Page 2 of 2

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Sat Jul 07, 2012 8:12 am
by Quintin
Ja travel bly maar lekker en die lekkerste is om terug te wees in jou eie voertuig te klim en Suid Afrika te toer. Ons het werklik een van die mooiste lande in die wereld. net JAMMER :shock2: :shock2: :shock2: hy word so verwoes :banned: :banned:

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Sat Jul 07, 2012 11:18 am
by KOBUSL
Duitswes, toe Suidwes, toe Namibie
Rhodesie, toe Zimbabwe, toe M%$#toe
Noord Transvaal, toe Limpopo
Mosambiek
Swaziland
Lesoto ( Basoetoeland die eerste keer toe ek daar was)
Botswana
Engeland
Amerika
Kanada
Mauritius
Maldives
Republiek van Houtbaai
Paternoster

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Sat Jul 07, 2012 1:48 pm
by jacques kotze
KOBUSL wrote:Duitswes, toe Suidwes, toe Namibie
Rhodesie, toe Zimbabwe, toe M%$#toe
Noord Transvaal, toe Limpopo Eers Noordelike provinsie toe word hy Limpopo.
Mosambiek
Swaziland
Lesoto ( Basoetoeland die eerste keer toe ek daar was)
Botswana
Engeland
Amerika
Kanada
Mauritius
Maldives
Republiek van Houtbaai
Paternoster

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Sun Jul 08, 2012 11:22 am
by KOBUSL
Dankie Jacques.

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Sun Aug 12, 2012 5:42 pm
by Sliver
Namibia (Woon hier), Mosambiek, Botswana, Zimbabwe, Suid Afrika, Angola(daar gewerk), Zambia, DRC, Duitsland, Italie, Engeland, Monaco, Frankryk, Belgie, Nederland en Emirate (Dubai en Abu Dhabi)

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Sep 25, 2013 11:12 am
by Nick S
RSA, Lesotho, Zimbabwe, Tanzania, England, France, Germany, Austria, Italy, Scotland and Switzerland.

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Sep 25, 2013 12:17 pm
by Oupa Stig
Ek sien min manne was al in Suid Amerika - ek droom nog oor toer deur die Andés...
lysie: Botswana, Namibië, Angola, Zimbabwe, Mosambiek, en natuurlik SA.
Ook geholiday in Europa: Italië, Duitsland, België, Frankryk, Switzerland, Engeland. Hulle kan als daar maar hou.
Het Suid Amerika jare terug gesien: Chile, Peru, Argentinia, Bolivia, Brazil - grootste teleurstelling was Brazil - was op die beroemde Ipanema strand.... Net vet anties topless in g-strings.... Sies.
Nou is daar kinners in die huis, so vir die volgende 18 jaar net Suidelike Afrika op die menu... En wat 'n fantastiese menu is dit nie!

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Sep 25, 2013 6:57 pm
by Mossienel
Danksy me werk was ek al in 'n hele paar lande.

Amerrica
Engeland
Holland
Italia
Negeria
Camaroon
Gabon
Angola
Namibia
Swaziland
Uganda
Tanzania
Singapore
Tristan Du Chuna ( klein eiland tussen Suid Afrika en Suid Amerika)
Qatar
United Arib Emirates (Dubai)
Saudi Arabia ( Op die oomblik)






Sent from my iPad using Tapatalk HD

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Sep 25, 2013 9:35 pm
by warthog
warthog wrote:Kanada, Italie, Belgie, Holland, Duitsland, Noorwee, Australie, Botswana, Namibie, Swaziland.
Sorrie, cancel Noorwee en vervang met Denemarke, add Frankryk, Spanje, Israel, Zimbabwe, Zambie, Tanzanie, Malawi en Mosambiek.

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Oct 02, 2013 9:50 am
by Umpalumpa
In my werk is ek baie geseend om letterlik die wereld te sien, en dit kos my net tyd van die huis af weg.
Partykeer is tyd baie meer werd as enige geld...

Hier is die lys:
Suid Afrika PTA Boytjie, Tanzanie, Botswana, Uganda, Mozambiek, Tchad, Angola, Ivory Coast, Congo, Gabon, Liberia, Lesotho, Swaziland, Rusland, Duitsland, Noorwee, Swede, Malta, Gibraltar, Spanje, Engeland, Skotland, USA (Houston, Louisiana, Golf van Mexico) Trinidad and Tobago, Amsterdam, Australia, Frankryk, Indie, Kanada, Saudi. (op die oomblik in Den Helder Nederland)

So ver is dit dit.... Passport(s) to prove it..

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Oct 02, 2013 10:59 am
by Hilux 1
is Robben eiland n ander land?

