Page 2 of 3

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Jun 16, 2010 12:50 pm
by OOOOMS
Nee dankie, dit was erg genoeg!!!

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Jun 16, 2010 5:31 pm
by Vlak vark
Hi-Hilux wrote:Daai kan werk Cassie.....solank dit net vir Mark is en nie vir ons nie

Dit klink vir my iemand soek n chomp :)

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Jun 16, 2010 7:23 pm
by Traveler
Ek het my dag spandeer om .416Rigby rondtes te herlaai.

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Jun 16, 2010 7:56 pm
by Mud Dog
Yoh! .... from paintballs to .416 Rigby in just 6 posts ... you okes are wild! :lol: :lol: :wink:

P.S. Mark, ... lie low for a few days, China! :D:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Jun 16, 2010 10:12 pm
by OOOOMS
Mud Dog wrote:Yoh! .... from paintballs to .416 Rigby in just 6 posts ... you okes are wild! :lol: :lol: :wink:

P.S. Mark, ... lie low for a few days, China! :D:
I am.... :lol:

Remember...if you give you must be able to receive..... :? :roll:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Thu Jun 17, 2010 6:13 am
by Mud Dog
OOOOMS wrote:
Mud Dog wrote:Yoh! .... from paintballs to .416 Rigby in just 6 posts ... you okes are wild! :lol: :lol: :wink:

P.S. Mark, ... lie low for a few days, China! :D:
I am.... :lol:

Remember...if you give you must be able to receive..... :? :roll:
Uh-Ohhhh! .... Pas op, Danelle! :lol:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Thu Jun 17, 2010 11:31 am
by Hi-Hilux
Lekker skiet, ek sit ver so ek sal nie raak geskiet word nie

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Sun Nov 07, 2010 12:36 pm
by yotaman
Ek jag elke jaar maar besit nie n geweer nie. Het well a .357 6 duim loop Rewolver en 6mm CZ pistool.
Ek het n obsessie met "Hiluxse" Cruisers en TT's (Toyota tazz') sovel as Porsche, Madonna, Shumi, Yamaha en Sony.
Ek dra nie pienk nie en besit nie swart skoene nie.
Het n "Phobia" met icecream hout stokkies, mense wat hulle bord kos skoon krap, insekte en swart plat karre!

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Sun Nov 07, 2010 3:30 pm
by OOOOMS
My dream car is a Porsche GT3 :thumbup:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Nov 08, 2010 7:54 am
by jan30
Ek besit geen pienk klere nie. maar ek huil as ek dramas kyk. :shock2:
Ek was skottelgoed en ek skei die wasgoed sodat dit reg gewas word.
Ek sing altyd saam as ek musiek hoor en sukkel om stil te staan in daardie situasies :silent:
Ek haat pink drinks maar ek drink light bier :alvarin:
My vrou het my gisteraand vertel watse wonderlike man ek is omdat ek so sag is :blink:
My grootste skande ek skree vir die Blou bulle as niemand kyk nie :lol: :lol:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Nov 08, 2010 11:17 am
by Big D
My naam is Deon
Ek kan nie spel nie
Ek ry n 94' 4y SFA Hilux
Ek het al hoopeloos te veel geld op hom spandeer
Hy is stadig en dors, maar ruil hom vir niks, ou Frank the Tank
Ek is single, maar weet wel van n dame wat hoog ongelukkig gaan wees as sy dit hoor.
Ek het nie n pienk hemp nie, maar wel geel
Ek wag vir my Bonus sodat ek nog geld op Frank kan spandeer.

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Nov 08, 2010 5:05 pm
by Piesang
Piesang wrote:Al hoevel ek lui is staan my hande vir niks in en om die huis vekeerd nie. Van kook, skottelgoed, was,stryk, huis skoonmaak, herstelwerk aan-in-om die huis.

Is tans besig om my meisiekind se matriekafskeid rok te ontwerp en te maak en trots daarop.

Oja en soos almal al agter gekom het, ek kan nie spel nie

Rok klaar gemaak hier is sy met haat Mariek afskeid.
Image

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Nov 08, 2010 7:13 pm
by ChrisF
Pieter ek is heel happy met my gordyntjies ... maar jy MAG maar met daai mashien werk !!

o-jy, my simpatie ou boet. Met so n mooi dogter moet jy darem daai buurt se laaities DOP HOU !!

