Baie geluk Rooiwyn!

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Baie geluk Rooiwyn!

Post by CasKru »

Marius... wou net gou weer vir jou geluk sê met jou tweede plek by die naweek se Datsun Cup.

Vir die van julle wat dit nie kon maak nie, die eerste twee plekke was gevat deur 'n Hilux (2006 2.7 VVTi D/C en SFA 2.4 D/C) en die derde deur 'n Datsun. Ons het lekker fun gehad en die baan was heel lekker. Daar was wel ou een glipsie gewees met Fear Factory wat so bietjie om gerol het maar gelukkig het niemand seer gekry nie.

Volg die link vir foto's en meer:
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... post278140
To God be the glory
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Baie geluk Rooiwyn!

Post by JohanM »

Baie Geluk Marius!!!!

Jy het daai 2de plek verdien en daai Hilux en jy mag maar ry :thumbup: :thumbup: :thumbup: Dit was baie lekker pret saam met julle, ek sal weer saam gaan volgende keer.
Johan Marais
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Baie geluk Rooiwyn!

Post by ToyX4 »

Mooi Marius. :clap: :clap:
ImageImage
Image
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Baie geluk Rooiwyn!

Post by Niel »

geluk man en hoop daar sal nog vele wees
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: Baie geluk Rooiwyn!

Post by 3RZ »

Cassie was die 2.7VVTI 4x4 nie net beskikbaar in SC nie ?
User avatar
ROOIWYN
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 62
Joined: Tue Sep 18, 2007 8:05 pm
Town: POLOKWANE
Vehicle: 1998 TOYOTA HILUX RAIDER 2.4 D/C 4X4 (22R)
Real Name: Marius
Location: No more! Now stay in town!

Re: Baie geluk Rooiwyn!

Post by ROOIWYN »

:oops: Dankie ouens,
ek dink tog mens kan net goed doen as jy leer deur te kyk hoe soortgelyke voertuie dit doen (dankie Cassie), en mens leer baie uit mekaar se ondervinding en raad omtrent jou voertuig (JohanM). "Swartbaard" veels geluk met daardie eerste plek, dis lekker om geskool te word deur so 'n standaard Hilux, wys jou die ou agter die stuur en die kennis van sy voertuig verrig baie meer as 'n lift en ekstra knoppies! Als het goed afgeloop omdat almal daar hulself net voluit geniet het en dit op 'n ordentlike manier. Nou sien ek net uit na die volgende sessie waar ek nog gesigte by die forum name kan voeg, al die manne (veral die Toyotas) het 'n great houding.
Marius.
(Ns. "Swartbaard" ry 'n S/Cab.)
ImageImageImageImageImage
Goed - Beter - Beste = ROOIWYN!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Baie geluk Rooiwyn!

Post by CasKru »

3RZ wrote:Cassie was die 2.7VVTI 4x4 nie net beskikbaar in SC nie ?
:oops: :oops: Sou dit nou graag aan 'n tikfout wou toeskryf maar dan sou ek moes lieg :oops: :oops: :oops:
To God be the glory
User avatar
3RZ
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 725
Joined: Mon Jan 14, 2008 12:37 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2004 Legend 35 Hilux 2.7 DC 4x4
Real Name: Willem Grimsell

Re: Baie geluk Rooiwyn!

Post by 3RZ »

Maak mos nie saak nie :D: , ek het net gevra vir interesantheid, gewonder of hy hom dalk self verander het, ons maak mos maar almal so nou en dan 'n tikfoutjie.

Vegeet om te se - geluk almal, knap gedaan ! :oops:
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12697
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Baie geluk Rooiwyn!

Post by Family_Dog »

Well done Guys!!! :clap: :clap: :clap:


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Engel
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 234
Joined: Sat Dec 08, 2007 9:12 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: Datsun & Nissan 4x4
Real Name: Herman

Re: Baie geluk Rooiwyn!

Post by Engel »

Geluk manne. Die atmosfeer was great en attitudes op lyn. Die klomp weet nie wat hulle gemis het nie!!

Ek het julle nou n kans gegee en onthou die datsun gaan terug kom met n vengance!! :mrgreen:
For anything offroad: herman@angeloffroad.co.za
Pofadder recovery kits @ wholesale prices
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Baie geluk Rooiwyn!

Post by BenHur »

Herman

So toe help daai datsun se styfgemaakte agterdif toe niks teen die Toyotas nie.

Volgende keer sal ons die roete opstel en jou nie voor die tyd laat weet waar dit is nie sodat jy nie usre kan gaan spandeer om die roete te oefen voor die ander kom nie.

BTW kom jy nou saam RDW toe of het jy skrik gevang. Moenie te bang wees nie daar gaan 'n Isuz ook saam so jy sal nie heeltemal afsteek nie :twisted: :twisted:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Baie geluk Rooiwyn!

Post by Mud Dog »

Well done Guys! Nice to see the 'Toys" shine, and of course driver skill has a lot to do with it. :thumbup: :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Post Reply

Return to “Open Discussion”