Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Share your jokes and funny campfire stories with us here.
Forum rules
Please keep it light hearted enol. No serious stufs hey! :)

BEFORE YOU START A NEW JOKES THREAD PLEASE TAKE NOTE:
We are trying to make the technical information more visible in the Active Topics section. So we are trying to combine all the humour posts into a single thread. This will then more or less always stay on the active topics page if you keep appending your jokes onto this single thread. Your assistance will be greatly appreciated
Post Reply
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by ThysdJ »

Die Bulls Supporter

a. Persoonlikheid

Jy, as die gemiddelde Bloubul ondersteuner, se IK verskyn agter op die rug
van jul kaptein se trui. Saterdae, vir 80 minute lank, roteer een breinsel
tussen jou en die 70 000 ander soos jy. "Liefling" en "Bloubul" was vooraf
in jou memory chip in geprogrammeer. Jy ry waarskynlik 'n 4X4, dra
"two-tone" hemde, PT-broeke en rugbykouse. Jou selfoon is waarskynlik groter
as jou tottie, maar beslis kleiner as jou snor. Jou bek is die grootste op
enige "party".

b. Gunsteling voertuig

Enigiets wat duurder as jou buurman s'n is. Waarskynlik 'n Prado, Mercedes
of Audi.

c. Gunsteling Dop

Brannas en Castle, want dit maak jou dapper genoeg om jou vrou by die huis
te gaan probeer bliksem nadat jou span (alweer) verloor het.


Sharks

a. Persoonlikheid

Jy is 'n undercover m-*-f-f-i-e al het jy 'n vrou en tien kinders. Jou vrou is
heel moontlik ook queer of alternatiewelik 'n "sex change". Jy dra Raybans
en frikken lelike klere. Jy het vasgesteek by Bob Marley en rook steeds boom
saam met jou oupa.

b. Gunsteling voertuig

Onder die dekmantel van "karre is wêreldsgoed" ry jy alles wat *a* is omdat
jy niks beter kan bekostig nie.

c. Gunsteling Dop

Enigiets wat jy verniet kan kry. Sedert die einde van Lion Ale is jy basies
ge-screw!

Cheetahs

a. Persoonlikheid

Jy gee die konsep "oningelig" 'n heeltemal nuwe betekenis. Besoekers aan
Bloemfontein beland elke keer by die Ford-garage wanneer hulle verwysings
vra na die naaste Escort Agency! Die enigste ding platter as jou provinsie
se vlaktes is jou kop. Die feit dat jy nog altyd dink dat die "stock
exchange" vendusie-krale is, is bewys hiervan.

b. Gunsteling Voertuig

Enigiets wat met diesel werk. Jy is diesel-bef*k. Selfs jou dogter se nuwe
vibrator is diesel-aangedrewe.

c. Gunsteling Dop

Shooters. Enige shooters. Vandat jou seun op Tukkies studeer, het shooters
veld gewen in jou provinsie.

Stormers

a. Persoonlikheid

Die enigste organisme meer arrogant as jy, word nog ontwikkel. Jy verkeer
skynbaar onder die indruk dat alle lede van homo- sapiens moerse beïndruk is
met 'n platberg, suurwyn en vrot snoek. Jou "laidback" lewensstyl is jou
verskoning om luigatgeit te regverdig. Jou idée van "foreplay" is 'n
losskrum.

b. Gunsteling Voertuig

Iets met wiele, maar verkieslik rónde wiele.

c. Gunsteling Dop

Met die koms van Tik is dop nie meer belangrik nie, maar op die fly sal jy
waarskynlik 'n paar mondevol bloutrein bitter moeilik kan weerstaan.