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Nov 08, 2010 7:51 pm
by LoneRanger
My Name is Barry
I drink Black Label and Whiskey - not in the same glass :naah:
I ride a 2001 Super BlackBird - go to bike rallies and drive a 95 Hilux (opel corsa utility to and from work)
The closest think I have to Pink are a few RED shirts - of course married in comunity of property I do do own some pink "garments" not that I would wear them
I enjoy Sudoko, my XBOX and other computer games

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 7:34 am
by CasKru
I now own a pink shirt :wth: :oops: (swambo bought it for me)

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 8:16 am
by Hi-Hilux
Baie mooi dogter en rok wat jy gemaak het Pieter, moet ek vir jou n hael geweer leen met growwe sout vir die seuns?
Cassie moet nie jou vrou as verskoninmg gebruik nie, jy het uit gevoel sonder n pienk hemp toe koop jy een......nou is dit jou vrou wat dit gedoen het....nee nee nee

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 8:27 am
by CasKru
Hi-Hilux wrote:Baie mooi dogter en rok wat jy gemaak het Pieter, moet ek vir jou n hael geweer leen met growwe sout vir die seuns?
Cassie moet nie jou vrou as verskoninmg gebruik nie, jy het uit gevoel sonder n pienk hemp toe koop jy een......nou is dit jou vrou wat dit gedoen het....nee nee nee
Staan jy maar net met jou rugkant teen die muur as ek die dag my pienk hemp aan het :twisted:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 8:38 am
by Johannes van die See
Hierdie is by ver die weirdste post op die forum :shock:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 9:08 am
by Hi-Hilux
CasKru wrote:
Hi-Hilux wrote:Baie mooi dogter en rok wat jy gemaak het Pieter, moet ek vir jou n hael geweer leen met growwe sout vir die seuns?
Cassie moet nie jou vrou as verskoninmg gebruik nie, jy het uit gevoel sonder n pienk hemp toe koop jy een......nou is dit jou vrou wat dit gedoen het....nee nee nee
Staan jy maar net met jou rugkant teen die muur as ek die dag my pienk hemp aan het :twisted:
Cassie, onthou net ek het ook n pienk hemp, so wat gebeur as ons altwee ons pienk hemde aan het? Sal daar genoeg mure wees? :lmao:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 9:13 am
by Hi-Hilux
Johan vertel ons maar wat jy van jou hart wil afkry, ons is almal familie, moenie skaam wees nie

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 9:42 am
by Johannes van die See
Hi-Hilux wrote:Johan vertel ons maar wat jy van jou hart wil afkry, ons is almal familie, moenie skaam wees nie
:laugh2: :laugh2: :laugh2:
Okay hier is dit.

My vrou is my persoonlike "spel checker" ek is nie eers skaam om te se ek kan nie spel nie.
My vrou smeer my gesig elke aand met room uit.
Ek help my vrou nou en dan met kraal werk.
Ek kan koek bak en hou daarvan om die versiering ook te doen.

En ek het al soos n girl aan getrek op n jol uit, :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Dit is dit, ek wil nie verder hieroor praat nie!

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 11:11 am
by Senyetse
Ek hou nogal van kook
Ek speel Flight Simulator (vlieg orals oor die wereld! Dis flippen cool :cooldude: )
Ek het 'n dishwasher gekoop want ek was gatvol vir skottelgoed was. Nou kan ek meer Flight Simulator speel :dance1:
Ek het niks in my kas wat pienk is nie
Ek koop my eie klere
Ek smeer elke oggend en aand moisturiser aan my gesig (dit is vir mans!)
Ek luister na alternative musiek
Ek drink brannas of whiskey neat, on the rocks
My platkar is 'n Yaris
My vrou is my beste tjom :cooldude:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 11:19 am
by OOOOMS
Senyetse wrote:Ek hou nogal van kook

Ooooi..... :lol: :lol: :lol:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 12:13 pm
by Piesang
Hi-Hilux wrote:Baie mooi dogter en rok wat jy gemaak het Pieter, moet ek vir jou n hael geweer leen met growwe sout vir die seuns?
Cassie moet nie jou vrou as verskoninmg gebruik nie, jy het uit gevoel sonder n pienk hemp toe koop jy een......nou is dit jou vrou wat dit gedoen het....nee nee nee
Nie nodig, met 'n gesig soos myne is dit net die braaftes van die brawes wat dit naby die huis waag :lmao: :lmao: :lmao: no joke, my vrou gee skool waar my kinders op skool was en as ek daar in stap verdwyn die ouens dadelik, hulle is k@t bang vir my.

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 12:20 pm
by Senyetse
OOOOMS wrote:
Senyetse wrote:Ek hou nogal van kook
Ek speel Flight Simulator (vlieg orals oor die wereld! Dis flippen cool :cooldude: )
Ek het 'n dishwasher gekoop want ek was gatvol vir skottelgoed was. Nou kan ek meer Flight Simulator speel :dance1:
Ek het niks in my kas wat pienk is nie
Ek koop my eie klere
Ek smeer elke oggend en aand moisturiser aan my gesig (dit is vir mans!)
Ek luister na alternative musiek
Ek drink brannas of whiskey neat, on the rocks
My platkar is 'n Yaris
My vrou is my beste tjom :cooldude:
Ooooi..... :lol: :lol: :lol:
Pierce Brosnan doen dit mos op daai Nivea for Men advertensie. En hy was James Bond! :boss:

O ek kyk ook so nou en dan Oprah :shh: :banned:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 12:42 pm
by Hi-Hilux
Mooi Johan, sien nou voel jy beter en dit was nie so moeilik nie.

