Page 1 of 1

Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Mon Jun 25, 2012 10:41 pm
by Agteros
Got her this morning. :yahoo:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Mon Jun 25, 2012 10:45 pm
by OOOOMS
Very appropriate name indeed!

Congrats :thumbup:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Mon Jun 25, 2012 11:36 pm
by Derren
Nice! Congratulations :thumbup:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Mon Jun 25, 2012 11:56 pm
by Hoppy
Baie geluk, goeie naam, hulle is ewe lelik en ewe taai!

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 6:12 am
by CasKru
Congrats... Hoop jy geniet hom

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 6:18 am
by BenRich
Very Cool... :cool:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 6:24 am
by GI Jane
Very nice looking honey badgerssss... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 11:11 am
by Bugzy
Dit lyk noggal nice _ geniet!!

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 11:15 am
by george
BAIE NICE :thumbup: Die naam pas nogal

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 12:15 pm
by pietpetoors
Very nice ! Enjoy it.

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 1:07 pm
by Family_Dog
Congratulations, great vehicle!

-F_D

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 2:30 pm
by Agteros
Thanks fellow forumites for your good wishes upon Rateltjie :thumbup:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 2:32 pm
by jacques kotze
Geluk, geniet hom :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 3:00 pm
by Donkey
Shweet - and here's to miles and miles of enjoyment :drinks:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 3:08 pm
by Traveler
Very nice, baie geluk.

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 3:49 pm
by Quintin
Dit is baie baie oulik, Jy moet hom vreeslik geniet.

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 5:01 pm
by krazy_kameleon
Lekker name!

enjoy it.

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 7:32 pm
by KOBUSL
Sien jy het nie pelle met LR's nie. Die paving is mooi skoon. Geluk met die Ratel, hy het 'n naam om hoog te hou

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 8:26 pm
by SUKIBOS
Baie Geluk! Dis 'n mooi ryding daai ... eendag as ek groot is! :drool: :drool:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 8:41 pm
by Rooies
Dis n pragtige wa daai, jy moet laat weet hoe hy op sy eerste 4X4 roete doen. Hoor hulle is nogals bo verwagtig goed selfs met standaard suspensie.

:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 9:23 pm
by Agteros
Dankie mede Hilux Forum-mense vir julle terugvoer.

Ek het van gister af so 170km gedoen - ek kan eerlik se^ die kar ry ongelooflik sag en die masjien is 'n juweel. Ek het 'n V6 Fortuner gehad en ek was mal oor hom maar hierdie ding is op 'n ander vlak van rygenot. Moenie hom gaan toetsbestuur nie - jy gaan in die versoeking gelei word..... :twisted:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Tue Jun 26, 2012 11:09 pm
by OOOOMS
Agteros wrote:Dankie mede Hilux Forum-mense vir julle terugvoer.

Ek het van gister af so 170km gedoen - ek kan eerlik se^ die kar ry ongelooflik sag en die masjien is 'n juweel. Ek het 'n V6 Fortuner gehad en ek was mal oor hom maar hierdie ding is op 'n ander vlak van rygenot. Moenie hom gaan toetsbestuur nie - jy gaan in die versoeking gelei word..... :twisted:
Watse brandstof verbruik het jy gekry, ek weet dis nog vroe dae maar sal graag wil weet?

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Wed Jun 27, 2012 4:50 am
by Agteros
Hi Mark - ek wil net die tenk leegry dan sal ek die (eerste) verbruiksyfers post.

Soos ook met die Fortuner hou ek deeglik boek van elke kilometer gery en liter ingegooi so ek sal baie akkurate syfers he soos wat die tyd aanloop.

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Wed Jun 27, 2012 4:57 am
by Agteros
KOBUSL wrote:Sien jy het nie pelle met LR's nie. Die paving is mooi skoon. Geluk met die Ratel, hy het 'n naam om hoog te hou
Hehehe Kobus jys reg - ouens met LR's parkeer op die sypaadjie buite... :)

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Sun Jul 29, 2012 6:18 pm
by Agteros
OOOOMS wrote:
Agteros wrote:Dankie mede Hilux Forum-mense vir julle terugvoer.

Ek het van gister af so 170km gedoen - ek kan eerlik se^ die kar ry ongelooflik sag en die masjien is 'n juweel. Ek het 'n V6 Fortuner gehad en ek was mal oor hom maar hierdie ding is op 'n ander vlak van rygenot. Moenie hom gaan toetsbestuur nie - jy gaan in die versoeking gelei word..... :twisted:
Watse brandstof verbruik het jy gekry, ek weet dis nog vroe dae maar sal graag wil weet?

Mark - ek het nou net die eerste tenk volgemaak - 480kms en 59 liter ingegooi. So amper 8.2km/liter en dit was omtrent algeheel stad stop/ry kondisies. Hierdie een is verseker ligter as my Fortuner en die masjien is 'n juweel.
Hoop nie daar was vanmiddag 'n kamera op die N1 gewees nie want ek het gas so effens oopgedraai - wat 'n gladde, gladde, nogmaals gladde V6 - ek is in die wolke :thumbup: :thumbup:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Sun Jul 29, 2012 9:50 pm
by OOOOMS
Agteros wrote:

Glad nie sleg nie, dankie ek is seker hy sal beter verbruik kry sodra hy bietjie ingeloop is en jou voet ligter word :mrgreen:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Sun Jul 29, 2012 10:09 pm
by BlumTRD
:drool:

Ek love die FJ Cruisers :D: :D:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Sun Jul 29, 2012 10:23 pm
by Thabogrobler
Met die launch het ek daai ding van sy klok af gery - hulle trek BAIE lekker!

Wees egter wakker as jy bo 160 op die remme gaan staan - hy sukkel om dan mooi reguit te stop.

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Sun Mar 13, 2016 9:20 am
by Agteros
So bietjie terugvoer oor petrolverbruik. Tot op hede GEEN probleme gehad nie...

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Sun Mar 13, 2016 11:26 pm
by Mud Dog
Not bad at all! :thumbup:

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Sun May 05, 2019 7:51 pm
by Agteros
Na amper 60 000 kms en 7 jaar van absolute bestuursgenot en ongelooflike petrolverbruik. :yahoo: :yahoo:
FJ_Consumption6.jpg

Re: Meet "Ratel" (Honey Badger)

Posted: Mon May 06, 2019 6:01 pm
by Thabogrobler
Agteros wrote: Sun May 05, 2019 7:51 pm Na amper 60 000 kms en 7 jaar van absolute bestuursgenot en ongelooflike petrolverbruik. :yahoo: :yahoo: FJ_Consumption6.jpg
Sjoe, is jy daai ou omie wat so stadig in die verkeer ry??