Lions

a. Persoonlikheid

Jou oumagrootjie was die eerste prostituut op die Johannesburgse goudvelde.
Jy gaan kyk net rugby op Ellispark as jou span wen. Ellispark is dus 'n
uiters vreemde planeet vir jou. Anders as ander spanne se ondersteuners moer
jy jou vrou wanneer jou span wen. Dus is jou uitgebreide familie reeds vyf
geslagte sonder vroueslaners.

b. Gunsteling Voertuig

Enigiets wat maklik gesteel kan word.

c. Gunsteling Dop

Vodka, Black Label en Cutex-remover.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by BenHur »

Hoe bly is ek nou ek ondersteun die bulle :shock: :shock:
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by Niel »

Bennie :shock: :shock: :shock:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by ThysdJ »

BenHurBul wrote:Hoe bly is ek nou ek ondersteun die bulle :shock: :shock:
Jy het seker net hierdie stukkie raakgelees en die res ge-ignoreer... :twisted: :shock: :twisted:
Blou Bulle Supporters wrote:Jy ry waarskynlik 'n 4X4, dra "two-tone" hemde, PT-broeke en rugbykouse
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by CasKru »

Jy, as die gemiddelde Bloubul ondersteuner, se IK verskyn agter op die rug
Bennie, Is julle kaptein nie nr 9 nie?
To God be the glory
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by BenHur »

Gelukkig is ons nie mof of op drugs of so iets nie. Die ander spanne se goed klink veel erger as die bulle sin
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by BenHur »

Kaspaas wrote:
BenHurBul wrote:Hoe bly is ek nou ek ondersteun die bulle :shock: :shock:
Jy het seker net hierdie stukkie raakgelees en die res ge-ignoreer... :twisted: :shock: :twisted:
Blou Bulle Supporters wrote:Jy ry waarskynlik 'n 4X4, dra "two-tone" hemde, PT-broeke en rugbykouse
Ek is bly om te sien jy noem jouself nou Blou Bulle Supporters
DOELLOOS

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by DOELLOOS »

My selfoon is 45cm lank en vrek dik. :shock:

Daai stelling oor die tottie is ten minste waar....

:mrgreen:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by ThysdJ »

SupraLuxBul wrote:My selfoon is 45cm lank en vrek dik. :shock:
Jy gebruik 'n Blokia 4560i :?: :?:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
DOELLOOS

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by DOELLOOS »

Nee, ek gebruik die nuwe Motorola VIAGRA 2000

:wink:
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by Niel »

Ewald, maar dit maak geen verskil nie of hoe :?: :lol: :lol:
henniedebeer
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 51
Joined: Tue Dec 04, 2007 7:56 pm
Town: Strand
Vehicle: '99 Raider 2.7
Real Name: Hennie
Location: Strand
Contact:

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by henniedebeer »

Wanneer het hulle geland Niel :?: :lol: :lol:
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by ThysdJ »

Ek hoor Chuck Norris gebruik maar 'n klein foontjie.. Nokia 8210... of so iets.. :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
DOELLOOS

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by DOELLOOS »

Het jy al gesien hoe groot is Chuck Norris?

:mrgreen:
User avatar
Doctor V
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 552
Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
Real Name: Van Zyl
Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort

Re: Rugby - Super 14 Teams and Supporters

Post by Doctor V »

Stormers

a. Persoonlikheid

Die enigste organisme meer arrogant as jy, word nog ontwikkel. Jy verkeer
skynbaar onder die indruk dat alle lede van homo- sapiens m@#$$% beïndruk is
met 'n platberg, suurwyn en vrot snoek. Jou "laidback" lewensstyl is jou
verskoning om luigatgeit te regverdig. Jou idée van "foreplay" is 'n
losskrum.

b. Gunsteling Voertuig

Iets met wiele, maar verkieslik rónde wiele.

c. Gunsteling Dop

Met die koms van Tik is dop nie meer belangrik nie, maar op die fly sal jy
waarskynlik 'n paar mondevol bloutrein bitter moeilik kan weerstaan.
Ek is arrogant! Of Course. En daar is niks soos papsnoek nie. En losskrums is vir beginners - of Stellenbosch studente. En ek is nie lui nie, net "work-challenged" :twisted:

Wiele moet rond wees, ja, maar julle vergeet van die poprivet vin op die "boot". My bakkie kan nou nog minder by die underground parking inry

Tik?Bloutrein? Niks beat`n paar mondevol Mos op `n Kaapse somersdag nie! 10000 Stellenbosch studente kan nie verkeerd wees nie :lol:
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
Post Reply

Return to “Humor”