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 12:52 pm
by OOOOMS
Senyetse wrote:
OOOOMS wrote:
Senyetse wrote:Ek hou nogal van kook
Ek speel Flight Simulator (vlieg orals oor die wereld! Dis flippen cool :cooldude: )
Ek het 'n dishwasher gekoop want ek was gatvol vir skottelgoed was. Nou kan ek meer Flight Simulator speel :dance1:
Ek het niks in my kas wat pienk is nie
Ek koop my eie klere
Ek smeer elke oggend en aand moisturiser aan my gesig (dit is vir mans!)
Ek luister na alternative musiek
Ek drink brannas of whiskey neat, on the rocks
My platkar is 'n Yaris
My vrou is my beste tjom :cooldude:
Ooooi..... :lol: :lol: :lol:
Pierce Brosnan doen dit mos op daai Nivea for Men advertensie. En hy was James Bond! :boss:

O ek kyk ook so nou en dan Oprah :shh: :banned:
Hi-Hilux wrote:Mooi Johan, sien nou voel jy beter en dit was nie so moeilik nie.
:lol: :lol: :lol: :lol:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 1:56 pm
by ChrisF
Hi-Hilux wrote:Johan vertel ons maar wat jy van jou hart wil afkry, ons is almal familie, moenie skaam wees nie
keeping it in the family .... :shock2:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 9:12 pm
by Polarbear2008
Wil vir my voorkom ons moet 'n paar afsprake by "Dr Phil" reel??

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 10:43 pm
by Niel
Wie is Dr Phil?

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 10:49 pm
by OOOOMS
Niel wrote:Wie is Dr Phil?
:lol: :lol: :lol: Dog jy gaan se jy is 'n introvert.... :lol: :lol: :lol:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 10:59 pm
by Niel
So ry hy n hilux?

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Tue Nov 09, 2010 11:07 pm
by OOOOMS
Niel wrote:So ry hy n hilux?
Weet nie, vra vir Trevor :?:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 8:13 am
by Hi-Hilux
Dear Niel,
Ek sien jy het nog nie die swaar vrag wat jy elke dag saam jou dra met ons gedeel nie, of ek het dit mis gekyk. Jy put jou sself uit om dag na dag met die dinge op jou hart te loop. Kry dit uit jou sesteem, stort paar trane as jy moet, seuns/mans mag huil, deel met ons wat jy vir so lank agter slot en grendel bere, jy sal voel hoeveel nuwe lewe daar in jou is as die dinge eers uit is. Johan is n baie goeie voorbeeld, hy was eers macho om te se dis weird maar nou dat hy dit gedeel het weet ek hy voel beter oor homself en ek dink hy het vir hom self die beste verjaarsdag geskenk gegee. Nog n uitstekende voorbeeld is Cassie, hy het sover gegaan om vir homself n pienk hemp te koop, glo en vertrou hy voel net so goed. Daar is niks om oor skaam te wees nie, en as dit jou meer selfvertroue sal gee om met ons te deel, ja hy ry n Hilux. Sterkte met jou keuse om met ons te deel, doen dit op jou eie tyd, as jy reg voel. Ons is daar vir jou.......altyd

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 8:19 am
by Niel
Hi-Hilux wrote:Dear Niel,

:lol: :lol: :lol: :lol: :cooldude: :cooldude: Julle is gevaarlik op die thread :lol: :lol: :lol:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 8:31 am
by LoneRanger
Dr Trevor ??????? Dr Phil's brother :lol: :lol:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 8:38 am
by Hi-Hilux
Neeeee net sy woordvoerder, ek is nog ver van n Dr af lol

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 8:51 am
by CasKru
dr_philfout.jpg

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 9:05 am
by Hi-Hilux
Cassie jy het so mooi reg gekom, moet nou nie weer die pad buister raak nie. As jy hier jou geheime gedeel het is jy deel van die ''julle'' waarna daar verwys word in jou spotprent en dit sluit jou in....

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 9:55 am
by ChrisF
CasKru wrote:
dr_philfout.jpg

BESLIS !!!

Hier sit ek in die kantoor en die Hilux staan in die garage - NATUURLIK is daar fout ... :tease:

MAAR - vanaand laai ek vir Elders en more begin my lang naweek .....

Moral of the story - ons het NIE n Dr nodig nie, net ons Lux en n stofpad. :thumbup:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 11:20 am
by Traveler
Feit dat ek pienk en pers hemde in my kas het (self gekoop) is nie naastenby die skande dat ek eers 'n Defender gehad het nie.

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 11:41 am
by CasKru
Traveler wrote:Feit dat ek pienk en pers hemde in my kas het (self gekoop) is nie naastenby die skande dat ek eers 'n Defender gehad het nie.
:silent: :silent: :silent: :silent: :silent: :silent:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 12:10 pm
by Piesang
Traveler wrote:Feit dat ek pienk en pers hemde in my kas het (self gekoop) is nie naastenby die skande dat ek eers 'n Defender gehad het nie.
Ja, maar sien daai ou was by Dr Phill en het tot insigte gekom :lmao: :lmao:

Ek het nou wel nie pink nie, maar wel 'n pers Golf hemp en het geen hangups daar oor nie :beach: :beach:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 3:13 pm
by Mr_B
I enjoy swinging... got a chance to do it at the Atlantis Hilux Record After-Party... and on Sunday on the field opposite my house... :mrgreen:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 6:19 pm
by Traveler
Ek hou van my helder hemde. :mrgreen:

Hou meer van my Hilux.

Ek het 'n lekker versameling Merrel skoene.

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 8:32 pm
by OOOOMS
Ek het meer pare skoene as OOOODS.....X52

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 8:47 pm
by Traveler
Nou voel ek nie sleg oor my 31 pare skoene nie.

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 9:12 pm
by Polarbear2008
Niel het 31" skoene op sy Hilux :yahoo: :yahoo: :yahoo: :lol: :lol: :lol:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Wed Nov 10, 2010 10:01 pm
by Hi-Hilux
Hoeveel voete het julle??? Julle klim nou behoorlik uit die kas.

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Thu Nov 11, 2010 6:29 am
by CasKru
Ek sal hemde dra met 4 gate in

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Thu Nov 11, 2010 6:51 am
by Mud Dog
CasKru wrote:Ek sal hemde dra met 4 gate in
:lol: Me too ..... (holes for neck, 2 arms and torso). ;-)

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Thu Nov 11, 2010 7:14 am
by Traveler
Mud Dog wrote:
CasKru wrote:Ek sal hemde dra met 4 gate in
:lol: Me too ..... (holes for neck, 2 arms and torso). ;-)
Andy, those type of shirts work the best.

Ek het nie issue met my pers of pienk hemde nie, maar my trots sal my daarvan weerhou om 'n Bloubul of WP trui te dra (tot ek het limits).

Ek het baie skoene nodig want my voete hou van keuses en variasie.

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Thu Nov 11, 2010 7:55 am
by Hi-Hilux
Stem saam oor die bloubul/wp hemp.....never

Ek stort soms n traan vir mooi flieks of as iets wonderliks met iemand gebeur wat dit regtig nodig gehad het en kan lekker huil met n gospel lied met powerfull woorde

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Thu Nov 11, 2010 7:57 am
by Traveler
Hi-Hilux wrote:Ek stort soms n traan vir mooi flieks of as iets wonderliks met iemand gebeur wat dit regtig nodig gehad het en kan lekker huil met n gospel lied met powerfull woorde
Absoluut op daardie ene. :thumbup:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Thu Nov 11, 2010 11:10 am
by Piesang
Traveler wrote:
Hi-Hilux wrote:Ek stort soms n traan vir mooi flieks of as iets wonderliks met iemand gebeur wat dit regtig nodig gehad het en kan lekker huil met n gospel lied met powerfull woorde
Absoluut op daardie ene. :thumbup:
Ek stem saam op di een en daar is viral 'n gospel lied met die woorde " I'll never know how much it cost toe see my sin appon that cross" wat my hart snare en trane trek.

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Fri Nov 12, 2010 8:30 am
by Niel
Ok , ek sal saam speel ek dra soms n hilux gholf hemp :lol:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Fri Nov 12, 2010 4:17 pm
by yotaman
Imagine n pienk Hilux 4x4 met OME Lift kit die werke, LOL :laugh2:

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Fri Nov 12, 2010 4:45 pm
by swartvark
yotaman wrote:Imagine n pienk Hilux 4x4 met OME Lift kit die werke, LOL :laugh2:
IMG_3013.jpg
IMG_3013.jpg (59.96 KiB) Viewed 7723 times

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Fri Nov 12, 2010 5:39 pm
by Hi-Hilux
lyk eintlik flippen nice

Re: Klim bietjie uit die kas

Posted: Mon Nov 15, 2010 9:26 pm
by the BuTch3R
confession :oops:

My wife and I are deep into our 30's.........but absolutely love rocking out for hours on our plastic XBOX guitars. :yahoo: