 2001 2.7 Hilux - OU WITPIET
Eben - 1995 D/C 2.4P - Knersus

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Nov 25, 2008 7:37 pm
by Veritas
Pieter - 2001 - 2.7 Hilux - OU WITPIET

My 4 jarige seuntjie het hom gedoop met daai naam :lol:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Nov 26, 2008 10:54 am
by LouisK
Okkie Van Wyk wrote:So ons het nou al die volgende

Jou naam - Model - Hilux Naam

Okkie - 1998 2.7i - Obelix
Eric Skeen - 1999 2.7i DC Raider 4x4 - WHITE FANG
Eric Skeen - 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4 - BULLDOG
Eric Skeen - 1986 3Y Hilux SWB 4x2 - SHORTY
Cassie - 94 SFA 22R - Bloudraad (Considering renaming to Caskar)
Bennie - 1982 Single Cab 4x4 - Limey
Bennie - 1996 Double Cab Raider 4x4 - Red Baron
Rich - 88 YN DC - "Mr.Truck"
Martin - 3.0 KZTE - Hitler
Johan - 1989 2.2 Hilux DC - Brakkenjan
Marius - 1998 2.4 SFA D/C - ROOIWYN
John - 1998 D/C 2.8 - no name yet, wifes calls it "that thing"
Jaco - 2.7 DC - `het nie n naam nie maar Swambo praat van "Die Lorrie"
Coenraad - 93' SFA - King Rat
Thys - 1990 D/C 7MGE - Kaspaas
Louis - 1996 D/C 2.8D - Esel

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Nov 26, 2008 2:09 pm
by Knersus
95' DC hi lux en sy Naam is "Knersus". Ek kners op my tande by die petrol pomp :D

Van waar die name en slagspreuke

Posted: Thu Dec 04, 2008 10:42 am
by Driko
Kom ons lag bietjie of kry bietjie insperasie

Post bietjie julle luxe se name en se hoekom en waarom gooi sommer daarby in die slagspreuk wat erens opgeplak staan en se vir ons waarom en hoekom dit daar is?

Ek begin sommer eerste

my Lux was genoem JIPPO GUTS - eerstens oor die kleur - as ek weermag groen sien , sien ek varkpanne en jippo guts
tweedens het baie ouens daai hardlywige uitdrukking op hulle gesigte gekry as hulle britse sypaadjie rangers met ingeboude olie lekke vasval en my lux nog in 2wd High voortbeur met hom aan die towrope vas.

My fav sticker het gese : from zero to female dog in 3,5 seconds , want dis gewoonlik hoe lank dit die ander make vat om jou lux te begin haat

Kom manne begin uitpraat dat ons ook kan deel in jou vreugde of flater wat daardie naam gegee het.

ed: Driko on shet hierdie topic onlangs bespreek so ek het jou post hierna toe geskuif aangesien dit hier van pas is - Benhur :wink:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Jan 21, 2009 11:13 pm
by wim
Wimpie.95SFA 22R.Lekkerkry

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Jan 22, 2009 7:27 am
by Agteros
Ou AGTEROS is sy naam want hy's so staaaaaaaadig :oops:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Jan 22, 2009 8:18 am
by george
4y4x4 DC 91' import(australia) SHEILA Given by Thys :thumbup:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Jan 22, 2009 11:05 am
by Jack KZ-TE
Jack, 2001 D/C KZ-TE 4x2, Ek noem hom OU DIESEL.... :angel:
Nee hy is nie lui nie.... gedra homse;f net goed :wink:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Jan 22, 2009 11:18 am
by frik
My vrou se ek is simpel om vir my n bakkie n naam te gee maar nou hoe dan spreek ek hom aan.

My bakkie se naam is YSTER rym net vir my lekker

2004 KZTE D/C met n paar extras

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Jan 22, 2009 11:55 am
by 2.8 d/cab SFA
:think: what does SWAMBO stand for

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Jan 22, 2009 12:01 pm
by Niel
2.8 d/cab SFA wrote:SWAMBO
She Who Always Must Be Obeyed :silent:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Jan 22, 2009 12:07 pm
by 2.8 d/cab SFA
:clap: tx, good one

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Jan 22, 2009 5:52 pm
by ThysdJ
Niel wrote:
2.8 d/cab SFA wrote:SWAMBO
She Who Always Must Be Obeyed :silent:
Dis in Engels so Niel...

Cassie reken in Afrikaans is dit Sy Wat Altyd Met Besem Opstyg.... Hy praat seker net engels by huis ne Niel?? :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Jan 22, 2009 7:05 pm
by lastround
Jan 92 hilux D/C 7mge "VREESLOOS"

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Jan 22, 2009 7:35 pm
by Rampie
Rampie (Andre) - RAMKAT

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Jan 23, 2009 6:32 am
by Mud Dog
Andy - '90 2.2 4y DC - Mud Dog.

The name stuck after a wild coast fishing trip when we were still permitted to travel along the beaches. Tried to prove a point at a particularly deep mud pit (and failed :( ). It took 2 luxes in tandem to get me out while the term "mad dogs and Englishmen" was bandied about. This quickly changed to "mud dogs and Englishmen". Managed to prove the point on a second attempt with a slightly different route, and the muddy appearance of the vehicle and I only emphasised the name. We both took a quick "bath" in a nearby river but the name never washed off.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Jan 23, 2009 6:39 am
by Danman
1991 2.2 4y - hopalong
mostly because of ride quality
but more importantly where others crawls, locks and winches she just hops along.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Jan 23, 2009 6:47 am
by Mud Dog
toyforanouta
:lol: :lol: :lol:

Re: HILUX Nicknane

Posted: Sat Aug 01, 2009 11:20 am
by wim
Wimblik,het sy naam hier op die forum gekry.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Aug 01, 2009 4:05 pm
by MORNE
My een vriend besit n 1985 2.0l enkel kajuit hilux wat 125000km op het en nog splinter nuut lyk , sy naam Dapper ,want hy sien vir alles kans
Nog n vriend het n 1996 2.4 D/cab donker groen hilux , sy naam Mugabe - want hulle kan nie ontslae raak van hom nie !

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Aug 01, 2009 6:41 pm
by OOOOMS
Took some time for me 2 figure it out, but soon came to one!

Hmmmmmm....mine is 'SWEETIE' !

Funny, my wify's nickname is also 'Sweetie', so when we are travelling she does'nt know who I am talking 2. Her or her?

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 03, 2009 9:55 am
by the BuTch3R
I named my '89 lux "ROY"..............'cos it's rooi :idea:

But what's really cool about this name is that it stays fresh & fun by adding to it now and again, depending on my (or his) mood, and the situation.

Eg. "Roy Toy", "Big Roy", "Roy Gevaar", and more than often "Blerrie Ry Nou Roy!", ens.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 03, 2009 9:57 am
by Dadz Toy BFI
Noob wrote:I named my '89 lux "ROY"..............'cos it's rooi :idea:

But what's really cool about this name is that it stays fresh & fun by adding to it now and again, depending on my (or his) mood, and the situation.

Eg. "Roy Toy", "Big Roy", "Roy Gevaar", and more than often "Blerrie Ry Nou Roy!", ens.
:lol: :thumbup:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 03, 2009 10:33 am
by Hoppy
My eerste Hilux was blou (onder op die foto) sy naam was "Blou Job"

Die ander een was "Ratle & Humm" dit het hom mooi beskryf.

Die Legend 35 soek nog naam

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 03, 2009 11:19 am
by jan30
My groen wa is Krywa en groenie die draak. Hang af wie van hom praat.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 03, 2009 11:19 am
by Bloues
Bloues ---- alles in die naam....
Ek haat die bulle en is stoerre Shark ondersteuning maar omdat hy blou is het hy sy naam so gekry !!!!!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 03, 2009 11:37 am
by Piesang
My eerste een 83modle was four-fy-four, want my seun kon toe nog nie four-by-four reg uit spreek nie.

Die huidige een het nie naam ons praat maar net van die bakkie. En dit pas goed, want hy vatikaki... so hy is pas gedoop Baki :thumbup:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 03, 2009 12:23 pm
by Mud Dog
Piesang wrote:My eerste een 83modle was four-fy-four, want my seun kon toe nog nie four-by-four reg uit spreek nie.

Die huidige een het nie naam ons praat maar net van die bakkie. En dit pas goed, want hy vatikaki... so hy is pas gedoop Baki :thumbup:
Pas "Vaki" dan nie beter nie? :twisted: :D:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 03, 2009 1:06 pm
by DionWheal
Dion - Sammajoor

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 03, 2009 1:51 pm
by Piesang
Mud Dog wrote:
Piesang wrote:My eerste een 83modle was four-fy-four, want my seun kon toe nog nie four-by-four reg uit spreek nie.

Die huidige een het nie naam ons praat maar net van die bakkie. En dit pas goed, want hy vatikaki... so hy is pas gedoop Baki :thumbup:
Pas "Vaki" dan nie beter nie? :twisted: :D:
:o: Ek dink die ouens sal sĂȘ ek vloek hulle as ek daai een gebruik :lol: :lol: :lol:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 03, 2009 2:00 pm
by Joshua
Christo - 2003 D/Cab KZ-TE - CALEB

When we took over our current (Signage, numberplates & Printing), business,
God gave me a word out of Joshua 1:6-9, ....be strong and courageous....
Now Joshua and Caleb were the only two of the twelve spies who believed that with God on their side,
they could conquer the promised land.
They were subsequently the only two of the original generation that God allowed to enter the promised land, and Caleb said at 80 he was as strong as when he was 40. He also said, "Now give me that mountain..."; when he choose the hilly country as his inheritance.

Let me introduce you to Caleb, all 115 kw/380 Nm of him....

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 03, 2009 4:27 pm
by jwalters
My vriende noem hom "Prostaat Hammer", maar ek weier om hom so te doop...!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 03, 2009 4:44 pm
by Mud Dog
jwalters wrote:My vriende noem hom "Prostaat Hammer", maar ek weier om hom so te doop...!
:D: :D:
'N afkorting is miskien nie so bad nie .... ProHam .... net nie ProAm nie anderste kom jy dalk in die mooilikheid oor copyright (Pro Am sporting equipment). :D:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 03, 2009 5:47 pm
by Hoppy
Maak dit maar "Prompie"

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Aug 04, 2009 7:31 am
by Big D
My 94 hilux 2.2 het sy naam by my meisie gekry. Sy noem hom Frank. Vra haar hoekom en dan se sy trots:

FRANK THE TANK