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Oct 02, 2013 12:59 pm
by Oetie
Suid Afrika..obvious... :eh:
Lesotho
Swaziland
Botswana
Zimbabwe
Mozambique
Nigeria
Kenya
Burundi
Eritrea
UK
Germany

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Oct 02, 2013 8:49 pm
by The Legend
Suid-Afrika,Namibie,Botswana,Mosambiek,Swaziland en Seychelles

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Oct 02, 2013 10:07 pm
by Baasvark
Namibia, Botswana, Zims, Lesotho,Tanzania, Brazil, New Zealand, Aus & oh ya - BRAKPAN :twisted:

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Thu Oct 03, 2013 8:26 am
by VANS
RSA, MOZAMBIEK,BOTSWANA,ZIMBABWE,SWAZILAND,GERMANY,FINLAND,
PRAGUE,KAZAKSTAN,ISTANBUL AND VEREENIGING(PASSPORT NEEDED TO ENTER)

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Thu Oct 03, 2013 10:22 pm
by pietpetoors
Suid afrika, swaziland, lesotho, mosambiek, zambia, zimbabwe, namibia, emirate (dubai), china en Langebaan

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Oct 09, 2013 9:25 am
by JacoBredenkamp
Suid Afrika; Mozambique; Comores; Malaysia; Japan; England; Ireland; France and many more to come. Would love to travel a lot more of Africa !!

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Oct 09, 2013 2:14 pm
by jthuynsma
Suid Afrika,
Namibia,
Botswana,
Swaziland,
Lesotho,
Mosambiek,
VSA,
Italie,
Skotland,
Engeland,
Gibraltar,
Kroasie,
Spanje,
Frankryk,
Switserland,
Tanzanie

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Oct 09, 2013 5:22 pm
by Adventures4Christ
England, paar ander EU lande, paar plekke in US, paar plekke in Asia, Nam, Zim, Bots, Zam, Moz, Egipte, Israel, en so aan..........wil nou net Afrika toer, ander plekke is geld mors en te ver vlieg, ek wil ver ry :cooldude: :laugh2:

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Fri Oct 11, 2013 11:09 pm
by hansman
Hi Manne
Het tien jaar oorsee gewerk: UK Ierland Duitsland Italie Frankryk Portugal Spanje Griekeland Holland Isreal Switserland Irak(vir yanks baklei) Bahrein Dubai Saudi Arbie Abudabi
Het al lekker gekuier maar ook lekker afge... Sal seker dit maar weer doen as die kans hom voordoen maar is n bietjie oor afsny ouderdom (66jaar) Daar is KLEIN moontlikheid vir Kuweit sal maar wag en kyk.
Groete Hansmn & Vaaltyn :cooldude: :cooldude: :cooldude:

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Jan 29, 2014 4:36 pm
by 4x4BEES
Ek was al in Swaziland, Mozambique en Lesotho.
Verder as dit was ek nie eens langs die weskus nie :laugh2:

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Jan 29, 2014 8:20 pm
by Genissie
rsa, namibia, botswana, swazilqnd, vsa, s-amerika, uk, saudi arabia, nigeria, japan, china, croatia, italy, morocco,

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Thu Jan 30, 2014 9:02 am
by dbeerdjs
Angola,Zimbabwe,Botswana,Namibia,Swaziland :bye:

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Thu Jan 30, 2014 4:56 pm
by Samurai
South Africa
Namibia
Botswana
Swaziland
Mozambique
Malawi
England
Scotland
Wales
Ireland
Italy
Poland
France
China
Thailand
United Arab Emirates
Iraq

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Thu Jan 30, 2014 5:06 pm
by Hoppy
Was al een keer oorsee, Robin eiland toe.

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Thu Jan 30, 2014 5:23 pm
by Samurai
Hoppy wrote:Was al een keer oorsee, Robin eiland toe.
:lol: :lol: :lol:

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Thu Jan 30, 2014 10:54 pm
by nswart
Nou in Engeland
Walles
Skotland
Nederland
Frankryk
Oostenryk
Duitsland
Dubai (UAE)
Mauritius
Swaziland
Italie
Egipte
Turkye
Switserland
België
Suid Afrika



Sent from my iPad using Tapatalk

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Fri Jan 31, 2014 7:51 am
by Obelix and Dogmatix
South Africa
Zimbabwe
Botswana
Namibia (swam across the orange river)
Swaziland
Lesotho
Zambia

Greece
Italy
Netherlands
USA
Mexico
Canada

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Fri Jan 31, 2014 8:08 am
by 4x4BEES
@Hoppy: Jy is gelukkig, ek was nie eens oorsee nie :lmao:

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Nov 26, 2014 11:55 am
by Andrew Schmidt
RSA, Namibia, Moz, Bots, Zim, England, Scotland, Austria, Italy, Switzerland, France & UAE for stopovers...

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Nov 26, 2014 12:10 pm
by bduk
Rhodesie en droomland

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Wed Nov 26, 2014 4:58 pm
by Bushwacker
mielielande :shh:

Re: In watter lande was jy al?

Posted: Sun Nov 30, 2014 7:25 am
by janvg
Hong Kong en China

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk