Page 3 of 6

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Apr 30, 2010 6:01 pm
by Family_Dog
Trevor, dis maaklik... gebruik maar die woorde in jou avatar vir die nuwe naam van jou Hilux!


-F_D

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed May 19, 2010 7:26 pm
by Bushwacker
HARDCORE

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed May 19, 2010 8:56 pm
by Jaco Versfeld
Jaco Versfeld - 1987 Hilux DC - Mufasa. Het 360000km op die klok gehad toe ek hom gekry het in Nov 2008. In Desember 2008 het ons Kaokoland gaan doen met hom, saam met my broer (met 'n baie nuwer, ander maak bakkie). Al wat ek kan se is dat Mufasa by ons almal respek verdien het, veral by Van Zyl's pas. Gaan nou weer Namibie toe met Mufasa.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu May 20, 2010 6:22 am
by Spartan
Jaco Versfeld wrote:saam met my broer (met 'n baie nuwer, ander maak bakkie).
Het jou boet nog nie die lig gesien nie :twisted: :twisted:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Jun 12, 2010 10:23 pm
by Traveler
bump

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jun 13, 2010 7:08 am
by chopper
Die KZ-TE - Crusader 1
Die SFA - Crusader 2
Dis ons uitreik-voertuie waarmee ons Xtreme Crusaders (http://www.xtremecrusaders.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;) se werk doen - REACHING PEOPLE, CHANGING LIVES!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Jun 14, 2010 8:40 am
by Rooies
Rudi - 1994 2.4 (22R) - ROOIES

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Jul 23, 2010 11:50 am
by Liaan
Myne is HAGAR

Soos in Hagar die verskriklike!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Jul 23, 2010 1:41 pm
by george
Myne is HAGAR
jis Liaan. Jy sal daai naam met trots moet daar.

hier is 'n link oor die ou stryd os HAGAR
Kyk so in die middel rond :goodjob:
http://www.desertlion.info/transport.html

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Jul 23, 2010 5:24 pm
by swartvark
Swartvark II.
My rygoed was nog altyd varke
Daar was die Isuzu KB aka Bosvark, Honda Blackbird aka Swartvark (I), Ou Kawasaki KX aka Varktap :lol:
En my vrou... :silent: :silent: :silent: :twisted: :twisted:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Jul 23, 2010 10:03 pm
by Traveler
Tiaan, ek hou van daai decal wat jy op die deur het.

My Hilux se naam is nou vas. Dit is Dreadnought....

Because it Dread's N ought, Bang vir niks. :pilot:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Jul 24, 2010 9:18 am
by swartvark
Traveler wrote:Tiaan, ek hou van daai decal wat jy op die deur het.

My Hilux se naam is nou vas. Dit is Dreadnought....

Because it Dread's N ought, Bang vir niks. :pilot:
Thanks

Dis hoogtyd dat daai trok van jou naam kry. :thumbup:
Ek hoop nie Dreadnought het enige sielkundige skade opgedoen omdat hy so lank identiteitloos was nie. :crazy2: :crazy2:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jul 25, 2010 7:35 pm
by Tiger7
Ek het gaan jag saam met vriende, 3 oggende 'n Case 150 trekker moes sleep om te start, en al die bokke moes laai.

Nou is my 2007 2.7VVT-I beter bekent as: Die wit hings

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Jul 26, 2010 6:04 am
by Spartan
Tiger7 wrote:Nou is my 2007 2.7VVT-I beter bekent as: Die wit hings
Ja en nie almal weet wat is n wit hings nie, dit was darem een van die weermag se beter recovery voertuie gewees :thumbup:
Ook n baie paslikke naam vir n Hilux as jy die ou Toyota embleem onthou.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Jul 26, 2010 7:41 am
by Donkey
Tumelo - 2002 D/C KZ-TE 4x4 - Letebele is his name (after our clan name), they are also known to be very stubborn lot.

SWAMBO calls him uGandaganda (Zulu for tractor) which suits him well especially on cold winter mornings. :welcome:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Jul 28, 2010 9:57 am
by Ic3ang3l
Mario 94 D/C The Sheriff

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Jul 28, 2010 10:00 pm
by Polarbear2008
Theunis '01 KZTE d/c 4x4 - Ysbeer

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 16, 2010 8:45 am
by Liaan
george wrote:
Myne is HAGAR
jis Liaan. Jy sal daai naam met trots moet daar.

hier is 'n link oor die ou stryd os HAGAR
Kyk so in die middel rond :goodjob:
http://www.desertlion.info/transport.html

Kom ons hoop hy kan net die helfde van sy ouboet se skoene volstaan!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Aug 16, 2010 11:06 pm
by Foksie
Okkie Van Wyk wrote:So ons het nou al die volgende

Jou naam - Model - Hilux Naam

Okkie - 1998 2.7i - Obelix
Eric Skeen - 1999 2.7i DC Raider 4x4 - WHITE FANG
Eric Skeen - 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4 - BULLDOG
Eric Skeen - 1986 3Y Hilux SWB 4x2 - SHORTY
Cassie - 94 SFA 22R - Bloudraad (Considering renaming to Caskar)
Bennie - 1982 Single Cab 4x4 - Limey
Bennie - 1996 Double Cab Raider 4x4 - Red Baron
Rich - 88 YN DC - "Mr.Truck"
Martin - 3.0 KZTE - Hitler
Johan - 1989 2.2 Hilux DC - Brakkenjan
Marius - 1998 2.4 SFA D/C - ROOIWYN
John - 1998 D/C 2.8 - no name yet, wifes calls it "that thing"
Jaco - 2.7 DC - `het nie n naam nie maar Swambo praat van "Die Lorrie"
Coenraad - 93' SFA - King Rat
Thys - 1990 D/C 7MGE - Kaspaas
Frank-2003 Kzte- Oupatjie

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Aug 17, 2010 7:18 am
by Family_Dog
"Shorty" became "Hot Dog" - since sold and now residing in Witbank.

New family members:

2000 2.7i SC Raider 4x4 - "Hound Dog"
1998 Prado 3.4 V6 - "PraDog"


-F_D

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Aug 25, 2010 10:35 pm
by Okkie Van Wyk
Had to change the name after the implants of the recovery hooks in the front
Obelix shall from today be called VLAKVARK

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Sep 01, 2010 6:49 pm
by Hilux2Hilux
Derick van der Merwe - 2007 D4D - Van Diesel

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Sep 01, 2010 8:23 pm
by Smurf
:wave: Pieter-'93 d/c 4x4 2.2 gedoop smurf. Eintlik oupa smurf want hy's stadig maar seker :thumbup:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Sep 01, 2010 10:25 pm
by TOKKELOS 1
:yahoo: 1987 SFA TOKKELOS :crazy2:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Sep 08, 2010 2:05 pm
by maniebrandweer
Manie, '99, Alpha-Male

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Sep 08, 2010 3:29 pm
by Smitters
Lamert, '91 d/c 2.2, Saartjie.

:drinks:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Sep 13, 2010 3:09 pm
by Die$eL
The Big Zee - 06' 3.0 D4D

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Sep 13, 2010 4:26 pm
by Johannes van die See
Johan - 2002 2.7i Hilux Raider D/Cab 4x4 - Meisiekind

Want ek het haar by n girl gekoop, dood onskuldig, rein en betroubaar...
Syt nou n bietjie TomBoy uit gedraai moet ek se.....

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Sep 13, 2010 4:52 pm
by Johannes van die See
Johannes van die See wrote:Johan - 2002 2.7i Hilux Raider D/Cab 4x4 - Meisiekind

Want ek het haar by n girl gekoop, dood onskuldig, rein en betroubaar...
Syt nou n bietjie TomBoy uit gedraai moet ek se.....
Sien wat ek meen.......
Image
Image

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Nov 11, 2010 10:56 am
by Vlak vark
Blondie, hulle kan jou maak die simpelste goed laat aanvang! :)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Nov 11, 2010 12:08 pm
by cheetah
Anton-1994 2.2 Hilux D/C - CHEETAH :)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Nov 11, 2010 1:28 pm
by Hi-Hilux
Lego (dankie Heinrich-Traveller) moet se met die engin wat ek bou voel dit soos Lego bou....om al die missing blokkies bymekaar te kry

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Nov 11, 2010 2:45 pm
by Senyetse
2000 2.7 DC 4x4 - Max. My dogtertjie het die naam gegee. Dis die naam van een van die huskies in die movie "Below Zero"

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Nov 12, 2010 2:49 pm
by Whisky
2009 3 D -4D DC 4X4 -- Witblitz --- Hy is wit en so vinnig soos blitz. :yahoo:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Nov 12, 2010 3:32 pm
by krazy_kameleon
Rick - 1993 D/C SFA 4X4 - Rokorok

its the name my baby daughter has for "Crocodiles" I named the 'Lux as tribute to her - and Crocs are cool!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Nov 14, 2010 5:34 pm
by Skilpad4X4
Dawie - 94 lwb s/c sfa 4x4 - skilpad

Omdat dit 'n 2.4d ingehad het was hy baie stadig maar het altyd die eindbestemming gehaal

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Nov 14, 2010 5:46 pm
by Kolie
WITMUIS ,Hoe lyk die "looks" vir jou?

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Nov 25, 2010 2:39 pm
by Cutman
Lourens - DIE GEEL KAMEEL

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Jan 26, 2011 9:39 pm
by johangr
Johan - '87 Hilux 2.2 - Ol' Faithful

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Jan 27, 2011 5:28 am
by Dodging
Ons noem ons s'n 'Biscuit'. Die naam kom van sy kleur af

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Feb 11, 2011 3:17 am
by Rolbos
My ou Hilux se naam is ROLBOS.
Al my goed het te doen gehad met die name van die Karoo bossies wat so oor die pad rol en waai, want ons het gedurig iewers heen gewaai of gerol of sommer net gelatwaai !..
Die Hilux naam was eers Waaibos en het al die "bos name" gedeel met al die ander voertuie op die werf. Waaibos(Hilux), Rolbos (karavaan), Rolbossie(sleepwa), Tolbos, Taaibos ens. Nadat ek ou Waaibos die 1ste keer op sy sy laat val het bo in die Walkerbaai se berge , het die Klub se manne net daar herdoop na Rolbos en sedert die ken almal hom as Rolbos.Laat een middag nadat ons heeldag in die duine gespeel het, vat ek 'n duin van die skadu kant af en misgis my met die hellings. Toe hy stol bo nadat die asem opgeraak het, toe sak sy regtervoorwiel en nou ja. soos 'n wafferse voorry stut loop sak hy toe te vinnig na my smaak, en toe neuk die hele skrum inmekaar en ons rol sommer drie maal die duin af.
Ai tog, ek het gevoel of 'n trein my getrap het,( die ou oom van Helmeringhausen se Hotel en Barman het gelukkig vir my 'n pakkie Voltarins 75mg gegee wat hy vir sy gout gebruik en dit het my deur gebring huistoe). Ek het gou daar by 'n panelbeater op Swakop sy kap laat regdruk sodat ek die voorruit weer kon inkry en hom toe weer Kaaptoe gery. eers by Sossus en Ai-ais 'n draai gemaak en ons Toer klaar gemaak en by die huisgekom, toe skryf die Versekering hom af. Ag shame, dit het regtig gelyk asof hy deur 'n wasgoed masjien mishandel is. Was nie links nie en ek koop hom toe as wrak terug van Versekering af en het hom weer reggemaak. My makelaars wou hom nie weer verseker nie, maar toe gaan ek na die
Assessor wat hom afgeskryf het en vra sy raad. Hy sit hom sommer dadelik weer op die Vloot Polis want daar staan die perd in al sy glorie en splinternuut nogal. Jy kry die goed mos nie dood nie, al probeer jy hoe hard. Vra maar vir ou Jeremy van Top Gear. Hy sal jou vertel.
Wat kan ek verder se, VIVA HILUX !! :thumbup: Ou Rolbos doen steeds sy ding soos altyd en is vir die duiwel homself nie bang nie. Dis net die Jocky wat begin bang raak. :lmao:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Feb 12, 2011 7:57 am
by arnize2
Louis, dis nou n storie wat enige Hi-Lux man se borsmaat met n paar setimeter laat groei :thumbup:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Mar 22, 2011 3:22 pm
by Alibaba
Ali - 1992 2.2 SFA (red) - Baby

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Mar 22, 2011 5:21 pm
by Fred79
Frikkie - 2010 MK6(Vigo Shape) - Buddie

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Mar 23, 2011 8:51 pm
by Wild Style
Havel - 88 2.2 SFA - "Big Annie"

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Mar 24, 2011 4:13 pm
by Pietman
Pieter - 2002 2.7 SC - Madota. Want hy is!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun May 15, 2011 1:13 pm
by PAUL NEL
paul nel-'96 sfa 22r-naam: porca

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun May 15, 2011 1:55 pm
by tersmit
Tertius - 2006 4.0 V6
Sy naam is Suiplap !!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon May 16, 2011 9:07 am
by Hilux01
Hehe,

Tertius dis briljant, daai 4 V6 kan nogal dors word

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Sep 02, 2011 1:56 pm
by WayneSchalk
Wayne - 2005 KZ-TE - MUDLUX

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Sep 02, 2011 2:08 pm
by Andre du preez
My bakkie se naam is Soetwatertjie....!!! :beach:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Sep 02, 2011 2:16 pm
by Thunder02
2002 2.7i DC 4x4-THUNDER ,because of the noise she made in a campsite one cool evening,can't take them aywhere :lmao: :lmao:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Sep 03, 2011 9:59 am
by Gysie
1991 2.2 D/cab SFA - OUBOET

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Sep 03, 2011 10:19 am
by Black Sam
1987 Hilux SFA
"Black-Sam"

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Sep 03, 2011 7:56 pm
by rood
Ek soek n naam vir my bakkie :problem:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Sep 03, 2011 11:35 pm
by Popmar
My 1998 SFA 2.4 se naam is Dingetjie

Almal reken Dingetjie is Dynamite

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Sep 04, 2011 1:40 pm
by Haboob
Edge-2010 S/C D4D - Haboob (Dust Storm in Arabic)
Swambo's name for the Lux is Tadh'hiya (Sacrifice in Arabic)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 03, 2011 12:29 pm
by Hangover
'76 fJ 45 - Hangover
Die FJ 45 het standaard n moerse lang bak wat agter die agter wiele uisteek, die haak oral en aan alles vas... dus Hangover

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 03, 2011 12:37 pm
by oxydog
Alle inligting in my sig.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 03, 2011 2:07 pm
by turbo6906
1989 2.2y-"Avo"

It means oupa or grandfather in Portuguese.