Page 4 of 6

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 03, 2011 2:10 pm
by oxydog
turbo6906 wrote:1989 2.2y-"Avo"

It means oupa or grandfather in Portuguese.
I thought it was something you used to make guacamole with!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 03, 2011 2:14 pm
by turbo6906
there is a "cappie" on the O, but my keyboard is not in the mood to speak porra today.

And guacamole is delicious!

Hmmm maybe i should call it guacamole hahah

I think not.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 03, 2011 2:24 pm
by oxydog
I think it's great to show respect for the vehicle like that. One of the nicest names I've seen given to a 'Lux.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 03, 2011 2:28 pm
by turbo6906
I think it's great to show respect for the vehicle like that. One of the nicest names I've seen given to a 'Lux.
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 03, 2011 3:47 pm
by Jack Sparrow
Braam - 96 D/C - The Buff (buffel)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 03, 2011 3:53 pm
by jagermeister
Shawn 2009 D4D Jagermeister

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Oct 04, 2011 10:25 am
by Gunta
Mark 1995 SFA "Gunta"

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Oct 04, 2011 1:16 pm
by Shake-Shake
My ou Yster se naam is "Shake-shake".Ek glo almal wat al met n Hi-lux op plaaspaaie gery het sal weet dit is heel gepas.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Oct 08, 2011 11:02 am
by Tank
Danie - 2011 2.5 D4D - Hettie (4x4 nie) :cooldude: :shock2:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 10, 2011 9:27 am
by ThysdJ
Kaspaas underwent a name change this weekend.. he's now known as Kaspis.. the crank seal said bye-bye.. with oil everywhere.. Hoppy come in!! :lol: :lol:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 10, 2011 9:45 am
by Gunta
Front or back?

Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 10, 2011 9:54 am
by Theodorus
MYLUX


---
I am here: http://maps.google.com/maps?ll=-26.063634,27.904673" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 10, 2011 3:14 pm
by Mud Dog
Should call the new one "Elvis" .... it's into the 'shake, rattle and roll' thing! :lol:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Oct 10, 2011 3:33 pm
by Stef
Wanted to call mine "Loskop" as in loose head prop due to the "right shoulder" that is drooping...but since I'm doing a shoulder op (saddle correction) I'm stuck for a name :mrgreen:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Nov 30, 2011 8:18 am
by Pora
"dis nie my pa se bakkie nie dis myne"

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Dec 01, 2011 7:56 am
by gompie
Jaco Versfeld wrote:Jaco Versfeld - 1987 Hilux DC - Mufasa. Het 360000km op die klok gehad toe ek hom gekry het in Nov 2008. In Desember 2008 het ons Kaokoland gaan doen met hom, saam met my broer (met 'n baie nuwer, ander maak bakkie). Al wat ek kan se is dat Mufasa by ons almal respek verdien het, veral by Van Zyl's pas. Gaan nou weer Namibie toe met Mufasa.
Jaco, hoekom spel die rooi letters dan nou "isuzu" :boss: :lmao:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Dec 01, 2011 10:24 am
by Churkie
Ja waneer ek hom kry sal ek hom "Gecko" doop, klou goed in teendeel kan onderste bo loop, accelerate baie vinnig is baie slim,betroubaar en raak van allerande goggas soos LR, etc :laugh2: ontslae

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Dec 01, 2011 3:34 pm
by ThysdJ
Kaspaas has a new owner... now my Hilux is called Ford Ranger... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Dec 01, 2011 4:00 pm
by Gunta
What happened to Kaspaas?

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Dec 01, 2011 4:29 pm
by Family_Dog
Gunta wrote:What happened to Kaspaas?
Kaspaas was not prepared to live with the Ford any longer - so he upped & left! :laugh2: :laugh2:


-F_D

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Dec 01, 2011 5:01 pm
by JJBotes
2000 KZTE D/C - "WALRUS"

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Dec 01, 2011 10:07 pm
by Mud Dog
Family_Dog wrote:
Gunta wrote:What happened to Kaspaas?
Kaspaas was not prepared to live with the Ford any longer - so he upped & left! :laugh2: :laugh2:


-F_D
:laugh2: :laugh2: Probably more a case of the Ranger demanding (and getting) too much attention ... always something - front suspension failure, gearbox problem etc, while poor old Kaspaas was being neglected just because he never got sick! :D: ;-)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Dec 02, 2011 4:49 am
by Johan & Adelle
Johan - 88 SFA Hilux 4x4 - Erdvark (my oorlede pa het hom so gedoop na ek gras by die plaashuis uitge"spin" het)
Adelle - 90 Condor V8 4x4 - Mom's Taxi (en moenie met haar sukkel oor daai bussie nie)

Groete

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Dec 02, 2011 8:06 am
by Gunta
Mud Dog wrote:
Family_Dog wrote:
Gunta wrote:What happened to Kaspaas?
Kaspaas was not prepared to live with the Ford any longer - so he upped & left! :laugh2: :laugh2:


-F_D
:laugh2: :laugh2: Probably more a case of the Ranger demanding (and getting) too much attention ... always something - front suspension failure, gearbox problem etc, while poor old Kaspaas was being neglected just because he never got sick! :D: ;-)
He's going to be very sory now :tongue:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Dec 02, 2011 8:19 am
by ThysdJ
Gunta wrote:He's going to be very sorry now :tongue:
No regrets ever... one door closes and another one opens.. :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Dec 02, 2011 8:55 am
by Gunta
So who is the new owner?

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Dec 02, 2011 9:02 am
by GI Jane
1998 Hilux 4x4 D/C - G I Jane....

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Dec 02, 2011 9:20 am
by ThysdJ
Gunta wrote:So who is the new owner?
Where have you been, or did your hilift jack knock you on the head?? Kaspaas is the new owner.. :twisted: :twisted:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Dec 02, 2011 9:28 am
by Mud Dog
ThysdJ wrote:
Gunta wrote:So who is the new owner?
Where have you been, or did your hilift jack knock you on the head?? Kaspaas is the new owner.. :twisted: :twisted:
"kaspaas", PKA "Bastiaan" ;-)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Dec 02, 2011 10:38 am
by Kaspaas
Hey Mark!

Sies vir jou man! :lol:

Hierdie was my bakkie: Bastiaan (nou my Ouboet sin)

Image

Kaspaas, is nou waar hy hoort, soos Thys sĂȘ, "Tussen die rooi duine"
Weg van daai aaklige see sand met die yster-luis! :laugh2:

Nou sy verwagte lewensduur vedubbel deur net hiernatoe te ry!!! :lmao:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Dec 02, 2011 11:39 am
by Gunta
Well I guess he is in better hands now :tongue:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Dec 02, 2011 1:44 pm
by badprop
Johan - 96 SFA Hilux 4x4 - Oupa (want hy kan)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Dec 02, 2011 2:34 pm
by derikDJ
Derik - 1988 LWB 4x4, 2.2 Diesel. Nou omgeskakel na 3l V6. - Laserus (Hy het al menegemaal uit die dood uit opgestaan :-)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Dec 21, 2011 7:56 am
by Enrico
OSSEWA. Na 2000km se teerpad, met ons Desember vakansie, besef ek Ossewa is op sy gelukkigste inni berge ... Richtersveld :thumbup: Die 2.5 d4d voel bedreig op die boring snelweg, maar is koning op die grondpad. Hoe kan ek my Username verander na Ossewa?

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Dec 21, 2011 8:36 am
by ThysdJ
Hoe kan ek my Username verander na Ossewa?
Ossewa is ongelukkig klaar gevat Enrico... :oops: Ek het probeer.. :twisted: :twisted:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Dec 21, 2011 8:45 am
by Mud Dog
Wat van " awessO " :D:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Fri Dec 23, 2011 7:38 am
by Enrico
ThysdJ wrote:
Hoe kan ek my Username verander na Ossewa?
Ossewa is ongelukkig klaar gevat Enrico... :oops: Ek het probeer.. :twisted: :twisted:
:( Nou ja, dan bly ek maar vir eers by E. :think:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jan 08, 2012 10:08 am
by Ou Poot
Ernest-1994 Hi Lux S/c : John Deer"

Keur 'n mooi bos groen met 'n John Deer sticker agterop

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jan 08, 2012 7:24 pm
by Dup007
Dup -2004 KZTE - Renoster.... :yahoo: :yahoo:

Die vrou noem haar Prinses maar dit werk nie vir my nie. :shock: :x :x

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jan 08, 2012 8:13 pm
by GI Jane
1998 Ltd DC Hilux Raider 4x4 - GI Jane - because she can...

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jan 08, 2012 8:24 pm
by Mud Dog
vald wrote:1998 Ltd DC Hilux Raider 4x4 - GI Jane - because she can...
I thought that "Nose Job" would be a good name for it at the moment! :laugh2: ;-)

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Jan 09, 2012 1:20 pm
by Wegbreek
88 Hilux - Mountain Goat - because she goes anywhere! :wink2:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Jan 09, 2012 1:56 pm
by SWARTLUX
2005 2.7 Legend 35 "SWARTLUX" Want dit pas so goed saam ROOILUX ons hou dit in die familie

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Jan 11, 2012 8:46 am
by KALAHARI SEUN
Lehan, 1994 Hilux D/C 4y : Baasjan

My klomp swannas kanie Baas Lehan se nie nou noem hulle my sommer Baasjan :lol:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Jan 17, 2012 12:01 pm
by Buffel 1
Lang storie kort Buffel
Dis nou na aanleiding van iets wat uit di Etosha saamgekom het :twisted:
O ja my vrou se ek ry ook so ma nou ja jy moet mos maar die taxi bestuurder in die oog kan kyk as jy hom :aggresive:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Jan 17, 2012 1:34 pm
by jgduvenage
ouboet!!

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue Jan 17, 2012 1:37 pm
by SWARTLUX
Swartlux vir nou tot ek iets beter kan kry het hom tydelik Swartlux gedoop om by my pa se bakie te pas,het eintlik 'n rooi IFS gesoek kon hom dan RooiluxJNR gedoop het :lol:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jan 22, 2012 6:40 pm
by Buffel 1
Enrico wrote:
ThysdJ wrote:
Hoe kan ek my Username verander na Ossewa?
Ossewa is ongelukkig klaar gevat Enrico... :oops: Ek het probeer.. :twisted: :twisted:
:( Nou ja, dan bly ek maar vir eers by E. :think:
Kan ons nog steeds die antwoord kry wil my user naam ook verander :beg:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jan 29, 2012 9:22 am
by Maplotter
Mike - 92 D/C with Chev V8 conversion - Goliat

Image

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jan 29, 2012 9:53 am
by Mud Dog
Welcome Mike! :thumbup: ;-)

(Sjoe! This is getting confusing .... another "Zeppelin") :D:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sun Jan 29, 2012 10:49 pm
by 519franco
FRANKENSTEIN
Cause many diffrent parts are in my bakkie

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Wed Feb 15, 2012 9:02 pm
by FJCruiser-ZN
Tony, 2005 IFS D/C 4x4 Legend 35, Junkie - cosmetic rebuild

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Thu Feb 16, 2012 4:51 am
by C.R.Gillmans
Hilton-2011 3.0D4D - Rhinoooooo :okay:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Apr 28, 2012 8:11 pm
by MOFASA
YODA..... Cos it's My Beast.....

And im a Starwars Fan..... :laugh2: :lmao: :lmao: :lmao:

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Mon Apr 30, 2012 8:29 am
by Cheetah Drakie
Peter - 1999 2700i SRX - Groen Drakie :dance1:

My lux is Glacier Metallick (so mint groen), en die naam het net by my opgekom.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Tue May 01, 2012 7:25 pm
by MonsterLux
Johan - 92 SFA Cream D/C - Monsterlux

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat May 05, 2012 2:29 pm
by GookJr
Derik 2000 2.7 Hilux - varies from day to day but at the moment the most common to be heard is "...that $*&@ Hilux".

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Aug 11, 2012 4:00 pm
by chanico
sorry maar myne is ook Vlak Vark maar my vrou noem hom Deliala dis mos die tert wat al my tyd op gebruik

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Aug 11, 2012 8:34 pm
by 4x4Maniac
Werner - 3.0 KZTE - Yster. My vrou noem hom Ossie.
Vorige 2.7i was Vatikaki, maar hy het toe en het 2de gekom.

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Posted: Sat Aug 11, 2012 10:35 pm
by Gideonvanzyl
Blouwillebees