Can't translate4x4megaworldpta wrote:Ook maar reg :D Hijack die post. Dankie dat julle orals kyk.
Net een ding, ek spits nou meer op die accessories as op die bakkie, die seker al lankal uitmekaar. Ek sal julle weer laat weet as iets gebeur.
Is maar net tyd nou.
Groette,
Louis
Is this good news Louise