Page 1 of 1

30 Sept - 3 Okt Kiris, Aroab, Namibia

Posted: Tue Aug 03, 2010 11:27 pm
by pietpetoors
Het hierdie per epos ontvang:
Uitnodiging
Bring vriende en familie en breek weg vir 'n onvergeetlike
naweek in Namibia en ervaar ons pragtige land, sy
skoonheid, kulture en vriendelike mense

'n Naweek vol pret vir die hele gesin,
o Toets jou bestuursvernuf in sand,
o Tydrenne op die Pan,
o Prys uitdeling Saterdag aand.
o Vat jou tyd en drink die natuurskoon van die Kalahari in.
o Motorfietse en vierwiel fietse is ook welkom'
Vir meer inligting laai ondertsaande vorm af.
nam-event.pdf
Kiris
(1.55 MiB) Downloaded 190 times

Re: 30 Sept - 3 Okt Kiris, Aroab, Namibia

Posted: Tue Aug 03, 2010 11:58 pm
by cyborg
This looks promising. Though I wouldn't be able to go, it would be interesting to know how this turns out.

Re: 30 Sept - 3 Okt Kiris, Aroab, Namibia

Posted: Wed Aug 04, 2010 6:40 am
by Spartan
Piet ek is nou confused, Kalahari en Nmibia is mos nie die selfde plek nie :? :?

Re: 30 Sept - 3 Okt Kiris, Aroab, Namibia

Posted: Wed Aug 04, 2010 7:16 am
by ThysdJ
Jaco die Kalahari is orals in daai geweste... :twisted: :twisted:

Hierdie byeenkomste is gewoonlik VET pret. Die kalahari-boere weet van kuier en sand-ry. Waar's daai man wat nou die dag gevra het van URI's? Hier sal hy sien hoe loop 'n URI... :mocking: :mocking: :mocking:

Re: 30 Sept - 3 Okt Kiris, Aroab, Namibia

Posted: Wed Aug 04, 2010 9:08 am
by Hi-Hilux
Bring net vir julle ekstra lewers saam, daai suide boere vat hard!

Re: 30 Sept - 3 Okt Kiris, Aroab, Namibia

Posted: Wed Aug 04, 2010 9:28 am
by Spartan
ThysdJ wrote:Waar's daai man wat nou die dag gevra het van URI's? Hier sal hy sien hoe loop 'n URI...
Dit was predator.