Vinnige Inloer

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Vinnige Inloer

Post by Rampie »

Ons se net gou hallo, het nie verlore geraak nie, ons is net lekker aan die gang. Ons kuier weer een van die dae heerlik saam met julle.

Wat hoor ons van n Hilux klub en waar sluit ons aan??

Groetnis
Rampie Katryn en aanteel.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Vinnige Inloer

Post by ToyX4 »

Andre, ek nou nie erg lus om so vriendelik te wees om vir jou n link te gee nie,want WP gaan staan en verloor teen die bulle.
Search vir die club, dan moet jy iewers geld inbetaal, dan word jou naampie blou geskryf, en jy kry n sticker, en dan is jy deel van die ELITE :D:
ImageImage
Image
User avatar
Rampie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Sun Jan 06, 2008 8:10 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: '10 Pajero Sport
Real Name: Andre

Re: Vinnige Inloer

Post by Rampie »

Ja swaer, ek weet waaragtag nie.
Eers skree ek WP toe verloor hulle alles
Toe skree ek vrystaat toe verloor hulle alles
Nou skree ek Griekwas en as hulle verloor
sal ek volgende jaar teen betaling vir Blou Bulle skree
solat ons kan sien hoe hulle verloor!!
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Vinnige Inloer

Post by Mud Dog »

Rampie wrote:Ja swaer, ek weet waaragtag nie.
Eers skree ek WP toe verloor hulle alles
Toe skree ek vrystaat toe verloor hulle alles
Nou skree ek Griekwas en as hulle verloor
sal ek volgende jaar teen betaling vir Blou Bulle skree
solat ons kan sien hoe hulle verloor!!
Looks like you have a 'hex' on you that you could well turn to advantage as a tool of extortion. :wink: I'm sure Bennie will pay top dollar for you to support the Stormers, as will Thuys for you to root for Bulls! :twisted: With a bit of luck and minimal effort you can get them into a bidding war. :think: :wink:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Vinnige Inloer

Post by pietpetoors »

Hi Rampie, welkom terug, bly om te sien jy lewe nog.

Jy kan by posting.php?mode=reply&f=36&t=6375 loer wat aangaan met die klub en by www.hiluxclub.co.za kan jy aansluit
Groete
Pieter
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Post Reply

Return to “Open Discussion”